Opsomming van Resensie
Danie S - Jun 2022
Gemiddeld
Baie aangenaam.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Andries A - Feb 2022
Gemiddeld
Baie netjies.
Tommy R - Okt 2021
Gemiddeld
Het net oornag gebly, maar baie gerieflik, skoon en netjies.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die verslag. Wat betref die aanbevelings vir restaurante in die kamers, ons het 'n inligtingsboek gehad in die kamers maar weens die covid regulasies het die departement van Gesondheid vir ons laat weet om alle inligtingsdokumente tydelik uit die kamers te neem ter voorkoming van verspreiding van die virus.
Sandra K - Okt 2021
Gemiddeld
Was skoon en vriendelik en goed gewees vir wat ons benodig het.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die verslag. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Joppie L - Jun 2021
Gemiddeld
Ontvangs goed, blyplek is skoon en netjies.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die review. Sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.
Wessel G - Jan 2021
Gemiddeld
Alles was presies reg vir ons gerief.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom
Johan F - Feb 2020
Gemiddeld
Was fantasties en voel sommer tuis.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you for the review. We are looking forward to welcoming you again in future.
Jan E - Sep 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Bernice F - Okt 2018
Gemiddeld
The Cedars Bed and Breakfast was fantasties in elke sin, hulle behandel all hulle kliënte baie special, baie dankie Cedars! Ons kom weer terug vir julle!
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you for the positive review. Looking forward to accommodating you and your family again in the future.
Mirna M - Mei 2018
Gemiddeld
Gesellig en huislike akkommodasie.
Lees meerElrine G - Mrt 2018
Gemiddeld
See stars.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you for the positive review.
Looking forward to welcome you in future.
Ockie F - Des 2017
Gemiddeld
Excellent service.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Dear Ockert
Thank you for the positive review. Looking forward to welcome you again in future
Brian And Mellery P - Des 2017
Gemiddeld
Real value for money, kind and friendly hostess, good hearty breakfast.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Dear Brian and Mellery
It was such a pleasure to accommodate you. Thank you for the positive review and we are looking forward to accommodating you in future.
Have a joyous and Blessed Christmas and a Prosperous New Year.
Regards
Dalene
Jimson T - Des 2017
Gemiddeld
We had a good welcome and stay.
Manuela B - Okt 2017
Gemiddeld
Home away from home!
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Dear Manuela,
Thank you for the positive review. Hope to see you in future.
Regards
Dalene
Jorrie V - Aug 2017
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom
Linda M - Mei 2017
Gemiddeld
Dit was absoluut besonders.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die review. Sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom
Danie N - Mrt 2017
Gemiddeld
Was vir ons 'n aangename verrassing.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Sien daarna uit om julle weer te verwelkom
Charne C - Sep 2016
Gemiddeld
Definitief my "go to" gastehuis!
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Goeie middag, Charne,
Baie dankie vir die positiewe verslag. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom in die toekoms.
Groete,
Pieter
Verna L - Sep 2016
Gemiddeld
Gerieflik sentraal en ontbyt was heerlik!
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe verslag. Ons sien daarna uit om julle weer by ons aanhuis te verwelkom.
Groete
Dalene en Pieter
Charonike N - Aug 2016
Gemiddeld
Heerlik!
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe verslag. Ek sien daarna uit om julle weer by ons te akkommodeer.
Meghann C - Aug 2016
Gemiddeld
Baie lekker gebly met vriendelike diens.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe verslag. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms te akkommodeer
Groete Dalene en Pieter Nieuwenhuizen
Hetta M - Jul 2016
Gemiddeld
Rustig!
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Hetta vir die verslag. Ek sien daarna uit om julle weer te akkommodeer in die toekoms.
Franscois J - Jul 2016
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam en netjies met baie vriendelike en behulpsame bestuur.
Lees meerThe Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die verslag. Ons sien daarna uit om julle weer by ons aan huis te verwelkom
Groete,
Dalene en Pieter Nieuwenhuizen
Louryne P - Jun 2016
Gemiddeld
Heerlike verblyf.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review. Hoop om julle gou weer te sien.
Bertus D - Mrt 2016
Gemiddeld
Goeie diens.
Etienne D - Feb 2016
Gemiddeld
Baie goeie diens, heerlike ontbyt. Baie mooi en skoon kamers.
Nicola B - Feb 2016
Gemiddeld
Very comfortable, convenient and welcoming.
Jan C - Nov 2015
Gemiddeld
Vriendelike diens.
The Cedars Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe review. Hoop om julle weer te sien
Groete Dalene
Sunette K - Nov 2015
Gemiddeld
Netjies, skoon en gemaklik.
Jonathan W - Okt 2015
Gemiddeld
Goeie, gasvry ontvangs.
Augusta L - Sep 2015
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet.
Gert V - Feb 2015
Gemiddeld
Verblyf is perfek vir vinnige oorstop met lekker gasvryheid van Dalene.
Sam B - Nov 2014
Gemiddeld
Uitstekend!
Susan G - Nov 2014
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam!
Desire S - Okt 2014
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir dit wat jy kry.
Mona A - Sep 2014
Gemiddeld
Well-managed and homely atmosphere.
Christelle E - Aug 2014
Gemiddeld
Huislik, skoon en gerieflik!
Pieter V - Aug 2014
Gemiddeld
Dit was inderdaad 'n plesier om daar te gaan oornag.
Hennie D - Jun 2014
Gemiddeld
Lovely setting
Karen L - Mei 2014
Gemiddeld
Skoon, stil, privaat, veilig en gemaklik.
Rika H - Apr 2014
Gemiddeld
Goeie waarde vir jou geld.
Francois V - Mrt 2014
Gemiddeld
Ons sal weer hier wil kom bly!
Monique D - Jan 2014
Gemiddeld
Very good
Elzaan B - Des 2013
Gemiddeld
Lekker ontspannend.
Elna V - Nov 2013
Gemiddeld
Baie mooi en vreeslik goedkoop.
Manda R - Nov 2013
Gemiddeld
Veilige, netjiese en ordentlike plek met vriendelike gasvryheid.
Charl M - Nov 2013
Gemiddeld
Waarde vir geld en tevrede met diens.
Lorraine F - Nov 2013
Gemiddeld
Dit het al ons verwagtinge oortref!
Hennie D - Nov 2013
Gemiddeld
Die ontbyt was heerlik en als was werklike waarde vir geld!
A C - Okt 2013
Gemiddeld
Rustig, privaat, veilig en gesellig.
Lorraine V - Okt 2013
Gemiddeld
Rustig en baie ontspanne!
Sonika V - Sep 2013
Gemiddeld
Was very nice
Phia K - Jul 2013
Gemiddeld
Dit was absoluut fantasties.
Dewald V - Mei 2013
Gemiddeld
Would love to stay here again.
Candice L - Mei 2013
Gemiddeld
Stay was great, kind reception and great food. Will recommend with ease
Tshegofatso M - Feb 2013
Gemiddeld
Good
Sibusiso M - Feb 2013
Gemiddeld
Great
Linda D - Okt 2012
Gemiddeld
It was perfect and very good value for money.
Björn P - Aug 2012
Gemiddeld
Excellent service.
Tinka S - Jan 2012
Gemiddeld
Truly a GREAT stay!!!
Hermann B - Des 2011
Gemiddeld
Exactly what I expected & more...
Carin H - Nov 2011
Gemiddeld
Professional, friendly and just WOW!!!
Pieter V - Nov 2011
Gemiddeld
Value for money and excellent service.
Hannalie T - Okt 2011
Gemiddeld
Best value for money ever in Pretoria.
Ntombie M - Jul 2011
Gemiddeld
Very nice environment, which is relaxing and private.
Lees meerChristine N - Jul 2011
Gemiddeld
You get what you pay for.
Marelie G - Okt 2010
Gemiddeld
Excellent service and relaxed environment
Ntombi P - Sep 2010
Gemiddeld
The atmosphere is pleasant .
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom