Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swan-lake

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 58 resensies vir Swan-lake
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Simon A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier gou weer.

Was fantasties. Dankie vir die reëling. Salute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Simon
Dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit.
Groete
John

Swan-lake
Piet G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en verfrissend.

Die natuur om die cabin maak dat jy kan afskakel, selfs met 'n druk program. Ontbyt op die dek vroeg oggend is die lekkerste, gevolg deur die laat aand koffie terwyl jy vir die maan kyk oor die water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Piet
Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit opreg.
Groete John

Swan-lake
Marthi H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthi H
Enkelreisiger

'n Swanemeer in die middel van die Vrystaat.

Die gasheer het uit sy pad gegaan om seker te maak dat ek veilig daar aankom. Pragtige tuin met meertjie en pragtige swane. Heerlike ontbyt met uitsig oor meer ingesluit by prys. As mens wil wegkom van die stadsgewoel, is die ligging ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Marthi
Baie dankie vir die terugvoer en die lekker gesels.
Groete
John

Swan-lake
Desmond N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swane-lake, it's a beautiful place, full of nature and it's a quite place and peaceful place.

The customer service was wonderful and his welcome makes you to be at ease and enjoy your stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Yvonne
Thank you so much for taking the time to review us. I really do appreciate it.
Regards
John

Swan-lake
Wouter V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n uitstekende wegbreek.

Swan Lake is 'n uistekende wegbreek waar ek en my vrou net kon ontspan en "recharge". Ons het twee nagte oorgebly sodat ons 'n vol dag net kon rus, en dit was presies wat ons nodig gehag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Wouter, baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Swan-lake
Michelle D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

The perfect haven hidden away amongst the trees in nature, in the most peaceful environment.

So calming, quiet, and breathtakingly beautiful. The perfect place to get away from the city and refresh your soul! Incredible place! Peaceful, relaxing. Watching swans glide upon the water is incredibly calming. Very romantic, cosy place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Michelle,
Thank you for the five stars. I really do appreciate the feedback.
Regards,
John

Swan-lake
Markus C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful weekend break.

Pleasantly surprised by the tranquil setting. The friendly reception by our host John was refreshing and the delicious breakfast served at our convenience was truly wonderful. Will certainly return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Markus,
Thank you so much for the good review. It was a privilage to host you.
Regards
John

Swan-lake
Gustav M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf buite Bloemfontein.

Swan Lake is geleë 'n kort entjie buite Bloenfontien op 'n kleinhoewe. Daar is werklik 'n meer en swane! Ons het baie lekker gebly in die Lodge-kamer wat uit 'n kamer met toegang tot 'n leefarea, onthaalarea en braaigeriewe bestaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Gustav, baie dankie vir jou terugvoering ek waardeer dit baie. Groete. John

Swan-lake
Eunice B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Swan-lake is 'n asemrowende stukkie diamant, wat 'n ongelooflike rus vir die siel bied. Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel en self sonder twyfel weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Eunice,
Baie dankie vir die terugvoering asook die volpunte. Dit word opreg waardeer.
Groete,
John

Swan-lake
Hendrik D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ooit. Dankie, John.

Swan-lake: Die prentjiemooi paradys. Waar als net gaan stilstaan. Toe ons die deur oopmaak en deur die pragtige kamer kyk na die "lake" en op daai oomblik kom die twee wit swane na ons toe geswem het ek geweet dis die beste geskenk (wegbreek) wat ek vir my prinses kon gee. Dankie, John.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi,
Dankie vir die mooi kompliment,dit was voorwaar ń voorreg om jou en jou prinses hier te kon hê.
Dankie vir die lekker gesels ook.
Groete,
John

Swan-lake
Retha N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weet nie wanneer laas ek so totaal kon ontspan nie.

Baie mooi plek, rustig met net die voëlgeluide om na te luister en John gaan uit sy pad om mens net nog meer gemaklik en ontspanne te laat voel. Heerlike naweek, spyt toe ons moes teruggaan huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Retha
Baie dankie vir jul terugvoer, ek waardeer dit baie. Dankie ook vir die volpunte.
Groete
John

Swan-lake
Francois S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, beeldskoon natuurwegbreek.

Die eenheid wat oor die water uitkyk was die perfekte naweekwegbreek om ons troudag te herdenk. Die natuur was beeldskoon en ons het dit vreeslik geniet om op die "deck" te sit terwyl ons luister na die vele voëlgeluide en kyk na die swane. Die diens was puik en ons het elke oggend se ontbyt vreeslik geniet. Die eienaar was baie vriendelik en het geen probleem gehad om enige van ons versoeke tegemoet te kom nie. Ek kan Swan-lake met selfvertroue vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Francois,
Baie dankie vir die goeie terugvoer en ook die 5-ster gradering. Ek waardeer dit opreg.
Groete,
John

Swan-lake
Jannie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelik.

Dis ver genoeg uit die stad om vrede en stilte te ervaar, tog naby genoeg om in te ry vir 'n lekker ete. Goed genoeg ingerig om lekker rustig te braai op stoep. Heerlike ontbyt elke oggend by cottage bedien. Billik geprys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Jannie
Dankie dat jul die tyd geneem het om ń
Resensie te los. Ek waardeer die terugvoer opreg.
Groete
John

Swan-lake
Marlene M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cabin on the lake with all the luxury and necessities you need for your stay.

Very comfy bed with decent bedding, delicious breakfast to be enjoyed overlooking the charming swan-lake. Was very pleased to be met by the host John and his 3 charming swans. A stay that I will treasure for ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Marlene,
Thank you for taking the time to review us. We really do appreciate it.
Regards
John

Swan-lake
Janine V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Vredevolle wegbreek.

Ek en my dogter het heerlik gekuier by Swan Lake Cabin. Sou graag vir nog 'n week bly en die stilte geniet. Kon lank sit op die stoep en kyk vir die swane. Dit was snoesig warm binne, ten spyte van ysige temperature buitekant. Dankie John, jy het dit so gemaklik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Janine
Dit was 'n voorreg om jul hier te hê. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Groete
John

Swan-lake
Claudia S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus, stylvol en rustig.

Baie lekker gebly. Sal enige tyd aanbeveel. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Claudia
Dankie vir jul resensie, ons waardeer die terugvoer.
Groete
John

Swan-lake
Ina B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike diens en rustigheid.

Swan-lake was definitief die beste plek waar ons nog ooit geslaap het. John kon nie genoeg vir ons doen nie. Die groot ontbyt wat elke oggend na ons cabin gebring is, was baie gerieflik en besonders lekker. Dit is so rustig en ons het die swane wat ons kon voer vreeslik geniet. Die cabin is baie goed toegerus en as jy iets gesoek het was dit daar. 'n Mens kan sien die cabin is met liefde gebou en sorgsaam uitgerus. John is 'n gasheer duisend en ons sal beslis weer daar wil slaap en beveel dit vir almal aan. As jy rustig wil wees, baie bederf wil word en waarde vir geld soek is Swan Lake die plek om na te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Ina
Sjoe, dankie vir sulke mooi woorde. Ek waardeer elke woord. Dankie vir jul belangstelling en lekker gesels.
Groete
John

Swan-lake
Petro R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste beskrywing wat ons kan gee: ons was by waters van rus!

Prentjiemooi, pragtig, sommer net so spesiaal! Ons is vriendelik deur John ontvang. Heerlik op die stoepie gaan sit en die rustigheid en swane wat kom groet só geniet! Volgende oggend is die ontbyt vir ons in die huisie bedien. Baie lekker! Ons ja! Die liggies in die aand het alles omskep in 'n feeland! Sal die plekkie beslis aanbeveel! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Petro
Dankie vir jul mooi woorde en belangstelling dit was 'n voorreg om jul hier te hê.
Groete
John

Swan-lake
Heidi V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste en skoonste wegbreek ooit.

Baie baie dankie. Ons het in die skoonste cabin met die mooiste uitsig gebly. John, die gasheer, was baie vriendelik en gasvry. Die swane het gereeld kom kuier. Ons ontbyt was heerlik en by die cabin afgelewer in die oggende. Dis die rustigste atmosfeer. Ek kan regtig Swan-Lake Cabin aanbeveel. Dis werklik 'n stukkie paradys. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Heidi
Baie dankie vir die mooi reveiw dit maak my hart warm en is ń groor beloning vir my werk.
Groete

Swan-lake
Rouan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek van besig lewe.

Ons kon lekker afskakel. Die gasheer is baie vriendelik en die ontbyt was heerlik. En die swane is so mooi en maak mense rustig voel. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Rouan
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ek waardeer die volpunte.
Groete
John

Swan-lake
Jessica-lynn O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica-lynn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very calm and peaceful.

The atmosphere is very relaxing and calming. Ideal break away from busy city life. Interaction with bird life amazing. Scrumptious breakfast served.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi
Tx for taking the time to reveiw our cabin I really do apreciate it.
Regards
John

Swan-lake
Leon N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur, rustig, heerlike ontbyt.

Ons het dit baie geniet. Ons gasheer was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Leon
Dankie vir die positiewe terugvoer ek waardeer jul besoek.
Groete
John

Swan-lake
Anette F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek!

Swan-Lake Cabin is die perfekte wegbreek van die besige stadslewe! Ons het ontspan en herlaai, ons volgende verblyf sal vir seker vir meer as net 2 dae wees. John is wonderlike gas en die ontbyt is uit die boonste rakke. Alles hier is perfek, net perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Anette
Baie dankie vir die mooi woorde ek waardeer die terugvoer.
Groete
John

Swan-lake
Louisa S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S

Lieflike, romantiese ligging.

Sal definitief Swan-Lake aanbeveel dit was 'n belewenis. Sal beslis teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Louisa
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dankie ook vir die vol punte.
Groete
John

Swan-lake
Lucia P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Baie mooi, netjiese plekkie! Daar is alles wat jy nodig het. Pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Dankie vir die volpunte ek waardeer.

Swan-lake
Chriszann V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en rustig.

Wonderlike verblyf. Dis ongelooflik mooi en rustig. John en sy vrou is baie vriendelik en gasvry. Net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer


Baie dankie vir die volpunte ons waardeer die terugvoer.

Swan-lake
Lisa K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa K
Besigheidsreis

Found a little gem

Found this little gem of a place. Close to airport. A few minutes drive from CBD. Cleanest guesthouse that I have stayed at. Great breakfast. Next to lake with family of swans. Was just incredible. Can definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Lisa,
Baie dankie vir die resensie dit word baie waardeer. Dankie dat jul die tyd gemaak het om een te los.
Groete,
John

Swan-lake
Marli D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swan-Lake Cabin -'n Sprokiesmooi romantiese wegbreek.

Die akkomodasie is "out of this world" - elegant en sprokiesmooi! Ons het bitter lekker ontspan van die oomblik wat ons daar geland het tot die oomblik wat ons vertrek het. Met die pragtige atmosfeer is een van die hoogtepunte om die swane te kan voer en hul kom sê gereeld hallo en baljaar reg voor die "cabin". Ons praat dan nie eers van die ongelooflike lekker ontbyt en die gasvryheid nie, dit laat een met geen ander keuse as om net tuis te voel en elke oomblik te geniet nie. Die wegbreeknaweek was vir seker vir ons een van ons hoogtepuntwegbreeknaweke en ons sal die naweek vir seker vir altyd "treasure" in ons harte. Ons hoop om eendag weer in die toekoms by Swan-lake Cabin aan te kan gaan klop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Marli,
Wat ń mooi warm hartklop resensie, dit is sulke resensies wat ons daardie ekstra tree soveel vinniger kan laat hardloop.
Groete,
John

Swan-lake
Morné S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

'n Ware juweel, weg van die stad se geraas, maar tog naby genoeg om gou in te glip stad toe. John en Maryke is wonderlike gashere wat 'n passie het vir wat hulle doen. Swan-Lake Cabin is snoesig ingerig met alles wat ons kon nodig hê. Die voëllewe ronom die houthuis was asemrowend. Ons het ons verkyk aan die vinke se gebou en breek aan hulle nessies. En dan die swane met hulle kleintjie, wat gereeld vir on kom kuier het. Iets wat jy nie elke dag teëkom nie. Ons het die heerlikste ontbyt genuttig, in ons houthuis. Julle sal ons weer sien

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Morne,
Jul resensie word waardeer. Dit is lekker om sulke beskrywende reviews te kry. Dit is goeie advertensie.
Groete,
John

Swan-lake
Jacobus B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en gerieflik.

Die ontvangs met aankoms was baie lekker professioneel. Het ons by motor kom ontvang. Ons gaan weer terug. John hou mens op hoogte van als. Daar was 'n kragonderbreking gewees met die swaar weer en ons is ingelig gewees oor wat die omstandighede was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Jacobus,
Dankie vir die volpunte dit word baie waardeer.
Groete,
John

Swan-lake
Esme V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek.

Als was soos ons gelees het, die perfekte plekkie vir 2 vir braaidag, ons kan Swan-lake regtig aanbeveel, van die kommunikasie vooraf met John, die aankoms, ontbyt, John wat uit sy pad gaan om seker te maak alles is reg. En natuurlik die uitsig. Kon nie 'n beter plek kies nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Esme
Baie dankie vir die terugvoer ons het geniet om jul hier te hê.
Groete
John

Swan-lake
Nicolene C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Versteekte juweel met Vrystaatse gasvryheid. Baie goed ingerig met alles wat jy nodig het, ons elektriese komberse was klaar aangeskakel vir 'n koue aand. Die uitsig is asemrowend en die swane 'n bonus.

Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Die winterkoue is rof hier by ons. Dit is lekker om te hoor dat selfs winter sy bekoring het.

Swan-lake
Willem D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier.

Pragtige, rustige ligging. Besonderse aandag aan detail. Goeie, persoonlike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Willem
Dankie dat jul ons plek gekies het om jul ouers te bederf met die wegbreek naweek. Baie dankie ook vir die positiewe terugvoer.
Groete,
John

Swan-lake
Marie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, gasvryheid, ons was aangenaam verras.

Daar is spesiale aandag gegee aan fyn detail in die bekoorlike cabin, sagte musiek het in die cabin gespeel met ons aankoms, die ontbyt was uit die boonste rakke, ons was behoorlik bederf, die cabin is skoon en netjies, die uitsig is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Die review is so uit die hart. Baie dankie dat jul my ook tuis laat voel het met die in nooi en lekker gesels.

Swan-lake
Line H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

'n Asemrowende uitsig, met rustigheid vir die siel. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het werklik die verblyf geniet en sal gerus weer terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Vyf sterre vir als!..dankie baie dankie ons waardeer dit so baie.

Swan-lake
Leonard G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker! Baie stil en die natuur praat vir homself.

Ek het Swan Lake gevra om te help met spesiale reëlings om verloof te raak en hulle het dadelik gehelp met voorstelle. Ons beveel Swan Lake aan vir almal dis die beste waarde vir geld in Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Leonard, baie dankie vir die mooi woorde ons waardeer jul kompliment.
Groete
John &Maryke

Swan-lake
Theunis M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Lekker!

Baie skoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Theunis
Dankie vir jul terugvoer ons waardeer dit.
Groete
John &Maryke

Swan-lake
Elizmarie C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizmarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig en rustig.

Netjies met baie mooi uitsig. Heerlike ontbyt en baie aangename gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Elizmarie
Dankie vir jul terugvoer ons waardeer dit.
Hoop jul besoek ons weer as jul in ons geweste is.
Groete,
John.

Swan-lake
Andrew F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en rustig.

Lekker privaat en kalmerend. Heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Andrew,
Dankie vir die terugvoer. Hoop om jul spoedig weer te kan bederf.
Groete,
John.

Swan-lake
Jaco D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Rustige wegbreek van die stad sonder om ver te ry.

Swan-lake Cabin is die ideale plek om weg te kom van die stad se geraas sonder om ver te ry. Heeltemal afgesonder en privaat met net die swane en eende as geselskap. Die eienaars, John en Maryke, se gasvryheid is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, die terugvoer beteken baie vir ons. Hoop om jul spoedig weer te sien.

Swan-lake
Dirk P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie, verskriklik mooi, 'n moet-sien, baie netjies met alles net die beste, heerlike ontbyt met vriendelike gasheer en sy vrou.

Beveel Swan-lake aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Dirk,
Baie dankie vir die moeite met al jul goeie terugvoer, dankie ook vir ons volpunte met die sterre. Mense soos julle is ons beste advertensie.
Hoop om weer van diens te wees.
Groete
John & Maryke

Swan-lake
Dirk K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir huweliksherdenking.

Uitstekende diens en pragtige verblyf! Nie een negatiewe punt nie. Goeie waarde vir geld. Well gedaan aan die eienaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Dirk
Dit was ń voorreg om jul hier te hê om jul herdenking te vier. Dankie vir die goeie terugvoer.
Ons waardeer dit opreg.
Groete
John

Swan-lake
Annesu H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annesu H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most beautiful peaceful place

Die eienaars het ons op ons hande gedra. Dis die mooiste plek om te gaan rus. Die ontbyt was uit die boeke. Sal dit aanbeveel vir enige geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Annesu, dit was lekker om jul hier te ontvang, baie dankie vir die goeie terugvoer ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jul gou weer te sien vir jul volgende wegbreek naweek. Groete, John en Maryke.

Swan-lake
Graham H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, affordable and quiet.

Comfortable, affordable and quiet accommodation close to the city centre with a wonderful added bonus of breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Graham
Thank you for taking the time to give us a review. We hope to see you soon.
John & Maryke

Swan-lake
Christa K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die volle pakket.

Het lanklaas by ’n plek oorgebly wat alles het - die ligging, netheid, atmosfeer, gasvryheid, klein details, bekwame gashere, stiptelikheid, die ekstra myl, rus en vrede en ’n heerlike ontbyt. Ons beveel Swan Lake Cabin met die grootste vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Christa
Baie dankie vir jul resensie en dat jul die tyd geneem het om een te los.
Die mooi woorde maak ons harte warm.
Groete
John en Maryke

Swan-lake
Estha T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estha T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Dit is 'n paradys. Dit was heerlik om so na aan die natuur te ontspan en uit te rus. Die eenheid is goed toegerus. John en Maryke is hartsmense. Ontbyt is die lekkerste bederf. Sien julle vir seker in die winter om die gevriesde spruit te kom beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Estha
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoer en hoop om jul te help om die winter koue te trotseer.
Groete
John en Maryke

Swan-lake
Jacorien N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacorien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en romanties

Dis werklik 'n ervaring om so tussen die bome op die water te sit terwyl die natuur die mooiste geluide maak en die swane jou besoek. In die aand word liggies rondom die meer aangeskakel wat die mooiste atmosfeer skep. Die perfekte plek om bietjie af te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Jacorien
Baie dankie vir jul besoek en dat jul die moeite gedoen het om ń resensie te los. Hoop ons sien jul gou weer.
Groete
John &Maryke

Swan-lake
Mariette V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis een van die beste plekkies waar ons nog gebly het.

PERFEK vir 'n rustige wegbreek, asemskep tyd. Ongelooflike gasheer en gasvrou. Vriendelik, hulpvaardig en altyd reg met 'n geselsie en antwoord. 'n Ware paradys net net buite die stad. Glo my...... julle sal on BESLIS weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Mariette
Dit was lekker om jul hier te hê die geselsies en opregte belangstelling word waardeer. Dankie vir jul resensie dit beteken die wêreld vir ons.
Groete
John en Maryke

Swan-lake
Nicolaas S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas S
Enkelreisiger

Great experience.

Awesome view, nice and quiet. Very relaxing out of town vibe. Host was very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ń resensie te los ek waardeer jul terugvoer opreg.
Groete
John

Swan-lake
Christel S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid van self

Vriendelike ontvangs Pragtige netjiese cabin wat Baie goed uitgerus en toegerus is met aandag aan detail. Sal definitief weer by Swan Lake gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi
Baie baie dankie vir die terugvoer dit is wat ons besigheid bou. Ek waardeer dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te los.
Groete
John

Swan-lake
Ruan E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig , Mooi en Wonderlik

Gasvryheid van die eienaar was fantasties , ons het die plek vreeslik geniet en lekker om elke oggend in daai omgewing wakker te work Baie dankie vir n baie lekker naweek , ons sal weer so maak Groete

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Ruan
Dit was ń vooreg om jul hier te hê. Dankie vir die terugvoer ons waardeer jul resensie en dat jul moeite gedoen het om een te los,ons hoop om jul gou weer hier te kan ontvang.
Groete
John

Swan-lake
Elsa S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid op die water met natuur so naby.

Ons is baie gasvry ontvang en ingelig oor waar alles is. Daar is persoonlike aandag aan cabin en ons as gaste gegee deur gasheer. Pragtige uitsig op die dammetjie en verskeie voël spesies sommer by jou stoep. Pragtige swane wat aandag soek. Rustige omgewing ons sal dit blyplek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Elsa
Baie dankie vir jul terugvoer, resensies is wat ons in besigheid hou. Dankie dat jul die moeite gedoen het om een te los.
Hoop ons sien spoedig weer.
Groete
John

Swan-lake
Mariska N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en stylvolle plek!

Baie dankie John vir die vriendelike diens. Swan-lake is definitief my gunstelingwegbreekplekkie. Die ontbyt was so lekker en dankie dat jy ons so hartlik ontvang het. Die swane was 'n regte treat gewees. Ons beveel graag Swan-lake vir almal aan! Lekkerste cosy plek! Julle kan baie trots wees! Baie seën vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Mariska
Ek het die geselsies en belangstelling van jou en Wimpie baie waardeer. Dankie vir die ekstra moeite wat julle gedoen het om te verseker dat julle resensie wel wys.

Groete
John

Swan-lake
Conrad M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad M

Heerlike rustige wegbreek.

Baie rustige en netjiese wegbreek. Sal definitief weer daar gaan kuier. Die rustigheid charge 'n mens regtig. Baie dankie vir die uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Conrad baie dankie vir julle resensie dit beteken so baie vir ons dat julle die tyd gevat het om dit te doen.
Hoop ons sien julle weer in die somer.
Groete
John

Swan-lake
Paul S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, mooi venue en uitstekende gasheer.

Reëlings deur webtuiste was uitstekend. Swan Lake Cabin: Eienaar John het die heeltyd met ons kontak gehou terwyl ons op pad was en ons by die hek ontvang. Ons is verduidelik hoe alles werk en die bed was volgens ons versoek voorberei. Alles pynlik netjies. Ontbyt was op ons versoek betyds bedien en was heerlik gewees. Die groot tuin en omgewing is baie mooi met 'n lake met watervoëls en swane. John was die heeltyd beskikbaar en hy doen moeite om jou gelukkig te hou. Jy kan sien hy geniet en is trots op wat hy aanbied. Ek sal Swan Lake Cabin aanbeveel vir enige reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi
Baie dankie vir die mooi komplimente, dit was aangenaam om julle te ontvang en lekker te gesels. Dankie dat julle die moeite gedoen het om 'n resensie te gee.
Groete
John

Swan-lake
Johan L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware versteekte juweeltjie.

Baie rustig en afgesonder, ons kon regtig heerlik herlaai. Vriendelike diens en goed ingerig. Baie lekker ontbyt. Vir seker goeie waarde, ek sal weer gebruik maak van Swan-lake Cabin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi,

Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om ons 'n resensie te los.
Ons waardeer dit opreg en hoop om jul vinnig weer te kan bederf.

Groete
John

Swan-lake
Emerald L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emerald L
Besigheidsreis

Fantastic accommodation and such a beautiful view specially if you have a love for water.

Beautiful place. Helpful owner of the cabin very accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf en so 'n pragtige uitsig, veral as jy 'n liefde vir water het.

Pragtige plek. Hulpvaardige eienaar van die eenheid baie akkommoderend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi,

Thank you very much for taking the time to review us. We really appreciate it. We hope to see you soon.

Regards
John

Swan-lake
Francois W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois W
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing breakaway from the city.

The Swan-lake Cabin was out of this world! John is a great host and he made very sure that everything you might need is already in the cabin. The cabin is literally on the lake and the two swans just add to its beauty! We absolutely loved being there and will definitely return. I recommend this place so highly as the perfect getaway from the city's craziness! You will not be disappointed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swan-lake se terugvoer

Hi Francois,

Thank you for taking the time to give us a review and for keeping your promise to return we appreciate the continued support.

Regards
John

Swan-lake
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Bend-laan 9B, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cef7f66e48268f735c7c8b03463320c8adbd89e1c7b0762bdef2304caa2c70604240b99029ec5d34b7052004ad169dda6ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 9B, The Bend Avenue Roodewal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076989817524 26.342895299115