Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundune Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Sundune Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gert O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Volgens bespreking geen ontbyt, maar wel 'n heerlike ontbyt geniet. Byron is baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Enkelreisiger

Heeltemal geskik vir toegang tot natuurdinge in die omgewing en daar is baie.

Alles is netjies en aanvaarbaar. Het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ria O

Ons het baie lekker daar gebly.

Baie netjiese gastehuis. Personeel is baie behulpsaam en vriendelik en gaan beslis die ekstra myl om seker te maak ons is gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundune Guest House se terugvoer

Goeiedag Ria,

Baie, baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te huisves.

Ons hoop om julle weer terug te kan verwelkom in die toekoms sodat julle bietjie met die boot op die rivier kan gaan ry of sommer net die dag in ons pragtige park by die see te spandeer.

Groete,
Suzette
Sundune Guest House
Addo River View Lodge

Sundune Guest House
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 92, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkNGFlOGI3LWRiMDYtNGU1YS05M2ZjLTY3Y2I0NDQ2OTY4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 92 Wellington Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.691975531994 25.825198703705