Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunshowers Plett Luxury Self Catering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lusanda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, veilige, goed toegeruste, goed geleë verblyf.

Die verblyf is 5-ster. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Die eenheid was baie stylvol en skoon. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Volgende keer kuier ons bietjie langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommendable!

We had a very comfortable and enjoyable stay. The house has a great location with quick, easy access to the beach. The apartment was tastefully furnished and catered for all our needs. Thank you so much to our hosts who were very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Thank you, Richard. We hope to see you return to Sunshowers in the near future.

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Nic B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic B
Gesin met tieners

Heerlike, ontspanne naweek ten spyte van stormweer.

Jammer ons kon nie die Jacuzzi, swembad of braai geniet nie - het baie gereën en wind was sterk. Alles was in goeie werkende toestand, ook nie onderbrekings ervaar weens beurtkrag nie. Plekkie baie netjies en uitstekend toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Dankie Nic, julle gaan maar net weer moet kom. Ons wens die weer was daardie dag beter. Hoop om julle in die sonskyn terug te verwelkom.

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Anneline B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B

Heerlik, pragtig en baie gerieflik.

In alle opsigte lieflik en pragtig. Wonderlike dierevriendelike plek, met lieflike eienaar en haar honde is net so oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Baie dankie Anneline vir jou mooi woorde, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Frouwien N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frouwien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het ons verblyf geniet, alles was goed gereël, netjies en keurig. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam, heerlik geslaap met die see se gedruis en baie gestap en by wonderlike restaurante gaan eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Baie dankie Frouwien, hoop ons sien julle weer.

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Liezel J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, luuks en gasvry.

Die eenheid is uiters keurvol en stylvol aangebied. Dit is heerlik om so te kon oornag. Corlia was baie gasvry en ons kan Sunshowers hoog aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Baie dankie Liezel, vir die terugvoer. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Elle D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elle D
Gesin met tieners

We had a lovely time.

Great location, beautifully decorated. Corlia and her whole family were friendly, inviting and super helpful. We will definitely go and stay there again. Lovely couple. And rooms were cleaned everyday which was wonderful. And there are Netflix which I loved. WIFI also very powerful and never had an issue with it. Especially helpful if you have teenagers. Beautiful pool, heated! Beautiful garden. Loved every minute of it! Felt completely at home. Will go again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Thank you, Elle, hoping to welcome you back real soon.

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Dawn C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn C
Gesin met tieners

Clean, homely and relaxing.

Beautifully appointed, clean and modern. Linen, kitchenware and tableware of very high quality. We stayed in flat 4 and were very comfortable. The flat is serviced daily and a clean set of fluffy towels are provided every second day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Thank you for the lovely review Dawn.

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Juanita V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Saam met vriende

Pragtig, skoon, teen 'n billike tarief en vriendelike verwelkoming.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Baie dankie Juanita vir die mooi terugvoer, hoop om julle weer te ontvang by Sunshowers Plett.
Groete
Corlia

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Amy V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik netjies en pragtig.

Dit was baie lekker om hier te bly. Letterlik op die strand. Die bestuurder was baie gaaf, as ook die personeel. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Hi Amy,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, hoop om jou binnekort weer te verwelkom by Sunshowers.
Groete,
Corlia

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Enzlia O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Enzlia O

Lekker plekkie om in te bly en baie vriendelike diens.

Ek en my ma het dit geniet om hier te bly. Die feit dat The Market Square net op in die straat was, was gerieflik. Ons het oorkant 'n meer gewoon. Baie mooi, maar ons het opgemerk dat die karwagte wat daar staan tot laat in die aande nog in die omgewing rondbeweeg. Dalk 'n veiligheidskwessie? Verder was die verbly gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Hallo Enzlia,

Bly julle het dit geniet. Ons het nog nooit 'n probleem met die karwagte gehad nie, maar ons het ook ons eie sekuriteitswag. Die groepie werk eintlik saam om die gebied op te pas. Daar is selfs kameras by die hoeke van Susan Straat en Phitides.

Hoop om julle weer te ontvang by Sunshowers.

Groete,
Corlia

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Chane D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

We enjoyed our stay very much. Wish it could be longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing.

Ons het ons verblyf baie geniet. Wens dit kon langer wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Baie dankie, Vivian. Ons waardeer jou mooi terugvoer en sien uit na die volgende besoek!

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
David D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal en baie gerieflik.

Verblyf baie aangenaam en gerieflik met alles wat jy benodig. DStv het egter ontbreek met slegs Netflix. Dit sou eersdaags opgekoppel word. Alles skoon en netjies en die gasbraai Weber op dek het ons braai baie vergemaklik. Sal weer daar tuisgaan. Melissa was byderhand en baie akkommoderend. Sal werr daar tuisgaan. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Goeiemiddag,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Jammer oor die DStv, Plett se agent het belowe om dit reg te maak. Hoop om jou gou weer te ontvang.

Groete
Corlia Boshoff
Eienaar

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Vanessa V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en heerlike wegbreek.

Ons het heerlik by Sunshowers Plett gebly, was vir ons 'n naweekwegbreek. Die ontbyte was heerlik, die staf en Stephanie baie vriendelik en hulpvaardig. Die uitsig van die sitkamer af was pragtig, rustige atmosfeer. Ons sal vir seker weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stella C
Gesin met tieners

Very comfortable and friendly welcoming after a long journey.

Samantha really went out of her way to welcome us upon our late night arrival, the rooms were neat and bedding clean and crisp. Will definitely return.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gemaklik en vriendelik, verwelkom na 'n lang reis.

Samantha het regtig uit haar pad gegaan om ons te verwelkom toe ons laat aand daar aankom, die kamers was netjies en die beddegoed skoon en vars. Sal definitief terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Many thanks for your review
We appreciate your kind words and look forward to having you stay with us again in the future.

Warm Regards
Stephanie and the rest of the Sunshowers Plett Team

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Dawie M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige, veilige huis vir 'n lekker vakansie.

Baie mooi en lekker. Sou net aanbeveel dat daar bietjie meer aandag gegee word aan die skoonmaak van die kombuis,alhoewel die kos baie lekker was. Kamer 5 word geadverteer met 'n Jacuzzi maar kon hom nie vind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Many thanks for your review.
We do appreciate guest feed back and we will take note of all.
Apologies the Jaccuzzi was removed when we renovated, I will attend to the mistake in the description now.
We hope to have you stay with us again in the future.
Warm Regards
Stephanie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Rene B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Gesin met klein kinders

Pragtige plek!

Ons het heerlik hier gebly. Sou net die see wou sien maar kon dit darem hoor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Many thanks for your review.
I trust that you enjoyed the rest of your holiday, and that your daughter recovered well.
Regards,
Stephanie and the rest of the team

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Willem V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Sal Sunshowers aanbeveel by vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer

Many thanks for your review, Willem. We would love to have you stay with us again.

Warm regards.
Stephanie and the rest of the Sunshowers team

Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Pieter D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oop en vars!

Dit is 'n lekker ruim vertrek met 'n pragtige uitsig vanaf die bed en balkon. Daar is groot vensters om die uitsig te verbeter. Ons het die borrelbad baie geniet, asook die inloopkaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi, veral die eetkamer wat oor die see uitkyk, daar kan mens vir dae sit.

Alles was reg. Die slaapplek, eetplek, veilige parkering en hul behulpsaamheid. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most amazing place!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith En Carel C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith En Carel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good hospitality.

We had a problem accessing as there were roadworks at the turnoff and we did not have a street number or know an alternative approach to Sunshowers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tim T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tim T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Although I think the rates are a little steep, the location is absolutely magic.

Accommodation is very comfortable and the staff are great. The location is what is best of all. A thirty second walk and you are on the lagoon beach for a swim, sundowner or romantic picnic. I will certainly be going back when I need a recharge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl F - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay

We had a lovely stay, and would definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles B - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a wonderful experience, the stay was first class.

It is wonderfully situated and the the room was beautifully decorated. The layout was expertly done with huge space. The service was good and the staff was very friendly and professional. Thank you for a wonderfully vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda S - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

A stunning venue with an amazing view. Room was neat and comfortable. Beautiful views of the ocean were available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian C - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic location, friendly staff and a great holiday destination! Thanks to the team!

We visited Sunshowers for my partners birthday and we were pleasantly surprises with the B&B- the best B&B in my opinion in Plett. We booked room 5 which has fantastic views of the lagoon, beach and area. We will be back, thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanstraat 15, Plettenbergbaai, Tuinroete, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b7cc2e80f2ec428643269dcbb350b84636b8ac3c5bd7348c0c7d97c38dd0aa18105d81dd1792fa2f5b3687bdb3d592beded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 15 Susan Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.042898638261 23.375945091248