Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundune Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 92, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sundune Guest House is op die oewer van die Sondagsrivier in die dorpie Colchester geleë. Hierdie rustige plekkie is 'n absolute paradys vir watersport-entoesiaste en natuurliefhebbers. Die gastehuis is ook gerieflik geleë, net 4 km van die Matyholweni- of suid-ingang na die malaria-vrye Addo-olifantpark en 40 km se ry van Gqeberha (Port Elizabeth) af.

Sundune bied veilige vakansieverblyf in ruim kamers wat lugtig en goed toegerus is. Die slaapkamers is elk ingerig met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Sommige van die kamers beskik ook oor dubbelslaapbanke wat geskik is vir kinders.

Gratis, veilige parkeerplek van die straat af met afstandbeheerde toegang word voorsien. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar. Pendeldienste na en van die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe is beskikbaar op versoek.

Die gastehuis het ook 'n onderdak-patio wat die ideale plek is om te ontspan in die sonskyn of om lekker saam met vriende te kuier met 'n skemerkelkie in die hand. Die pragtige, groot grasperke loop tot reg teen die rivieroewer, wat die perfekte geleentheid bied vir gaste om te hengel in die riviermonding van die oewer af, of om net die inwonende tarentale en ander voëls gade te slaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Sundune Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Byron Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 9

Ligging

  • Wellingtonstraat 92, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sundune Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 92, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkNGFlOGI3LWRiMDYtNGU1YS05M2ZjLTY3Y2I0NDQ2OTY4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 92 Wellington Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.691975531994 25.825198703705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem