We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Suidersee Block 2 | LekkeSlaap
+131

Suidersee Block 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 102 resensies vir Suidersee Block 2
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Christopher L - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher L
Gesin met tieners

Baie lekker rustig en veilig.

Sal dit hoogs aanbeveel. Jy is weg van jou huis af en dit voel soos jou tweede tuiste.

Thinus V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een aand oorgeslaap.

Eenheid was baie netjies en skoon.

Elize W - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plekkie, privaat, rustig en die mense baie vriendelik en hulpvaardig.

Woonstel baie gerieflik en naby alles. Winkelsentrums, kuierplekkies, restaurante en see.

Sheridan K - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheridan K
Enkelreisiger

Peaceful and comfortable.

The whole unit was very satisfying to me. I would suggest that you inform guests that it is strictly self-catering. No coffees, teas, or milk, etc. I only had a little bit of discomfort with the hot water in the shower. It was tricky, had to open the tap of the face basin on hot for the hot water to run through in the shower. The tap of the face basin is reversed, cold is hot, and hot is cold. Then the pipes of the face basin leak. I also would suggest that you sometimes consider making booking transfers due to unforeseen circumstances.

Annelise G - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise G
Saam met vriende

Pragtige, netjiese eenheid.

Die eenheid is so naby aan die see dat mens heeltyd die branders kon hoor wat fantasties was. Baie veilig gevoel om selfs in die middel van die aand buite te sit.

Susan V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging.

Fantastiese akkommodasie en goeie ligging.

Danie L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek.

Baie lekker woonstel. Baie netjies.

Elmarie P - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gemiddeld.

Dit was nie baie aangenaam om op die sypaadjie te braai nie en die feit dat daar baie min ventilasie was. Daar was ook 'n muwwe reuk in die eenheid, a.g.v te lank toe staan. Die matrasse was wel baie goed.

Jacques V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques V
Besigheidsreis

Was nice. Location is great and close to all amenities.

Place is nicely situated. We had a nice stay there as well. The place definitely needs a slight upgrade and some attention. I know the sea is giving it a hammering. Only problem we had is you could hear the neighbours in the other units as if they are in your place and when the made fire our whole placed smelled like braai. These are things one would expect so it isn't a major issue. It is just not completely suitable when you want to work there with the noise of the neighbours.

Einel S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Einel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon,goeie geriewe.

Stapafstand na omtrent alles. Stil en rustig, veiligheid is goed.

Zelda S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, loopafstand vanaf die strand.

Baie netjies en skoon. Ons het so 3 jaar terug ook daar bespreek. Sal weer in die toekoms by Suidersee bespreek. Goeie waarde vir geld. Puik diens!

Genevieve W - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Genevieve W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë. Alles was baie mooi, netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Bed was baie gemaklik.

Ilze V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik.

Baie netjies, gerieflik en gesellig. Besef dis vakansie-eenhede, maar vir oornagreisigers sal handdoeke gaaf wees.

Prof Elain V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Prof Elain V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie klein, was netjies by aankoms, trappe heeltemal te steil veral by voordeur. Al is daar braaigeriewe is daar geen rooster nie. Nasorgdiens die swakste ooit.

Ek reis nasionaal en internasionaal vir meer as 30 jaar. Sekere maande is ek slegs 3 dae tuis. Ek het al baie in hotelle en in selfsorgeenhede gewoon. Ek het al verskeie kere op Hartenbos ook gewoon, al 'n paar keer ook by die ATKV. Ek verwag dus dat my linne en handdoeke gereeld vervang sal word en dat iets so eenvoudig soos toiletpapier 'n gegewe is. Was my teleurstelling groot toe ek navraag doen in die verband en van die manspersoon moes hoor "hierdie is nie 'n hotel nie"! Ek sal vir seker hierdie uiters swak opmerking en geen diens op die web plaas aangesien ek in my meer as 30 jaar nog nooit so 'n opmerking van n diensverskaffer gehoor het nie. Die eenvoudige opmerking hoort nie by 'n diensorganisasie nie, dis uiters onvanpas, arrogant en ongevraag! Al was die handdoeke en toiletpapier wel toe vervang, wil ek u daarop wys dat handdoeke en toiletpapier nog nooit iets was by enige selfsorgeenheid waaroor ek moes navraag doen nie. Hierdie klein eenheid beskik ook nie oor 'n lugversorgeenheid nie, iets wat selfs by die ATKV verskaf word! Dit was vir my 'n skok dat my navraag so bombasties, ongevoelig en onbevoeg hanteer is.

Suidersee Block 2 se terugvoer

Goeie middag Elain

Ek wil vir u dankie se vir u bespreking hierby ons by Suidersee Hartenbos, jammer dat ons nie by u vereistes voldoen het nie.

Ons wou u opgradeer na een van die grondvloer eenhede nadat u gevra het vir rolstoelvriendlike eenheid wat ons nie adverteer nie. Ons het die besprekings agent gevra om met u kontak te maak om die eenheid vir jou aanbied waarna ons terugvoer gekry " Die gas hou die bespreeking soos dit is."

U het wel die intree selfsorg eenheid bespreek, maw die goedkoopste een wat daar is. Ons het verskeie selfsorg eenhede en dit is die gas se keuse wat hulle kan, of wil betaal.
Daar is verskeie fotos en n baie goeie beskrywing van elkeen van ons eenhede.
Ons het weer gaan kyk en daar word nerens geadverteer dat die spesifieke eenheid lugversorging in het nie, maar wel 'n dakwaaier.

U bespreking was slegs vir vyf nagte gewees. Ons vervang ons linne met skoon linne elke 5 tot 7 dae en elke keer as gaste vertrek sanitize en word daar skoon linne vir ons volgende gaste oorgetrek.

U het n bespreking vorm ontvang wat ons vir al ons gaste aanstuur en gevra word, lees asb deur en voltooi vir ons epos dit terug sodat u weet wat u moet saambring en die reels van ons instansie, wat u ook nie gedoen het nie.
Daarop wysig dit dat ons ongelukkig nie op die stadium enige handoeke voorsien nie, maar tog in u geval het ons gereel dat u dit kan he in u eenheid.
U het ons gebel ivm toilet papier en het gevra of u dit self moet verskaf waarop die antwoord ja was omdat al ons eenhede selfsorg is, maar tog het ons vir u dit ook verskaf.

Hoop u het n wonderlikke dag en voorspoed met die jaar verder.
Groete
Grant
Suidersee Hartenbos

Suidersee Block 2
Elri T - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir 'n heerlike, rustige plek.

Die eenheid is netjies en skoon. Dit is baie goed toegerus. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Die ligging is perfek, net 'n paar tree tot by die see.

Charlene B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Dit is stil en rustig en beveel dit beslis vir iemand aan wat net wil rustig wees en herlaai.

Werner G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Saam met vriende

Netjies, bedagsaam, vriendelik.

Met aankoms was ons baie moeg en hulle het 'n vergunning gedoen sodat ons vroeër kon ingaan om te slaap. Die huis is baie skoon en naby die see, dis baie veilig om daar te bly en jou kar is ook veilig.

Rodger M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rodger M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Toilet, basin area on the small side.

Wessel O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon ons help met verblyf op kort kennisgewing.

Zandri was baie bekwaam en behulpsaam.

Petrone S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrone S
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Heerlik gebly, sal dit aanbeveel.

Marie V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Gerieflik, naby see. Alles waarvoor ons gesoek het vir oornag.

Martie K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Martie K
Gesin met tieners

Lekker.

Baie goeie ligging. Enigste klagte is dat dit vreeslik raserig is.

Len L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Len L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Dankie vir 'n lekker kuier.

Janine S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S
Saam met vriende

Akkommodasie was netjies en het gesorg vir 'n heerlike tydperk met familie en vriende.

Ons verblyf was fantasties. Sal enige tyd weer besoek aflê by Suidersee.

Iain F - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Iain F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terrible.

The bedroom is very small. You can hardly move. The shower and toilet are right next to the bed with no door on it. The outside area looks right into a wall. There is no view whatsoever. If you sit outside there is no privacy as the staff walk up and down in front of you.

Hannamari M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannamari M
Gesin met tieners

Dit was absoluut 'n fantastiese verblyf-ervaring.

Daar was net 'n paar klein goedjies wat gemaak het dat ek nie 5 sterre toegeken het op die verblyf nie. Die badprop seël nie ordentlik so jy bad en 10 minute later is helfte van jou bad uitgetap. Die prop in die badkamer wasbak kan glad nie indruk en seël nie, dus toe my man wou sy baard skeer moes hy dit in die bad doen. Die toilet deksel en sitplek kan nie saam bo bly nie en dit sitplek is al baie gevlek. Die WiFi het baie kere afgegaan en dus as ons in die aande 'n fliek saam as gesin wou Netflix kyk, was dit baie kere onderbreek en het ons later toe maar eie data gebruik. In die kamer met die twee enkelbeddens maak die blinders nie 100% toe nie en was die kamer helder verlig gedurende die nag wat dit maar gesukkel het om aan die slaap te raak. Dit is alles klein goedjies wat aandag verg, maar verder het ons dit verskriklik baie geniet, ons het altyd veilig gevoel en alles was netjies in plek gewees.

De_wet V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
De_wet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en lekker.

Lekker baby die see en alle ander goed. Vertrekkie is baie klein, maar aanvaarbaar. Badkamer kort 'n spring clean.

Elize H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kalm en net so ontspanne.

Pragtige plek. Netjies.

Freddy G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en goed geleë.

Diens was vriendelik en dit is netjiese akkommodasie.

Mervyn S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie mooi, rustige plek en in regte area geleë.

Al wat Suidersee moet kyk na is beddegoed en na geyser veral as klomp mense in verskillende eenhede bly is warm water 'n probleem.

Nico G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nico G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient but small.

Space in bedroom is limited. No kettle to boil water in. Microwave is unpractical in a high location. Bathroom can do with sliding door. Rest fine.

Janine M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Baie lekker sentrale blyplek. Ons was in no. 19 en die stortdeur maak nie heeltemal toe nie, so vloer sopnat na elke stort. Die toilet se sitplek ook heeltemal skeef.

Charnine P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasiese, klein plekkie

Ons kuier was baie lekker en daar is veilige parkeerplek. Die area baie stil en netjies. Loopafstand vanaf die see en sentrum. Alles is om jou.

Anton E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is goed geleë.

Dit was netjies en skoon. Die bed kort net 'n nuwe matras.

Anthea V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry, baie netjies en rustig.

Dit was een van die beste slaapplekke ooit in Mosselbaai, was al 'n hele paar kere daar. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Alice V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alice V
Enkelreisiger

Vriendelik en akkommoderend!

Personeel was vriendelik en dis lekker om so ontvang te word. Plek is netjies. Goeie ligging, naby strand en winkels.

Emmerentia Z - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia Z

Heerlike wegbreek na Hartenbos

Ons het baie lekker gekuier in Hartenbos. Die eenheid was netjies skoon en gerieflik. Vriendelike mense by die kantoor. Sal dit aanbeveel vir enige persoon om daar te tuis te gaan.

Corne L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L
Enkelreisiger

Uiters geskik vir enkelreisiger of paartjies.

Eenheid 20 is ideaal vir enkellopendes of paartjies. Dit is gerieflik ingerig en het alles wat jy sou wou benodig. Dit kan egter bietjie koud raak in die winter aangesien dit geen direkte son kry nie. Jou motor se parkering is ook 'n entjie weg en nie direk by die eenheid nie. Tydens my verblyf daar was daar van die hakies in die badkamer waaraan goed soos waslappe, ens. opgehang moet word wat los was en beslis weer vasgeplak moet word.

Sjoerd S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjoerd S
Gesin met tieners

Heerlike verblyf naby die see!

Vriendelike diens en netjiese geriewe!

Caron P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron P
Gesin met klein kinders

Amazing place and amazing hospitality and amazing all around.

Upon arrival you are greeted very professionally. We were in the 6 sleeper and all I can say is it is breath-taking from the minute you open up the front gate. We were only there one night, but if we could we would stay a week. I really want to commend all staff for the friendly arrival all the way to the friendly departure. My family and I will definitely be back again.

Linda K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Enkelreisiger

Awesome, relaxing and close to beach.

Definitely will stay here again.

Elzanné J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanné J
Besigheidsreis

Fantasties! Netjies en baie naby aan alles wat mens nodig het. Perfek vir as jy reis vir werk met sterk WiFi.

Dit is 'n pragtige plekkie lekker naby aan die see (geen see uitsig maar wel nog steeds 'n klipgooi van die see af). Baie netjies met 'n tafeltjie vir werk en alles in die kombuis wat mens nodig het om lekker kossies te kan maak. Baie privaat en vriendelike diens. Ek sal dit regtig aanbeveel vir 2 mensies wat wil wegbreek of moet reis vir werk.

Charlene B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was beslis die lekkerste wegbreek. Ons gaan definitief weer terug. Is mal daaroor dat mens van die dak af 'n 360°-uitsig het.

Cayla V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cayla V
Besigheidsreis

Beslis ’n goeie opsie.

Ons het ons kuier baie geniet! Vriendelike diens en gawe personeel. Definitief die moeite werd!

David H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die veiligheid vir 'n voertuig spesifiek in my geval, my motorfiets bestaan nie, eienaar was glad nie behulpsaam nie nadat ek versoek het om my motorfiets binne die mure van sy perseel veilig te parkeer nie.

Monique V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons behoefte was net 'n skoon, netjiese slaapplekkie. Vir die res van die tyd was ons buite. Dus was die plekkie perfek.

Vir mense wat meer in die woonstel wil kuier kan dit dalk 'n bietjie beknop raak. Geen see-uitsig vanuit die woonstel. Kuier op die dek egter 'n lekker opsie, maar nie privaat nie. Matras nie wonderlik nie.

Beverley S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley S
Saam met vriende

Very comfortable, neat and clean accommodation.

Would not hesitate to return or recommend to friends and family.

Pieter M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te klein vir 'n lang kuier.

Kamer het nie uitsig nie. Vensters kyk direk teen ander mure vas, swak ventilasie. Slegs voorkant se venster het 'n uitsig oor die straatkamers, donker en koud.

Douglas H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en eksoties.

Sal almal aanbeveel nasionaal en internasionaal. Pragtige en liefdevolle gasheer. Uitstekende ontvangs en sal altyd daar wil bly. Julle is net manjifiek, eerlikwaar.

Eddie W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and very affordable accomodation.

A well run and comfortable accommodation - will stay there again.

Isaac D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isaac D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat, rustige omgewing en baie gerieflik.

Sal verkies om volgende keer nie weer trappe hoef te klim nie. Die eggenoot het dit 'n klein bietjie ongerieflik gevind.

Annemarie P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Mooi en modern, met alles wat mens benodig.

Jacques S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Gesin met klein kinders

Wonderlike plekkie, naby die see en aktiwiteite.

Die braai met die swembad was fantasies. Hartenbos, is een van die lekkerste plekke om vakansie te hou met kinders. Suidersee is lekker ingerig en baie netjies gewees.

Collin T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin T
Gesin met tieners

Ons het dadelik die gevoel gekry "dis lekker by die see".

Absolut waarde vir geld!

Bettie B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie B
Gesin met klein kinders

Rustig, lekker, skoon en netjies.

Die woonstel se see effek gee 'n lekker atmosfeer binne in, dis baie rustig in die omgewing waar die woonstel blok is en dis gerieflik naby alles.

Claudia S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Claudia S
Saam met vriende

Verblyf was skoon. Een eenheid se warm water was nie op standaard. Die afdakke oor die braai-areas lek en is nie geskik vir die hoeveelheid gaste wat die eenheid kan huisves nie wanneer dit reën.

Lekker gebly en naby die hoofaktiwiteite.

Wouter T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Goed geleë, stil area, maar naby alles.

Aubrea K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrea K
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik.

En ook net 'n klipgooi weg van die strand. Alles is naby. Beveel sterk aan.

Kisha V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kisha V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dit was absoluut heerlik! Dit is klein en gesellig en het alles wat jy moontlik kan nodig hê en bonus - dit is stapafstand vanaf die see. Dit is ook naby 'n klein winkelsentrum - altyd 'n bonus as jy klein kindertjies het om vinnig te gaan doeke koop! Bespreek nou, want hierdie plekkie is beter as hot-cross-buns!

Philip S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

All staff very friendly.

Mike V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontvangs, baie netjies en gerieflik naby alles.

Die eenheid is baie goed toegerus, alles is baie netjies, binne en buite. Die ligging is ook baie lekker naby aan alles.

Andre V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met vriende

Baie gerieflik vir 2.

Baie goed geleë - goed toegerus.

Ciska F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam. Goeie ligging.

Plek baie netjies. Al wat jy mag nodig kry vir huishouding was daar. Goeie ligging naby als. Winkels loopafstand. Weer was nie lekker vir die dekbraai nie. Sal private braai-area verkies. Sal dit aanbeveel vir jong geselskap.

Stephan C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë. Naby alles. Waarde vir geld.

Miskien laat weet dat daar nie handdoeke is nie en dat die kantoor nie by die woonstel is nie vir optel en afgee van sleutels.

Alicia A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia A
Saam met vriende

Dit was uitstekend, sal enige tyd weer teruggaan.

Was lekker stil en my dogter kon lekker speel op die artificial grass.

Marisma M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisma M
Gesin met tieners

Heerlik ontspannend.

Ons het in woonstel 13 gebly en was wonderlik op grondvloer en om effens meer privaatheid te gehad het.

Ellen V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen V
Gesin met klein kinders

Rustig net wat ons wou hê.

Dit was 'n mooi en skoon woonstel. Rustige omgewing naby al die besienswaardighede.

Johanna M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna M

Het lekker gebly maar al die implemente het nie gewerk nie terwyl die uitsig op huise se dakke was.

Die mikrogolf se geskrifte was almal afgesluit, so jy moes raai hoe dit werk terwyl daar nie 'n skerm was om oor die kos te sit vir warm maak nie. Geen matjies by beddens nie en ek is verpes om 'n afskrif van my kredietkaart te gee, wat ek beskou as 'n absolute sekuriteitsrisiko. Covid 19 vorms is voltooi maar daar het dit ook gestop.

Suidersee Block 2 se terugvoer

Goeiedag

Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n Review te skryf. Ek is jammer as u voel dat ek u verpes het met die een oproep. Ons volg net die reëls na wat daar van ons verwag word deur Paybridge. Hulle vra dat u dat ek die kaart moet sien , afskrif maak van die voort kant en dat u die vorm moet teken. dit is maar net om krediet kaart bedrog uittestel. U het wel nie een van die 3 gedoen nie. Ek wens u kon my laat weet get dat u ongelukkig is met die verblyf, want ons probeer ons bes om ons kliente gelukkig te maak en ek dink as u deur die reviews lees sal u saamstem. Kan u asseblief meer duidelik wees oor die implemente wat nie gewerk het nie, ons het deur alles gegaan en kan nie fout vind nie. Die mikrogolfoond het ons vervang met een wat ons as 'n spaar hou as ek geweet het kon ons dit dadelik vir u vervang het. Ek is nie seker of u dalk gesien het dat daar 'n 2de verdieping is nie, vandaar kan u ook braai , daar is tafels banke en ook 'n see-uitsig.

Mooi dag vir u en u gesin.

Vriendelike Groete

Suidersee Block 2
Hester M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M
Saam met vriende

Lekker veilig en sentraal

Daar moet net aandag aan yskas en stortdeure gegee word in eenheid 19. Die seels sluit nie dig nie en stortdeur kan nie toemaak nie. Net ter inligting aan die onderhoudspan.

Nobuhle M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle M
Saam met vriende

This place you feeling welkom and the communicate with you

Suidersee block 2 is place to be, we are looking forward to be there again we did enjoy every moment I thank you

Pierre L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam genoeg

Die kamerdeur kon nie toe nie want die bed is te groot. Katte in die binne "Courtyard" area en kinders het ons rus versteur.

Sakkie K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en netjies.

Sal weer daar gaan bly. Baie beter as ATKV in Hartenbos.

Miranda K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Miranda K
Saam met vriende

Dit was aangenaam gewees

Dit is naby die see, lekker verblyf.

Linda H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer by Suidersee ‘n bespreking doen.

Sien sterre.

Arries L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arries L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Naby die see, nie groot nie maar lekker.

Pieter V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Heerlik, goed toegerus, vriendelike en behulpsame gasvrou en werkers.

Sal definitief enige persoon of gesin aanbeveel om heerlik te gaan kuier by Suidersee! Gaan self definitief weer soontoe.

Babs H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en baie netjies.

In nr 20 gebly. Woongedeelte baie lekker. Braaiplek op die stoep 'n aanwins! Wil net graag 'n deur aan badkamer hê. Nie lekker om teen toilet te slaap nie. Die 30%afslag was 'n groot bonus.

Gerhard V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Netjies en naby die see alles wat ons nodig het.

Hester Cicilia H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester Cicilia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Die woonstel was baie mooi en skoon - die wooneenheid is net baie klein, maar vir die kort tydperk spandeer daar is dit moeite werd - sal dit aanbeveel.

Charles L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Baie sentraal geleë. Naby strand en winkels.

Plek besonderse netjies en gerieflik.

Leon F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F
Gesin met tieners

Veilig, netjies, vriendelik en gemaklik.

Die personeel is baie behulpsaam en uiters vriendelik. Ons het baie welkom gevoel en die woonstel was baie netjies. Ons beslis weer vir 'n naweek of meer 'n bespreking maak.

Sonja V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Laaste-minuut paar dae by die see.

Ons was baie beïndruk met die spesiale aanbod-prys vir nr 19! Dit is klein, maar pragtig en smaakvol gemeubileer met alles wat ons nodig gehad het. Dit was effens bedompig, maar oop vensters het dit draagbaar gemaak.

Joey R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey R
Saam met vriende

Nice, clean and affordable accommodation, well situated.

Only gripe I had was that I could not utilise my parking as another car was parked there, and by the time I left, it was still parked there.

Lorette L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en baie stil area.

Toe ons daar kom het ons die kode gebruik en na nommer 19 gegaan. Daar was geen ontvangs en het gebel en die persoon het gesê ons is verskuif na nommer 15 wat baie beter was vir my man omdat hy baie sou sukkel met die trappe. Baie dankbaar daarvoor.

Amanda J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J
Gesin met klein kinders

Accommodation was clean.

Will visit again next year.

Susan V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was fantasties met goeie diens.

Vriendelike en hulpvaardige diens. Onberispelike netheid. Alle geriewe tot jou beskikking.

Doret S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doret S
Gesin met klein kinders

Luuks.

Luukse en ontspannende verblyf in hartjie van Hartenbos.

Darron F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Darron F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike personeel.

Daar was niks fout met die verblyf dit was goed ingerig, ons het net 'n oond gesoek, veral as die weer nie goed is nie. Die kamers was donker, want daar is nie veel natuurlike lig wat daar inkom nie. Die plek is netjies en personeel vriendelik ek kan glad nie klaar oor dit. Ons was net ongelukkig om bure boe ons gehad het wat 'n lawaai gemaak het. So as jy bespreek daar neem dit in gedagte.

David D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en privaat.

Het lieflik gekuier behalwe vir die braaiarea wat verwyderd op die boonste vloer weg van die woonstel is. Veral wanneer weer triestig is. Verder geen klagtes. Lekker naby alles.

Marlene P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik en skoon.

Baie dankie vir 'n pragtige plekke, ons het so lekker gebly en dis naby alles.

Aladdin S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aladdin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Ek het 'n onvergeetlike tyd gehad saam met my familie en vriende. Die plekkie was perfek en my moeder het dit vreeslik geniet. Sy was gaande oor die kombuis. Nogmaals, baie dankie.

Carina C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Maak gerus 'n plan, fis baie lekker by hulle.

Anita F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie klein. Jy kan skaars om die bed beweeg.

Nie heeltemal wat ek verwag het nie. Beknop. Stort nie baie skoon nie.

Cheslin F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslin F

Baie gerieflik.

Dit is 'n baie veilige omgewing en netjies plek. Naby winkel ens.

Cherie K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker eenheid, perfek vir oornagverblyf.

Ons het laat aangekom, maar ons is geakkommodeer in terme van toegang tot die eenheid. Ons het baie vriendelike telefoniese diens ontvang voor ons aankoms. Alles was perfek, skoon en netjies, ons het gemaklik geslaap en was die volgende oggend vroeg op pad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice unit, perfect for an overnight stay.

We arrived late, but we were accommodated in terms of access to the unit, we received very friendly telephonic service prior to our arrival. Everything was perfect, neat and tidy, we slept comfortably and were on our way early the next morning.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Felicity B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity B
Saam met vriende

Ons het die verblyf baie geniet baie mooi.

Dit was 'n lekker kuier en verblyf by Suidersee Block 2, baie mooi binne en buite sal enige iemand aanbeveel vir verblyf daar.

Karen D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Gesin met tieners

Als was baie modern en vir my is dit altyd belangrik dat daar genoeg warm water is en lekker bed om in te slaap.

Baie lekker gewees. Ons sal definitief weer Suidersee besoek.

Retief V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5