Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thanda Vista B&B

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R2 346 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Plettenbergbaai, bekend vir sy uitgestrekte wit strande en uitsonderlike klimaat, staan bekend as "Die juweel van die Tuinroete". Met 'n skouspelagtige uitsig van die Indiese Oseaan, manjifieke berge en inheemse woude, het die vroeë Portugese ontdekkers dit "Bahia Formosa" (of "pragtige baai") genoem.

Hier in Plett word die natuur en sport gekombineer om aan besoekers die geleentheid te bied om enige van die verskeie doendinge te geniet, soos om gholf te speel, luilekker in die son op die strand te lê, stap in die woude of langs die strande, besoek diereparke, of gaan soek walvisse en dolfyne, ens. Saans kan jy kies tussen 'n verskeidenheid uitstekende restaurante.

Thanda Vista (Thanda beteken "liefde" in die Afrikatale) is 'n eksklusiewe B&B vestiging net minute van die wit strande van Plettenbergbaai. Ons is intiem, eksklusief en privaat, en bied 5 luukse en suite-slaapkamers, 'n gastesitkamer.

Die ontbytstoep op die eerste verdieping bied 'n uitsig oor die baai en mens kan moontlik walvisse of dolfyne sien terwyl mens ontbyt eet. Daar is parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Thanda Vista B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Susanstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thanda Vista B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 346
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 346
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27fe39cfe46de0c2d214778598f6948cbbab1bff000ea121ea97f65fb37239a4a6edd87177e94f1d395c9e83358ae8a7c4eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 346 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 8 Susan Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.042163329432 23.373101953373