Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Caledon Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 43 resensies vir The Caledon Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Samantha M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Willem en Esme was baie behulpsaam en vriendelik.

Baie lekker gebly. Alles was gerieflik. My kinders het dit ook geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecelia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cecelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en gerieflik.

Die verblyf was baie gerieflik. Kombuisgeriewe asof jy by jou eie huis is. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Eenheid baie mooi, skoon en modern, ruim. Te min plase, kort gordyne, plug by TV het gekort, badprop lek, watertap is stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jabulani B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jabulani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect.

The place was clean and the service was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and cosy, lovely shower pressure and hot shower.

We only spent one night and really felt at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar beïndruk met die mooi plek t.s.v. ligging. Baie netjies.

Dit was net een nag, in en uit, maar ons was baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Feziwe M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Feziwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very nice, I liked your place. It's quiet, excellent customer service, neatness in your rooms, everything was great.

Caledon Guesthouse is the best, not far from the shops, everything is around, short by a swimming pool only.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beaui G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beaui G

Lieflike plek. Laat jou sommer tuis voel. Ek het.

Ek verkies die afgelope tyd om by The Caledon te wees. Ek's gelukkig as daar verblyf beskikbaar is. Die plekkie is in die dorp, baie gerieflik, maar tog rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Knowledge Rajohane M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Knowledge Rajohane M
Enkelreisiger

Pleasurable, quiet and refreshing.

I was returning to the accommodation for the second time because my first visit was great. I also enjoyed the second visit and hope to return again next time I visit Uitenhage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iain H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iain H
Besigheidsreis

Comfortable, great value, great WiFi, amazing laundry service, highly recommended.

Great base for my two days of work in Kariega. Loved the size of the room, the bed was huge and comfortable, a desk to work at, cupboard, everything great. Would love to see the old TV replaced with a smart TV just to round things off nicely. Great value for money. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynnis L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie tuis gevoel, die gastehuis personeel het moeite gedoen om behulpsaam te wees.

Ek het versoek dat ons braai op die perseel saam my Ouma wat ek lanklaas gesien het. Die personeel het alles vir ons reggesit en die kombuis tot ons beskikking gestel. Daar is selfs 'n koffiewinkel op die perseel. Ons het so tuis gevoel. Die area was ook stil en ons het veilig gevoel om daar te slaap. Die gastehuis en perseel is regtig baie netjies. Ek sal die plek vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothea F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothea F
Gesin met klein kinders

Dit het gevoel asof dit 'n home away from home is. Daar was nie inbraak gemaak op ons privaatheid nie.

My twee klein kinders kon hulself wees. Die verblyf was die moeite werd al het ons min tyd in die dag daar spandeer. Al wat ons graag sou wou hê is meer geriewe om ons eie voedsel voor te berei en speelgeriewe vir die kinders. Dit was die beste wegbreek ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met tieners

Uitsteken. Vriendelik ontvangs. Alles skoon en netjies. Baie geniet sal weer daar tuisgaan.

Rustige atmosfeer. Pragtig tuin om te ontspan. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Knowledge Rajohane M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Knowledge Rajohane M
Enkelreisiger

Comfortable and private.

A cosy, quiet and relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable, peaceful.

Had a comfortable one night stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly daar. Was baie goed ontvang.

Ons het dit geniet om daar te wees en sal weer dit in die toekoms gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyfondervinding.

Veilige verblyf met alles wat nodig is in die eenheid wat aan ons toegeken was. Heerlik gesels met Esme en haar seun ─ voel soos bekendes. The Caledon Gastehuis kan beslis aanbeveel word. Baie dankie dat ons by julle kon bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Baie dankie vir positiewe reaksie. Ons hoop ons sien julle weer.

The Caledon Guest House
Albert S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Enkelreisiger

Uitstekende diens.

Baie lekker gebly, ontvangs was goed en geriewe was goed en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Baie dankie. Hoop om weer te sien.

The Caledon Guest House
Gerjard M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerjard M
Enkelreisiger

Gasvryheid.

Lekker geslaap, lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah O
Saam met vriende

Lekker huislike atmosfeer.

Die verblyf en ontvangs was fantasies met 'n rustige atmosfeer. As jy iets benodig is dit loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable and good location, but cleanliness was a problem.

Rooms were not cleaned regularly, towels were not changed once and there was not enough toilet rolls. Mattress quite thin and hollow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Ons is werklik jammer dat jul verblyf nie na wense was nie. Sal probeer verbeter waar moontlik. Daar is wel nota op in kamer wat aandui wanneer kamers nie skoongemaak word nie

The Caledon Guest House
Willie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories.

My verblyf was fantasties en ek sal dit weer gebruik en aanbeveel. Verblyf is ook baie veilig en naby winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Was baie aangenaam verras oor die gastehuis. Baie vriendelik, skoon, netjies en almal was baie behulpsaam. Baie veilig ook. Bed slaap beter as myne by die huis. Sal enige dag teruggaan en vir enige een hom aanbeveel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik "cosy" en gemaklik.

Die ligging was nie so mooi nie maar ons het baie lekker gebly. Dit was heel rustig en gemaklik met vriendelike diens. Sal weer 'n draai daar maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K

'n Stukkie oase in die middel van 'n woestyn. Heerlike ervaring.

Baie dankie Dewald en Rochelle vir julle gasvryheid. Julle het ons onmiddellik tuis laat voel. Alles was pragtig voorberei vir ons en julle het uit jul pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Voorwaar 'n stukke juweel wat julle in Uitenhage het. Ons wens julle net die beste toe en hoop dat julle besigheid uit sy nate sal bars! Hoop om julle weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Dit was net n plesier gewees. Baie bly julle het dit geniet.

The Caledon Guest House
Lindi P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindi P
Gesin met tieners

Baie gemaklik en vriendelike diens.

Vriendelike diens. Geen komplikasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean M
Saam met vriende

Dit was gerieflik en goeie gehalte.

Die gastehuis was mooi skoon en netjies. Ons het gevra om 'n braai uit te sit en dit was gedoen met braai tang en bak. Area is veilig en op 'n goeie ligging geleë. Winkels is maklik bekombaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het. Hoop om jou weer te sien.

The Caledon Guest House
Rina J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspannend.

Die mense is vriendelik ons kon lekker uitrus en het ons kuiertjie terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Baie bly dat julle lekker gebly het. Hoop ons sien jul weer.

The Caledon Guest House
Comin B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Comin B
Enkelreisiger

Het lekker gebly en het veilig gevoel.

Het lekker gebly en veilig gevoel. Gerieflik naby aan als en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u goeie terugvoer. Hoop ons sien weer.

The Caledon Guest House
Lorraine S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine S
Gesin met tieners

Good value for a clean, safe, family room in a central position.

We had a very pleasant stay at the Caledon Guesthouse. It was easy to find and our family room was well-equipped and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Gastehuis is skoon en netjies. Ontvangs baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea R

Vriendelike staff.

Die bespreking het vlot verloop. Die staff was vriendelik en baie behulpsaam. Het al twee keer daar gebly en sal weer wanneer ek in Uitenhage moet oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rene J
Besigheidsreis

Nie goeie ervaring nie. Baie teleurgesteld.

Moes wag buite hek, niemand om ons te ontvang nie. Krag tweede aand vir ongeveer drie ure af. Definitief nie munisipaliteit fout nie. Daar was net nie geld op meter nie. Geen persoon van Caledon Gastehuis het vir ons kom verduidelik nie. Funksie wat reg langs ons kamers was se persoon in beheer het ons kom help nadat ek navraag gaan doen het. Baie geraas van funksie en kombuis tot 23h00! Nooit weer gasheer of gasvrou gesien nie en geen verskoning was gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Baie jammer om te verneem van slegte ervaring. Krag was werklik af aangesien daar n draad op die paal af was. Munisipaliteit het dit dieselfde aand nog herstel. U kan ons gerus kontak sodat ons kan opmaak vir u slegte ondervinding deur n gratis nag vir u aan te bied met u volgende verblyf in Uitenhage. Weer eens jammer vir enige ongerief.

The Caledon Guest House
Millicent M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The customer service is what stood out for both myself and my boyfriend. We couldn't have found a better place to stay in Uitenage.

When looking for accommodation in Eastern Cape, it wasn't much of a struggle. The moment we saw The Caledon Guesthouse, we stopped looking and put. We're glad we stopped looking as The Caledon Guesthouse was all we wanted and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. It was a pleasure to accommodate you, and we wish to see you again in the future.

The Caledon Guest House
Joseph M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was eenvoudig uitstekend!

Ons was eenvoudig verstommend verbaas deur die diens wat ons ontvang het. Ons kan net se baie, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Baie baie dankie. Dit was net n plesier om julle te kon akkommodeer.

The Caledon Guest House
Suzette B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Suzette B
Besigheidsreis

Swak diens en geen betrokkenheid van bestuur/eienaars.

Geen ontvangs en duidellikheid hoe en wat die prosedures is met bv. met ontbyt nie. Om ontbyt bedien te word sonder dat 'n persoon enige keuses gegee word is eenvoudig onaanvaarbaar. Kos was van swak gehalte en geen en laat diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Geagte Babs

Ek vra om verskoning dat U so voel, maar sover my kennis strek het ek U gevra oor ontbyt en het ontbyt as volg bedien Dinsdag oggend, asook die Woensdag oggend, maar u en werkskollega was reeds voor 7:00 weg voor kos bedien kon word.
Ek kan eerlik nie saamstem dat ons onprofessioneel of nie 'n skoon gastehuis is nie, of dat U nie n vriendelike ontvangs gehad het nie. Ek en my man het dan nog met U baie lekker gesels by die motor.
Ek is redelik geskok oor die resensie.

Groot om verskoning van my en The Caledon Gastehuis af.

The Caledon Guest House
Pieter D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met tieners

Lekker dankie.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Baie baie dankie. Dit word waardeer.

The Caledon Guest House
Wilson T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilson T
Besigheidsreis

Very friendly management and staff, well managed by professionally people.

I would bring family only next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Thank you do much Wilson. We really appreciate it.

The Caledon Guest House
Lizaan V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap en ontbyt geëet by die plaaskombuis.

Ons het als vreeslik geniet. Ek sal definitief weer 'n draai kom maak

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Beste Lizaan,

Vreeslik dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek is ook baie bly om om te sien dat julle alles geniet het. Dit is resensies soos die wat ons harde werk en passie vir die bedryf alles die moeite werd maak.

The Caledon Guest House
Adrianne C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrianne C

Ons sal dit beslis aanbeveel.

Vriendelike mense en baie lekker ontbyt. Als was netjies en mooi gemaak. My familie het 'n baie goeie naweek gehad by Caledon Gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Geagte Adrianne

Vreeslik baie dankie vir die pragtige review,dit word opreg waardeur!
Hoop om jul binnekort weer te sien :)

Vriendelike Groete
The Caledon Gastehuis

The Caledon Guest House
Liana J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een nag oorgebly en sal definitief weer hier bespreek in die toekoms.

Ons was moeg en afgemat teen die tyd dat ons gearriveer het, maar alles het verdwyn met die hartlike ontvangs. Die verblyf is netjies met ruim kamers. Die gasheer het ekstra moeite gedoen om te verseker die fietse is veilig toegesluit. Sal beslis, en het al, die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die besonder spesiale terugvoer. Dit word opreg waardeer! Min wat mens sulke aangename gaste het.

Vriendelike groete,
Denice

The Caledon Guest House
Louise B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Besigheidsreis

Kan die gastehuis hoog aanbeveel!

Netjies, veilige, rustige verblyf met 'n vriendelik gasvrou wat uit haar pad gegaan het om aan almal se versoeke te voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Hi Louise,

Ek sien nou eers die resensie, kan jy glo! Vreeslik baie dankie, dit word opreg waardeer. Dis mense soos julle wat mens weer die moed gee om elke dag positief aan te durf en die beste te doen vir ons gaste. Dit was baie spesiaal.

Vriendelike Groete,
Denice

The Caledon Guest House
Daniela S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home

We had a wonderful stay at The Caledon. Hosts are friendly and easy going. They have appropriate rates. Convenient location - close to all amenities. With the options of having a self-catering or in house dining - perfect for a braai/barbecue. Intimate set-up, lovely for team outings or couples. With all the other areas the hosts are still working on, this place can only get better! I had a superb time and I'm definitely coming back here for my next visit to Uitenhage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Caledon Guest House se terugvoer

Thanks Daniela,

Your review is greatly appreciated :)

Kind Regards
Denice

The Caledon Guest House
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 49, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZGY4NmY2LTNlZmMtNGFhYi05MWJiLTNiMTUzZTcyNTEzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 49 Caledon Street Uitenhage 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.770086894076 25.404119904264