Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ambience

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lookout-rylaan 228, Pinnacle Point Gholflandgoed, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Ambience is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat 'n lieflike kus-atmosfeer bied op die veilige Pinnacle Point Gholflandgoed op 'n krans met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Die landgoed is net buite Mosselbaai, 400 km vanaf Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) en sowat 30 minute se ry vanaf George Lughawe. Die landgoed spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n restaurant, kroeg, sitkamer, spa en 'n fiksheidsentrum.

The Ambience bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n groot oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die huis het ook lugversorging.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste en die groot sitarea bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n groot onderdakbalkon met stoepmeubels, 'n swembad en 'n see-uitsig.

'n Toesluitmotorhuis met plek vir 3 voertuie is beskikbaar en daar is nog oop parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by The Ambience sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir The Ambience
Netheid
3.0/5
Diens
2.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Lookout-rylaan 228, Pinnacle Point Gholflandgoed, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Ambience het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lookout-rylaan 228, Pinnacle Point Gholflandgoed, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA851102061e34c8d5dc3d4b48465c9eaf484b4bcfabcd73b01c201bf09dc6155a0caacdf500def44899bebc7c6ead7f6763ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 10) 3 5 1 4 228 Lookout Drive Pinnacle Point Golf Estate, Pinnacle Point 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -34.199685304505 22.090106202719