LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunshowers Plett Luxury Self Catering | LekkeSlaap
+70

Sunshowers Plett Luxury Self Catering

Selfsorg
Suite 1
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Suite 1 is onlangs opgeknap en smaakvol versier. Daar is ’n leerbank in die oopplan-sitarea en -kombuis. Die kombuis is toegerus met ’n moderne yskas, Morphy Richards-broodrooster, vierplaatstoof, mikrogolf en kwarts- oppervlaktes. Daar is ’n glasskuifdeur wat na ’n privaat houtdek lei met ’n Weber-gasbraai. Die kamer het lugversorging en ’n koningingrootte-bed met vars wit 200 perkallinne. Die kamer het aluminium opvouedeure wat na die buite-area lei. Die suite het ’n verwarmer, DStv, Netflix, komplementêre tee en koffie en is 37 m ². Dis sleg 75 treë vanaf die strandmeer se strand.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Huisreëls

Gaste wat na 18:00 wil inklok moet dit vooraf reël word. Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 12 jaar oud te betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 4: Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
Beskrywing

Suite 4 is onlangs opgeknap en smaakvol versier. Daar is 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed met vars wit 200 perkallinne. Die kamer het ’n elektriese kombers en en suite-badkamer met ’n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens met vars wit 200 perkallinne, ’n elektriese kombers en en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis is volledig toegerus met ’n moderne yskas, Morphy Richards-broodrooster, vierplaatstoof, mikrogolf, oond en ontbyttoonbank. Die aparte sitarea het ’n groot L-vormige leerbank en aluminium opvoudeure wat die buite-area lei, en glasdeure wat na ’n privaat houtdek lei met ’n Weber-gasbraai. Die kamer en sitarea het lugversorging. Die suite het ’n verwarmer en is 74 m ². Dis sleg 75 treë vanaf die strandmeer se strand.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Huisreëls

Gaste wat na 18:00 wil inklok moet dit vooraf reël word. Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 12 jaar oud te betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunshowers Luukse Woonstel 2 en 3 Gesins-eenheid
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met hoë kwaliteit linne. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n Morphy Richards-broodrooster, vierplaatstoof, mikrogolf, oond en kwarts-ontbyttoonbank. 'n Aparte toilet en 2 badkamers elk met 'n stort, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n houtdek met 'n braai in. Dié eenheid het 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste wat na 18:00 wil inklok moet dit vooraf reël word. Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 12 jaar oud te betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dakwoonstel Suite
Vanaf
Vanaf R10 000
per eenheid
Beskrywing

Die suite het 'n 180°-uitsig vanuit die ruim sitareas. Die een sitarea het ’n luukse leerbank en groot platskerm-TV met Netflix, en die ander sitarea het ’n fluweelbank, binne-gasbraai en eetarea. Die suite het oorgenoeg ruimte, met pragtige uitsig op die berge en oor die see. Die hoofslaapkamer het ’n ekstra groot koninggrootte-bed met vars wit perkallinne, ’n elektriese kombers en en suite-badkamer met stort en bad. Die tweede kamer het ook ’n ekstra groot koninggrootte-bed met vars wit perkallinne, ’n elektriese kombers en en suite-badkamer met stort. Die 2 kamers kan met mekaar verbind word deur hul instapkaste, of die tussenbalkon. Albei kamers het 'n pragtige uitsig en groot vensters. Daar is ’n kombuis met mikrogolf, vierplaatstoof en alle ander toebehore. Albei kamers het lugversorging, yskassies en tee en koffie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Huisreëls

Gaste wat na 18:00 wil inklok moet dit vooraf reël word. Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 12 jaar oud te betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanstraat 15, Plettenbergbaai, Tuinroete, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwiQmYk5OMpkxGISSKZy0gYd8yri3At86AkX7LGDvCUG0HS27V2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag(plek vir 2) 22 5 1 5 15 Susan Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-16:00 10:00 -34.042898638261 23.375945091248
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!