Thatch Haven Guesthouse
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caleystraat 287, Eldoraigne, Centurion, 0046, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Thatch Haven Guesthouse is in die hartjie van Centurion in die stil woonbuurt Eldoraigne. Dit is slegs 25 minute se ry vanaf OR Tambo Lughawe en is maklik bereikbaar vanaf alle hoofweë. Dit is ongeveer 3,5 km vanaf die Gautreinstasie en is ook op die Gautrein-busroete.
Verblyf is beskikbaar in 7 kamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die VIP 1 Kamer is ideaal vir groot groepe, sportgroepe of as 'n bruilof-suite. Dit het 'n hoekbad, groot stort en aantrekkamer. VIP 1 en VIP 2 is elk geskik vir 4. Die Cape-kamers het elk 'n dubbelbed en is langs mekaar. Pool Room 1 en Pool Room 2 is geskik vir 1. Die kamers kan saam bespreek word. Die Afrika-kamer is geskik vir 2 en is 'n privaat kamer op die boonste verdieping van die gastehuis.
Elke kamer is stylvol versier om die grasdak te komplimenteer. Die atmosfeer is eg Afrika. Die kamers het elk 'n TV met die DStv-gasvryheidspakket, 'n elektriese kombers en onbeperkte WiFi.
Gaste het toegang tot 'n 24 uur-braai-area en 2 toegeruste kombuise. Aandete is op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Caleystraat 287, Eldoraigne, Centurion, 0046, Gauteng
- Gaste dink Thatch Haven Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Eldoraigne Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caleystraat 287, Eldoraigne, Centurion, 0046, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom