The Crayzee Fish Guest House
Opsomming van Resensie
Ina D - Mei 2022
Gemiddeld
Skoon, netjies, veiliig en huislik.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit maak dit vir ons die moeite werd om ons bes te probeer om ons gaste tuis te laat voel. Ons sien julle weer binnekort.
Fanie B - Mei 2022
Gemiddeld
Puik.
Fanie B - Mei 2022
Gemiddeld
Veilig, gemaklik en netjies.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Ons streef daarna om 'n goeie ervaring te bied. Soms gaan alles nie 100% nie, veral maar 'n bietjie van 'n gesukkel met die DStv se opstellings ens. wanneer mens 'n tegnikus moet inkry. Ek vertrou ons het hierdie keer darem beter gedoen en ons is bly dat julle weer terug was by ons.
Wendy S - Apr 2022
Gemiddeld
Lovely people and very clean.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Thank you so much Wendy. It is such a good feeling to get reviews like this. Hope to see you soon.
Louise K - Apr 2022
Gemiddeld
Rustig, veilig, netjies.
Inge G - Mrt 2022
Gemiddeld
Ons was vir 'n paar dae in Richardsbaai op vakansie.
Ron D - Des 2021
Gemiddeld
Great location and friendly staff.
Susan L - Des 2021
Gemiddeld
Aangename personeel en netjiese, skoon verblyf.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie baie dankie! Ons hoop om u weer tesien!!
Kobus J - Nov 2021
Gemiddeld
Aangenaam.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer! Ons verwelkoming dokumente is verander om die nou teinkoporeer! Ons sal ook die ontbyt saak met staf opneem! Hoop om u weer tesien!
Hercules P - Sep 2021
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld en baie behulpsaam.
Charmain P - Sep 2021
Gemiddeld
Baie veilig, rustige omgewing.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir die terugvoer mevrou. Ons sal daarna kyk om die pakkette DStv te verander.
Dankie vir resensie van die gaste huis. Gaste soos julle maak dit vir ons die moeite werd om nog harder te probeer. Ons hoop om u weer tesien.
Nokwanda M - Aug 2021
Gemiddeld
Attitude from staff and pool was dirty, nobody in the reception for asdostance.
Jonathan H - Aug 2021
Gemiddeld
Very nice vibe.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Thank you so much for the review.
Merrick Guentin G - Aug 2021
Gemiddeld
Felt like home. Thank you
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Thank you kindly for the review! We hope to see you again soon!
Marian W - Jun 2021
Gemiddeld
Baie goeie en vriendelike diens.
Jacques S - Jun 2021
Gemiddeld
Good value for money, conveniently situated.
Estelle B - Jun 2021
Gemiddeld
Teleurgesteld
Phillip K - Mei 2021
Gemiddeld
Baie lekker gewees.
Ivor F - Mei 2021
Gemiddeld
Beautiful venue.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Our sincere apologies for this. With load shedding and the extreme weather we had the gas burners fire light sometimes get blown out. Our welcome letter situated in each room states that this may happen and a call/whatsapp to our manager sorts this out immediately. Due to your consideration because you left early we presume you did not want to inconvenience.
Sincere apologies for this. We sincerely hope we will see you again to accommodate you with a hot shower!
Ronel U - Mei 2021
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang en netjiese kamers.
Bertha L - Mei 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld en ideaal vir besigheidsmense.
Nadia K - Apr 2021
Gemiddeld
Netjiese kamers, dis al!
Elzaan B - Des 2020
Gemiddeld
Vriendelik diens en netjies.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie baie dankie! Ons hoop om julle weer tesien!
Harold H - Nov 2020
Gemiddeld
Fantastic!
Ronnie S - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly, sal enige tyd weer teruggaan.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.
Lucan H - Nov 2020
Gemiddeld
Amazing stay. Lovely aircon in our room. Amazing fully supplied facilities.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Thank you for the review! We hope to see you again soon!
Ronnie S - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker gekuier sal weer van hulle gebruik maak.
Amanda K - Nov 2020
Gemiddeld
Absolutely fabulous.
Willie V - Okt 2020
Gemiddeld
Puik gasvryheid, bestuurderes en eienaars.
Gordon J - Okt 2020
Gemiddeld
Value for money facility, that is clean and neat
Jan E - Sep 2020
Gemiddeld
Vriendelik en hulpvaardig.
Candida E - Feb 2020
Gemiddeld
Dit was lieflik, skoon en vriendelike personeel. Ek sal beslis weer oorbly.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It was a lovely, clean and such friendly staff. I'll definitely stay over again.
Everything was perfect.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Babongile N - Feb 2020
Gemiddeld
I had a great time, will visit again next time.
Riaan D - Jan 2020
Gemiddeld
Baie kort, lekker en vriendelike diens.
Farouk K - Jan 2020
Gemiddeld
Okay.
Jacques E - Jan 2020
Gemiddeld
Gerieflik en skoon.
Brandon V - Des 2019
Gemiddeld
Awesome.
Nokwazi M - Des 2019
Gemiddeld
There were no interesting holiday destinations or tour guide.
Rika V - Des 2019
Gemiddeld
Awesome, hoogs aanbeveel, beste waarde vir geld!
Kevin V - Nov 2019
Gemiddeld
Lovely place.
Helma V - Nov 2019
Gemiddeld
Heerlik en baie gerieflik.
Nompilo G - Nov 2019
Gemiddeld
They were very welcoming.
Anne-marie B - Sep 2019
Gemiddeld
Die diens wat ons ontvang het was uitstekend. Sal vir seker weer soontoe gaan. Beveel dit enige tyd aan! Baie dankie.
Rietha M - Sep 2019
Gemiddeld
Baie mooi en rustig.
Latoya W - Sep 2019
Gemiddeld
Beautiful and tranquil.
Whity S - Aug 2019
Gemiddeld
Vriendelike gasvrye ontvangs en verblyf.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Goeie dag,
Baie, baie, dankie. Ons sal dringend aandag gee die instandhouding.
Ons hoop om u weer tesien!
Marietjie S - Aug 2019
Gemiddeld
Ruim, netjiese kamer en vriendelike personeel!
Ray D - Aug 2019
Gemiddeld
Dit was beslis baie lekker om daar te oornag.
Anton S - Jul 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam, als netjies en skoon. Diens, puik!
Joan S - Jul 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Christelle V - Jul 2019
Gemiddeld
Een nag oorgeslaap en dit was presies wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
One night stay only however, it was great and all we needed after a long drive.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Sandra S - Jul 2019
Gemiddeld
Pragtig en netjies. Lieflike plek. Baie gasvry, behulpsaam, vriendelik. Ons het vir drie nagte tuisgegaan. Onbeskryflik!
Leon S - Jun 2019
Gemiddeld
Die verblyf was fantasties.
Stephne C - Jun 2019
Gemiddeld
Bekostigbaar en gerieflik.
Gary D - Jun 2019
Gemiddeld
Gemaklik en gerieflik geleë.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Comfortable and conveniently located.
Very friendly service and rooms comfortable and clean. Very disappointed that WiFi is advertised, yet the host told us that the owner had removed this service.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Hi Gary,
Apologies for this. Our modem has been giving us problems and we had this removed for repairs. Apologies for the inconvenience caused.
Wanda S - Mei 2019
Gemiddeld
Vriendelike personeel, baie skoon kamers, lieflike linne en pragtige ligging.
Jan R - Mei 2019
Gemiddeld
Baie netjies en vriendelike ontvangs.
Dianne D - Mei 2019
Gemiddeld
The best!
Chazelle B - Apr 2019
Gemiddeld
Pragtig!
Chris B - Mrt 2019
Gemiddeld
Het lekker gebly, baie vriendelike mense.
Tjaart V - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit was aangenaam en veilig.
Liezel G - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie mooi, netjies en lekker gewees.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Ons is baie is baie dankbaar vir julle terugvoer! Ons mik om ons standaarde so hoog as moontlik tehou! Hoop om julle weer tesien!
Amalie J - Mrt 2019
Gemiddeld
Gasvrou en gasheer vriendelik en behulpsaam, kamer gerieflik, mooi tuin, heerlike ontbyt.
Stephan G - Feb 2019
Gemiddeld
Beste mense.
Thys S - Jan 2019
Gemiddeld
Ideal accommodation for people who live in fear.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
We apologise for this inconvenience caused. Because the area of Meerensee has been targeted of late by criminal elements we do everything in our power to ensure the safety of all our guests. To date, we have managed to have no incidents where as other guests houses could not say the say. We are so sorry for the inconvenience that this caused you.
Selest E - Jan 2019
Gemiddeld
Huis weg van die huis af.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien.
Johan O - Nov 2018
Gemiddeld
Vir seker waarde vir geld en sal aanbeveel vir almal.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.
Lucia F - Nov 2018
Gemiddeld
Gemaklik. Vriendelike diens, Al. Ons behoeftes was tevrede gestel.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie dankie mevrou. Ons hoop om u weer te sien.
Toni N - Nov 2018
Gemiddeld
Vreedsaam en baie netjies.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Peaceful and very neat and tidy.
It is a peaceful place to rest and recharge your batteries and close to all the shops.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Thank you for the review, Toni. We hope to see you soon again.
Madeleine K - Nov 2018
Gemiddeld
Die eienaars is vriendelik en gasvry.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop om u weer te sien.
Antoinette N - Okt 2018
Gemiddeld
Vriendelike, behulpsame en baie gasvry.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die review! Dit is altyd 'n plesier om gaste soos julle te dien! Ons hoop om julle vinnig weer te sien.
Monica K - Okt 2018
Gemiddeld
Ons sakereis was vervolmaak en so gerieflik gemaak deur Crayzee Fish dat alles net 'n plesier was en vlot verloop het.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie, baie dankie vir die fantastiese resensie Monica. Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.
Bobby F - Okt 2018
Gemiddeld
Best guest house in South Africa.
Lees meerThe Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Dearest Bobby and family. Hosting guests like you make our job so worthwhile! Thank you for the lovely review, we are blown away! We hope to see you soon! Hoop dit gaan goed met die kleinding!
Gavin M - Okt 2018
Gemiddeld
Skoon en netjies en alles werk.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Dankie Gavin! Hoop om jou vinnig weer te sien.
Clifford W - Sep 2018
Gemiddeld
Was an awesome stay and the hospitality and friendliness was superb.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Thank you we look forward to hosting you again.
Babongile N - Sep 2018
Gemiddeld
The place was great, the service was excellent. We had a really great time. Thank you!
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Thank you so much for the kind words. It is always a pleasure to host such nice guests.
Danien M - Sep 2018
Gemiddeld
Lekkerte!
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop om u weer te sien.
Wilmie D - Sep 2018
Gemiddeld
Heerlik rustig, baie veilig.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Thank you for the feedback, we look forward to hosting you again.
Quentin O - Sep 2018
Gemiddeld
Lekker braai-area. Stil en rustige omgewing.
Annelien V - Sep 2018
Gemiddeld
Nie geskik vir damessakereisiger nie.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Ons is so jammer dat jou ervaring onaangenaam was. Ons gaan regtig uit ons pad uit om al ons kliente gelukkig toe hou en ons sit soveel moeite in soos wat ons kan. Ons is regtig jammer oor die Wi-Fi wat af was, Telkom se dienste is heeltemal uit ons hande. Weereens verskriklik jammer.
Matty V - Aug 2018
Gemiddeld
Baie netjies en rustige plek.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie, baie dankie. Ek waardeer die terugvoer baie.
Antoinette V - Aug 2018
Gemiddeld
Fenomenale diens en plek, dis pragtig, net en skoon.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Verskriklik baie, baie dankie. Dit is fantasties om sulke gaste soos julle te hê. Ons probeer regtig almal die beste tyd van hulle lewens gee. Baie, baie dankie.
Christo M - Aug 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld in goeie omgewing met netjiese geriewe en vriendelike diens.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Christo, jou terugvoer word baie waardeer.
Toni N - Jul 2018
Gemiddeld
Baie vriendelik mense.
Dina K - Jun 2018
Gemiddeld
Aan al ons verwagtinge vooldoen.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Dina, jy is fantasties. Dankie.
Uylee S - Jun 2018
Gemiddeld
Baie netjiese verblyf.
Chris J - Jun 2018
Gemiddeld
A nice, homely place to stay.
V L - Jun 2018
Gemiddeld
Gasvry.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie, baie dankie!
Anna P - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was asemrowend om daar te bly vir 'n paar dae, die gasvryheid is ongelooflik.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is gaste soos julle wat dit die mooite werd maak. Hoop om julle vinnig weer te sien.
Juanita V - Mei 2018
Gemiddeld
Pragtige plekkie.
Nicolene P - Apr 2018
Gemiddeld
Dit was baie mooi en bekostigbaar. Vyfster plek vir Eenster geld!!
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie dankie Nicolene, ons hoop om jou gou weer te sien.
Tinus P - Apr 2018
Gemiddeld
Absoluut fantasties!
Louis K - Feb 2018
Gemiddeld
Baie vriendelik en hulpvaardig.
Ralph M - Feb 2018
Gemiddeld
Gaan bly gerus daar, sal dit ten hoogste aanbeveel.
Maryna K - Jan 2018
Gemiddeld
Amazing ervaring.
John D - Des 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie baie dankie John en gesin, was aangenaam om julle amal teontmoet. Hoop om julle weer tesien :-)
Ernst C - Des 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
Johan N - Des 2017
Gemiddeld
Vriendelikheid, tuis, gasvryheid, netheid, en natuurlik rustigheid, wat kan ek meer sê?
Lees meerThe Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Baie dankie Johan, ek waardeer die mooi woorde! Ons gee beslis aandag aan die deur - baie dankie vir jou terugvoer.
Clive V - Des 2017
Gemiddeld
Good communications before and during the stay, warm and appropriate interaction, great attention to detail.
The Crayzee Fish Guest House se terugvoer
Thanking you kindly!
- Kapasiteit: 27 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Crayfish Creek 35, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom