Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundowner Guest House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 56 resensies vir Sundowner Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Maria L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim plek om te bly vir 4 mense. Skoon en netjies.

Ja, ons het lekker gebly en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en onspannend.

Was aangenaam verras. Sal hierdie gastehuis vir seker hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C
Enkelreisiger

A comfortable stay.

Apartment was very well equipped and spotless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B

Well situated for our needs.

Overnight pre-Addo. Comfortable and well situated. Welcoming and helpful host. Would stay again and recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline V
Besigheidsreis

Baie netjies en gerieflik.

Ja, dit was goed. Ek was daar vir besigheid, sal volgende keer die atraksies besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay overnight.

We had a lovely overnight stay at Sundowner. The owner was charming. However, her pet dog was a little overzealous when we arrived and nipped my husband on his hand - apparently it was not supposed to be let out at all!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erno K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erno K
Enkelreisiger

Great value for money.

Except for the power outage not caused by the accommodation, my stay was excellent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ami M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ami M
Gesin met klein kinders

Friendly service, comfortable house, perfect location for quick entry into Addo.

The facilities are good and clean. The hostess was helpful and friendly. The location is good for quick entry to Addo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, huislike, warm, goed geleë.

Vanaf die bespreking tot en met die vertrek het ons 'host' haar vinger aan die pols gehad. Mooi geleë plekkie met rustige geriewe vir braai en ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie V

Ons het baie lekker gebly en die diens was baie goed. Ons sal weer daar gaan bly.

Die huis was mooi skoon en netjies en die diens was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie A
Saam met vriende

Friendly host, lovely accommodation, lovely location!

I felt absolutely safe, the accommodation was very comfortable and spacious, lovely braai area, and a rooftop with a beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmar V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V
Enkelreisiger

Netjies skoon en vriendelike diens.

Was baie lekker, skoon en netjies en baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Die 3 sterre onderaan die naam is misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Gesin met klein kinders

Fantastiese gasvryheid.

Baie lekker gebly. Goed toegerus, skoon en netjies. Kon nie aanvanklik konnekteer aan die wifi nie en die gasheer het ons onmiddelik gehelp. Die een foto het jetty's op die rivier aangedui, wat die verwagting geskep het dat die eenheid op die rivier front, wat nie die geval is nie, maar dit neem glad nie weg van hoe gemaklik ons gebly het nie. Kan Sundowner regtig aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie En Marinda P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie En Marinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie onspanne, netjies en vriendelik.

Baie oulike plekkie, rustig en skoon. Michelle is regtig 'n great gasvrou. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Baie dankie Eddie en Marinda

Julle was super, duper gaste. Julle eie beddens opgemaak en skottelgoed gewas.

Wat 'n plesier om julle te huisves. Altyd lekker om gaste te ontvang wat reis geniet en ons pragtige land verken.
God bless.

Sundowner Guest House
Elmar V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V
Enkelreisiger

Gerieflik en baie goeie diens.

Beste waarde vir geld en netjies en skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Elmar, dankie vir jou ondersteuning.
Jy is ’n wonderlike gas en altyd welkom. Dis altyd lekker om ’n vriendelike gas te ontvang

Sundowner Guest House
Nkanyiso G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkanyiso G

Pleasant.

Nice acccommodation. Clean and safe. Excellent communication.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Thank you, Nkanyiso. You are most welcome, my dear. Thank you for choosing us as your accommodation choice. God bless.

Sundowner Guest House
Cheryl D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl D

The room was spotlessly clean, and very spacious. Would definitely stay there again if we're passing.

Lovely setting, easy acces to main road. My brother and I were very comfortable. Highly recommend Sundowner Guest House. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Hi Cheryl

You were wonderful guests.
So friendly and accommodating. So lovely to see siblings travel together and have such a good time as well.
You guys are amazing.

God bless.

Sundowner Guest House
Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies, maar heel gerieflik en funksioneel.

Tipiese minimumgrootte verblyf, maar funksioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Dankie Christo

Ons probeer ons plekkie so netjies as moontlik hou vir die vinnige in en uit na Addo

Julle is altyd weer welkom.

God Bless.

Sundowner Guest House
Ilona A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility at its best.

The environment allows for calmness and retrospection. The beautiful scenery was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Ilona you were wonderful guests.

In the hospitality business, we call you a spoil, a guest that is happy and enjoys their surroundings.

You are a wonderful couple.
God bless.

Sundowner Guest House
Lettie J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie J
Enkelreisiger

Baie rustige, veilige plek om weg te breek.

'n Plek om definitief weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Lettie, julle is wonderlike gaste wat altyd welkom is.
Dankie vir julle ondersteuning en dat julle ons gekies het vir julle akkommodasie keuse.

Sundowner Guest House
Melinda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S

Rustig. Skoon. Netjies. Professioneel.

Asemrowende omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Dankie Melinda

Ons is baie lief vir ons stukkie paradys en was wonderlik om dit met julle te deel.

Mooi loop.

Sundowner Guest House
Buhle J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buhle J
Gesin met klein kinders

Very friendly and convenient.

It's in a friendly area and very convenient to the shop and garage. The view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Michelle, baie dankie! Dit was 'n vreugde om by jou te oornag!

Jou deeglike inligtin en betrokkenheid vroegtydig en tydens ons verblyf, het ons baie beïndruk! Baie netjies, skoon en afgerond! Mag jy vir baie reisigers 'n lêplekkie gee!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Angelique, 'n gas so na aan my hart. Julle was altyd so vriendelik en tegemoetkomend.
Ons neem soveel trots in wat ons doen en ons hoop altyd van harte ons gaste geniet dit ook hier by ons.

Julle is alyd welkom en 'n ekstra verassing wag vir julle met jul volgende besoek.

God bless en mooi loop.


Sundowner Guest House
Cinta B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinta B
Gesin met klein kinders

Rustige plaas oorslaap.

Naby hoofweg geleë. Rustige plaas omgewing. Netjiese en skoon kamers. Lekker beskuit. Braaigeriewe. Gasvryheid van eienaar is uitstekend. Genoeg plek vir groot gesinne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Dankie Cinta

Bly julle het die tydjie geniet saam met ons.

Ons het julle net so geniet

Mooi loop

Sundowner Guest House
Ndumiso S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndumiso S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had an awesome and intimate wind.

I would definitely go there agn again, but a longer stay obviously.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy D
Saam met vriende

Service was great, good value for money.

We were going to Addo Elephant Park so chose to stay close by. Sundowner Guest House was very comfortable and quiet and very close to the park. Just off the N2. Would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stiaan J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het, en goed geleë.

Netjies en skoon, veilig en rustig, waar jy lekker kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and comfortable with good in-room facilities. Off street parking close to accommodation but perhaps not all units have the same access.

The two Great Danes gave a big barking surprise at close quarters early in the morning! Probably I was at the car too early!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge B

"Base camp" vir die Alexandria-staproete.

Ons het hier gebly die aand voor en na ons die Alexandria-staproete gestap het. Ons was 12 mense en Michelle het ons met graagte geakkommodeer. Sy is 'n baie vriendelike gasvrou en was altyd op WhatsApp beskikbaar as ons iets nodig gehad het of iets wou vra. Die gastehuis het al die basiese goed wat mens nodig het vir selfsorgakkommodasie. Hierdie inligting is wel in die beskrywing van die eenheid as mens bespreek maar dis dalk net goed om daarop te let dat die familie-eenheid slegs een badkamer het, so vir 8 mense moet 'n mens net jou stort/bad en toiletbesoeke mooi beplan. Daar was egter genoeg warm water vir almal. Dit het ons baie beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexander K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, veilige, skoon verblyf en naby genoeg aan die winkels, brandstofpompe en Addo Olifantpark.

Die blyplek is netjies, skoon en 'n stappie in die pad af is jy langs die Sondagsrivier. Naby vulstasie en Spar. Net oor die hoofweg is die pragtige Addo Olifantpark waar jy vir dae kan rondry en elke dag iets anders sien. Naby genoeg aan Port Elizabeth en die Sonskynkusroete. Sundowner Guest House is 'n wenner deur en deur. Dankie vir julle vriendelike geselsies en waardevolle inligting. Sal weer kom kuier en dit is 'n feit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met tieners

Stil en maklik.

Ons het laat aangekom die aand na 'n heerlike dag in Addo, alles was goed verduidelik voor die tyd en ons het 'n rustige naggie hier geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L
Enkelreisiger

Baie lekker plek.

Baie skoon en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandre S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre S

Lieflike ruim kamers. Oorkant van die straat van die vis waters.

Verskriklik maklik om die eenheid te vind. Die kamers was lieflik ruim met oop skuifdeure wat 'n lekker bries laat inkom op warm dae, die kombuis was ten volle uitgerig. Die Kwik Spar is nie te ver nie. Eenheid was mooi skoon met ons aankoms. Die visvang was taamlik stil, maar baie maklik om by die waters te kom. In geheel was dit 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie S
Gesin met tieners

Ons het net een nag oorgeslaap en dit was lekker naby aan "Zookamma" waar die motorfiets Off Road Enduro plaasgevind het.

Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ek kan net melding maak van die ontvangs. Ons het nie vooraf die hekkode ontvang nie en die persoon wat op die perseel was het nie geweet van enige reëlings nie. Daar is geen ontvangs met bordjie by klein hekkie en/of klok nie. Dus moes daar rondgeskakel word om te weet wie ons is en wat die hekkode vir ons is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Hi Lindie

Baie jammer dat jy nie vooraf alles ontvang het nie. Dit is 'n nuwe stelsel en ons moet nog aanpas. Weereens jammer daaroor.
Maak reeds werk daarvan om dit 100% reg te kry.
Groete

Sundowner Guest House
Catherine C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine C
Enkelreisiger

I loved my stay. It was perfect for an overnight stay and visiting the Addo Park during the day.

Very comfortable and it had all that I needed to make my stay pleasant. I will be back and I will recommend Sundowner Guest House to friends. Very convenient near the south gate of the Addo Elephant Park and a perfect location.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was mal oor my verblyf. Dit was perfek vir oornagverblyf en 'n besoek aan die Addo Park gedurende die dag.

Baie gemaklik en dit het alles gehad wat nodig was om my verblyf aangenaam te maak. Ek sal terugkeer en Sundowner Guest House aan vriende aanbeveel. Baie gerieflik na aan die suidelike hek van die Addo Olifantpark en die perfekte ligging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A V
Gesin met tieners

Ons was so tuis soos by die huis.

Lekker gebraai, geslaap en langs die rivier gestap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Baie dankie.

Was 'n plesier om julle te huisves. Julle was wonderlike gaste.

Mooi bly en veilig wees.

Sundowner Guest House
Anina V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense.

Beddegoed oud en plek-plek gevlek. Geen water heel naweek gehad nie. Bestuurder het vir ons 20L-water gebring wat ons gekook het om te bad. Ek sou graag self die besluit wou neem om naweek dalk uit te stel, en nie eers Saterdagaand 20L wou kry om te was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Ek is regtig jammer jul naweek was nie wat julle verwag het nie. Ons het geen beheer oor die Water te kort nie, Ongelukkig was dit 'n Munisipale probleem en die hele Colchester was sonder water tot Maandag aand laat. As ek geweet het vooraf sou ek julle laat weet het Anina. Die feit dat julle linne oud was met vlekke is net onvergeeflik en ek vra groot om verskoning daarvoor. Ek vind onmiddelik uit wat daar fout gegaan het.

Sundowner Guest House
Albie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albie S
Gesin met tieners

Goeie stop om te rus.

Lekker strategiese oornagstop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspanne kuier in 'n plekkie met alles wat jy nodig het.

Hierdie plek is 'n lekker ruim area met als wat jy nodig het. Baie dankie aan Joan en Johan. Julle is skitterende gastehuisbestuurders wat uit julle pad gaan om hulpvaardig en akkommoderend te wees. Ons het met die intrapslag alreeds tuis gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Johan en Joan het dit so geniet om na julle te kyk. Julle is altyd welkom.

Julle was regtig wonderlike gaste en dis net 'n plesier!

Sundowner Guest House
Kim M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim M
Enkelreisiger

Vriendelik en skoon.

Baie vriendelik ontvang en gewys hoe alles werk. Ook waar die naaste winkels en restaurante geleë is. Baie lekker naby aan die Suidelike hek van Addo Olifant Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap.

Sal net verkies dat daar diefwering voor oopmaakvensters is. En die yskas se dreuning is nogal lastig, veral saans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegeruste eenheid.

Netjies en skoon. Parkering kan moontlik 'n probleem raak vir die hoeveelheid eenhede. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen M
Gesin met klein kinders

Peaceful with friendly host, close to Addo gate.

The self catering units are a good size - my 2 year old daughter and I spent two nights while visiting Addo Elephant Park. The rooftop of self-catering units gives a tiny glimpse of the Sundays river. Wooden deck patio area in advertising photos is now private family accommodation so should not really be on website - probably better views of river from there. There is a lovely communal braai area outside the units and another on the other side of the pebble parking/outside area. Johan was a very helpful and friendly host - enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet.

Wonderful experience and we keep going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin P
Gesin met tieners

Heerlik gerieflik.

Lugreëling sal 'n lekker bederf wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suria N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suria N
Gesin met tieners

Ons verblyf was bevredigend.

Die eenhede is skoon en netjies. Die eenhede kry weste son en is ongemaklik warm. Die eenhede het geen lugreëling en ons kon nie slaap in die nag so warm het ons gekry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carike M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Carike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Die foto's is nie wat ons gekry het nie. Die woonstel het nie ordentlike gordyne in badkamer en kombuis gehad nie, dit skyn deur, ons moes goed voor vensters hang sodat mense nie van buite kon in sien nie en om die bloedige son te probeer blok. Die fan in dak is foutief en los en beteken net mooi niks, ons kon hom nie gebruik nie. Die fan teen muur is ook van so aard dat dit niks help, gelukkig het ons ons eie fan geneem. Die verblyf was soos 'n oond binne. Ons het in die Noord-Kaap en Namibië getoer en het 'n koeler kamer verwag na die 3500 km van hitte en stof. Die kamer koel ook nie af nie en dit was 'n bittere twee nagte. Ons het muis afval in badkamer gekry, op toiletbak en badkamervloer. Kussing nie op standaard nie, ons het ons eie gebruik. Braaigeriewe rook so dat mens moet weg staan tot vuur behoorlik brand, braai is nie ordentlik aan muur vasgebou nie, rook syfer oral deur, skoorsteen ook te laag, so alle rook draai om mens as jy daar staan. Roosters krom en skeef, het weereens ons eie gebruik. Stort is van so aard dat jy 10 keer op 'n slag verbrand en verkluim. Elke keer wanneer iemand anders in ander kamers 'n kraan oopmaak of 'n toilet trek, gebeur dit. Glad nie lekker nie. Ons kon op ons laaste oggend nie vroeg genoeg daar weg kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike geleë akkommodasie.

Eeste besoek aan Oos-Kaap - heel tevrede met akkommodasie en alles gewees. Kombuisie goed toegerus. Gerieflik geleë om plekke in omgewing te besoek. Weereens - waterbesparing word versoek - fasiliteit kan voorsiening maak vir waterbesparende stortkoppe om hiermee te help. In algemeen - aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jopie B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jopie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf het aan verwagtinge voldoen.

Ons wou net behoorlike geriewe hê vir oorslaap en dit het aan alle verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kelly G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en gasvry en baie good geleë vir 'n goeie rus.

Sal graag aanbeveel vir my vriende en besigheids kollegas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dot C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Sal definitief aanbeveel, vriendelike en gasvrye mense. Lekker blyplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Vriendelik, gasvry en netjies.

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en volledig toegerus. Kan nie iets slegs sê oor enige iets nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eeea16ae8ffa6cee0ef2b37ce258fe8cea2d7f7b8796047288610ed69c2c13f123e1823c305a168eff64723b99171969cbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 1 Wellington Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.697057854596 25.816481063424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem