Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sylvia's Gift Self-Catering Unit

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tish Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Sylvia's Gift Self-Catering Unit
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Martli J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martli J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die eienaar is baie vriendelik. Haar plek is ongelooflik netjies en skoon en baie goed ingerig! Sy het vrugte en piesangbrood vir ons gegee wat ons nog nie op enige ander plek gekry het nie. Sy speel die mooiste musiek deur die dag! Ons sal beslis weer daar slaap! Ek beveel haar definetief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en ligging is uitsonderlik.

Is naby aan Netcare Unitas hospitaal en gasvryheid laat mens tuis voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvia's Gift Self-Catering Unit se terugvoer

Hi Willie , ankie vi die mooi resensie. Ek waardeer dit baie. Goedgaan. Tot weersiens Tish

Sylvia's Gift Self-Catering Unit
Dean C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean C
Enkelreisiger

Baie bekostigbare en gasvrye verblyf in 'n veilige woonbuurt.

Ek kan Sylvia's Gift hoog aanbeveel. Dit bied onverbeterlike waarde vir geld, die verblyf is skoon en netjies, niks ontbreek nie en die gasvryheid is uit die boonste rakke. Die ligging is ook baie veilig met baie goeie sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne L
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon, gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Besigheidsreis

Tish is die beste gasvrou!

Jy sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvia's Gift Self-Catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing. Ek en Sibo het baie lekker saam gekuier en gesels. Nogmals baie dankie vir die ondersteuning. Ek is tans vol bespreek is tot 5 Februarie, 2022.

Sylvia's Gift Self-Catering Unit
Robyn M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M
Enkelreisiger

Incredibly welcoming and comfortable! I really enjoyed my stay here, and it went above and beyond my expectations.

Would highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mortlake K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mortlake K
Enkelreisiger

The rates are very reasonable, it's in a very secure location and there is security.

I loved my stay there, and the host is very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingfisherstraat 38, Rooihuiskraal-noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKx4rMHaJoNK7AiFULaYdlqDvW9g6Mbmp9uvonanjDQkh6CSllO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 38 Kingfisher Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.879850525636 28.152347379144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem