Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 51

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-rylaan 51, Valhalla, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studio 51 is 'n moderne oopplanwoonstel vir 2 gaste in 'n privaat tuin op 'n lowerryke heuwel in Clubview, Centurion.

Die oopplanwoonstel beskik oor 'n slaaphoekie met 'n koningingrootte-bed aan die onderpunt van die trap en 'n ruim en suite-badkamer met 'n reënstort en 'n toilet. 'n Gasgeiser verseker warm water.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus en het 'n eetarea.

Die leefarea bied toegang tot die tuin waar daar 'n ingeboude braai is. Hiér kan gaste kan in die boomryke tuin na die voëls sit en luister.

Studio 51 is 5 km vanaf verskeie winkels en restaurante en 15 km vanaf die Centurion Residential Estate & Country Club. Dit bied ook maklike toegang tot die N14, N1 en R21.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio 51 sluit in:

Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Studio 51
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Poplar-rylaan 51, Valhalla, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Studio 51 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-rylaan 51, Valhalla, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcba451cc019ea77057ccb7c8f6dd231b832f27af12a19359b689f065968520ef8690506dc8c14c5aee7254d8d61584f03622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 51 Poplar Drive Valhalla 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.8207612 28.1614925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem