by Surrey Huis | LekkeSlaap
+19

Surrey Huis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Surrey Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louise V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Lekker gebly, ruim en huislike atmosfeer.

Heel lekker gebly, lekker elektriese kombers en warm winterbeddegoed was 'n bonus. Groot kamers en heel lekker gebly met die nodige ligte tydens beurtkrag wat gehelp het. Sal moontlik net 'n gemaklike tweesitplekbankie aanbeveel in die groot kamer met 'n badkamer waarop jy kan sit terwyl jy TV kyk en nie noodwendig op die bed nie. Dit is my man se aanbeveling. Geen klagtes.

Surrey Huis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Sal die aanbevelings in ag neem.

Surrey Huis
Marlien R - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlien R
Gesin met tieners

Die 3 ruim kamers was ideaal vir ons as gesin. Dit is netjies en baie toeganklik.

Ons was aangenaam verras met die ruim kamers en 2 badkamers. Dis heerlik veilig, netjies en privaat. Pragtige tuin. Vriendelike mense. Dit was heerlik. Ons sal teruggaan.

Surrey Huis se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Surrey Huis
Lourens B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens B
Enkelreisiger

Gerieflik.

Op kort kennisgewing bespreek en was beïndruk.

Erika S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Gesin met klein kinders

Veilige verblyf in stil woonbuurt.

Netjiese, ruim slaapkamers. Goed toegerus. Alles wat nodig was vir oornagverblyf. Baie stil en rustige area. Groot, veilige parkeer-area - geen gesukkel met 'n groot voertuig. Pragtige tuin en privaat van hoofhuis. Kinders het die swembad baie geniet. Soos om in jou eie huis oor te slaap. Kan dit regtig aanbeveel.

Marietjie M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M
Saam met vriende

Heerlike, rustige omgewing met vriendelike diens.

Baie aangename gasheer en gasvrou. Pragtige plek en tuin en veilige parkeerplek. Sekuriteit is goed.

Johnny C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny C

This place was very, very neat and clean. It were above our expectations. I will recommend it to anyone who asked me.

Elaine and her husband was very friendly and helpful. We enjoy our stay and will definitely stay again when visiting Bloem. Thanks very much.

Surrey Huis se terugvoer

Many thanks for the great review!

Surrey Huis
Vanaf
R1 450
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surreystraat 6, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3890dfeae34ada1113b08972b789ea54f75286e2cd3817f8855621827a7fe9ea5b95136cb580c4e86307a73184e5ca44806b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450  per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 6 Surrey Street Heuwelsig 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.084672114536 26.203748621941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem