Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 73, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dié vakansieverblyf is oorkant die strand met volle uitsig oor die see en die riviermond.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 6 gaste in elk. Die onderste woonstel het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die eerste slaapkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n eie badkamer en daar is slaapplek vir 2 kinders in die leefarea.

Die balkonwoonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n solderkamer met 4 enkelbeddens.

Beide die eenhede het 'n kombuis, wasmasjien en 'n braai-area. Elke eenheid bied ook veilige parkeerplek en 'n volle see-uitsig.

Die dorp, Stilbaai, is aan die oewer van die Goukou-rivier, en die rivier strek ongeveer 15 km. Weerskante van die monding in die see, is veilige strande. Die dorp is baie gewild vir visvang, swem, seilplankry, vlieërbrandery, kanovaart, fietsry ens. 'n Verskeidenheid voëllewe, fauna en flora is ook te sien op verskillende staproetes wat beskikbaar is.

Stilbaai spog ook met 'n gholfbaan. Buiten al die buitelewe is daar 'n verskeidenheid winkeltjies wat enige nuuskierige sal lok.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 81 resensies vir Strandloper
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Waterkantstraat 73, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandloper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 73, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlZZrL2HLCBQ3iOFz8INyvb4tjxU2yCtaQYPUVMsZyl6DuPIdT0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 73 Waterkant Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.379538509893 21.421545997518