Stone Ridge Luxury Self-Catering Units
Opsomming van Resensie
Jacques M - Aug 2022
Gemiddeld
Lekker daar gebly, kan dit aanbeveel.
Lees meerNat M - Aug 2022
Gemiddeld
This was lovely.
Lees meerAnna V - Jul 2022
Gemiddeld
Alles in orde, netjies en mooi. Goeie diens.
Les W - Jul 2022
Gemiddeld
Nice.
Donsie V - Jul 2022
Gemiddeld
Skoon, netjies, stil, alles wat jy nodig het - puik, dankie julle!
Rone V - Jul 2022
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het en meer.
Sonya N - Jun 2022
Gemiddeld
Pleasant and comfortable stay.
Nkosingiphile M - Jun 2022
Gemiddeld
It was great.
Deon B - Mei 2022
Gemiddeld
Uitstekende en baie netjies.
Marthinus D - Mei 2022
Gemiddeld
Baie mooi en skoon eenhede en het baie lekker gebly. Die geraas in die oggende van industriële area langsaan was net 'n bietjie sleg.
Xolani L - Apr 2022
Gemiddeld
The stay was good.
Gloudine S - Apr 2022
Gemiddeld
Baie netjiese akkommodadie op 'n gerieflike plek.
Annemarie V - Apr 2022
Gemiddeld
Stone Ridge is 'n heerlike ruim eenheid.
Mpume M - Mrt 2022
Gemiddeld
Everything was perfect.
Rose H - Feb 2022
Gemiddeld
We loved the unit we stayed in.
Michael F - Feb 2022
Gemiddeld
Everything perfect.
Gerhard N - Jan 2022
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam en ek sal sekerlik binnekort weer bespreek.
Sarah M - Jan 2022
Gemiddeld
Really lovelym clean and well equipped apartment in the middle of St Lucia and close to all the shops and restaurants.
Helene H - Jan 2022
Gemiddeld
Pleasant.
Johan C - Jan 2022
Gemiddeld
Lekker gekuier, pragtig, skoon en netjies.
Jolanda G - Des 2021
Gemiddeld
Great value for money
Ngcebo Z - Des 2021
Gemiddeld
The place was lovely and central.
Charlotte B - Des 2021
Gemiddeld
Netjies, gerieflik en baie mooi onderhou.
Amanda H - Nov 2021
Gemiddeld
Well-appointed unit in excellent location.
Steve B - Nov 2021
Gemiddeld
Wegbreek vir langnaweek.
Marcel V - Nov 2021
Gemiddeld
Baie lekker.
Mellissa N - Okt 2021
Gemiddeld
Heerlik gebly.
Duppie D - Okt 2021
Gemiddeld
Baie netjies en als wat mens nodig het.
Charmaine D - Okt 2021
Gemiddeld
Baie geniet. Amazing plekke om te sien.
Vernie V - Sep 2021
Gemiddeld
Gemaklik, sentraal en skoon.
Cl M - Sep 2021
Gemiddeld
Clean, modern finishes, lovely outdoor area.
Jade U - Sep 2021
Gemiddeld
Incredible stay at Stone Ridge.
Pregs Y - Sep 2021
Gemiddeld
Lovely unit, clean, neat, comfortable.
Martin L - Aug 2021
Gemiddeld
Was baie lekker en het lekker ontspan.
Sandy O - Jun 2021
Gemiddeld
We had an awesome stay for the 8 days.
Lees meerCarien S - Mei 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjies.
Buddy D - Apr 2021
Gemiddeld
Baie lekker oorslaap gewees, alles in die kombuis wat nodig is.
Kovilan P - Apr 2021
Gemiddeld
Excellent.
Chrisna M - Apr 2021
Gemiddeld
Pleasant and relaxing.
Gerhard L - Mrt 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Herman C - Mrt 2021
Gemiddeld
Lekker plek
Sibusiso M - Mrt 2021
Gemiddeld
Beautiful place, excellent location and clean accommodation.
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units se terugvoer
Thank you Sibusiso, we look forward to seeing you again in the near future!
Elna G - Feb 2021
Gemiddeld
Lekker maar klein jakkalsies het die wingerd verniel.
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units se terugvoer
Goeie dag Elna
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te los.
Ons het twee verskillende eenslaapkamer opsies beskikbaar:
1. Een slaapkamer eenheid - sonder privaat braaiarea (so gelys in sy titel om enige onduidelikheid te vermy); en
2. Een slaapkamer eenheid
Jy het ongelukkig die goedkoper opsie, nommer 1 gekies en daarom het julle nie ‘n braaiarea gehad nie. Die beskrywing van hierdie eenheid beklemtoon dit duidelik.
Ons swembad het streng reels mbt lawaai, musiek en toegangsure. Ons is jammer om te hoor dat daar gaste was wat lawaai gemaak het. Sou hierdie onder ons aandag gebring geword het gedurende jul tyd by Stone Ridge sou ons dit dadelik aangespreek het en vra ons weereens onverskoning.
Vriendelike groete
Rozlynne V - Feb 2021
Gemiddeld
Lovely place.
Dot J - Feb 2021
Gemiddeld
Sal enige tyd weer daar wil bly.
Melanie A - Jan 2021
Gemiddeld
Uitstekende akkommodasie!
Lees meerMaranda M - Des 2020
Gemiddeld
It was just simply amazing.
Gerrit M - Okt 2020
Gemiddeld
Dit is nou 'n lekker en gerieflike plek om in te bly.
Stephne G - Okt 2020
Gemiddeld
Comfortable, walking distance to restaurants, very neat.
Janelle M - Okt 2020
Gemiddeld
Home away from home!
Helen S - Sep 2020
Gemiddeld
Moderne plekkie.
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units se terugvoer
Beste Helen,
Baie dankie! Ons sien uit om jul terug te verwelkom by Stone Ridge.
Vriendelike groete
Rudi S - Aug 2020
Gemiddeld
Altyd lekker.
Marlene B - Aug 2020
Gemiddeld
Rustig, veilig en loopafstand van winkels, skoon en baie gerieflik.
Mario S - Feb 2020
Gemiddeld
Baie rustig.
Surina J - Des 2019
Gemiddeld
Salig en rustig.
Charmaine J - Des 2019
Gemiddeld
Modern place and very clean.
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units se terugvoer
Hi Charmaine,
Thank you for taking the time to leave us a review. All feedback is much appreciated!
We agree, the parking bays for unit 5 and 6 is further than the other apartments, but considering that it is still less than 60m from the apartment, we do not think it is unreasonably far.
When we are not fully booked, which was unfortunately not the case over your staym we do allow our guests allocated to these units to make use of the other parking bays closer by.
We hope to welcome you back soon!
Kind regards,
The Stone Ridge Team
Jacqui C - Des 2019
Gemiddeld
Baie netjies. Kan dit aanbeveel!
John V - Okt 2019
Gemiddeld
'n Gerieflike en aangename verblyf in 'n woonstel wat uitstekend toegerus is met baie spasie.
Adele G - Okt 2019
Gemiddeld
Netjies, modern, gemaklik en ideaal geleë.
Corné E - Sep 2019
Gemiddeld
Sien uit daar na om gou weer by julle te kom kuier!
Melissa-ann V - Sep 2019
Gemiddeld
Baie oulike plekkie, is skoon, netjies en ruim.
Christie V - Sep 2019
Gemiddeld
Veilig en modern!
Carlo S - Jul 2019
Gemiddeld
Specious clean and warm.
Adrian L - Jul 2019
Gemiddeld
Best accomodation in St. Lucia.
Daan S - Jul 2019
Gemiddeld
Modern, netjies, gerieflik.
Fc M - Mei 2019
Gemiddeld
Fantasies aangenaam met uiters goeie diens en ten volle toegeruste eenheid.
Alice K - Apr 2019
Gemiddeld
Perfekte selfsorgeenheid.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Perfect self-catering unit.
Centrally located, comfortable and good value. Only negative is perhaps that there is no view.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lynn R - Mrt 2019
Gemiddeld
Lovely, modern apartment.
Annette V - Feb 2019
Gemiddeld
Perfekte vakansiehuis in St Lucia!
Christa V - Jan 2019
Gemiddeld
Netjies en modern.
Fouche B - Jan 2019
Gemiddeld
Gerieflik, asof ons tuis is.
Axel M - Jan 2019
Gemiddeld
Zentral gelegenes Apartment.
Lees meerChantal B - Jan 2019
Gemiddeld
Alles is nuut, gerieflik, skoon, netjies en sentraal.
Helanie H - Des 2018
Gemiddeld
Dit was baie lekker en aangenaam.
Werner R - Nov 2018
Gemiddeld
Lekker soos altyd!
Cayleen L - Nov 2018
Gemiddeld
The best holiday self-catering unit I have stayed in.
Wilna D - Okt 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Kristian M - Okt 2018
Gemiddeld
Skoon, modern, veilig en privaat.
Pregs Y - Sep 2018
Gemiddeld
Excellent.
Humble Cornelis H - Aug 2018
Gemiddeld
Geweldig!
Lees meerGerda V - Aug 2018
Gemiddeld
Baie lekker daar gebly. Sal beslis weer wil kom.
George M - Aug 2018
Gemiddeld
Amazing!
Judith M - Aug 2018
Gemiddeld
Comfortabel en keurig verorgd appartement in een gezellig vakantiedorpje.
Lees meerReinet G - Jul 2018
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het.
Marie S - Jul 2018
Gemiddeld
Lovely stay.
Lees meerShirley V - Jul 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies en gerieflik.
Petra S - Jul 2018
Gemiddeld
Netjies, baie beïndruk en luuks, waarde vir geld.
Pieter V - Jun 2018
Gemiddeld
Alle verwagtinge is oortref.
Daan S - Jun 2018
Gemiddeld
Netjies en modern!
Jolande D - Mei 2018
Gemiddeld
Baie mooi, baie gerieflik, waarde vir geld.
Claudia W - Apr 2018
Gemiddeld
Duur, maar regtig wonderlik, mens kry waarde vir jou geld.
John S - Apr 2018
Gemiddeld
Great.
Riaan B - Apr 2018
Gemiddeld
Ongelooflik.
Wanda T - Apr 2018
Gemiddeld
Nuut, modern en ruim.
Kishore B - Apr 2018
Gemiddeld
Safe and clean apartments. Staff very friendly. Everything was perfect.
Werner V - Apr 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Sandrine M - Apr 2018
Gemiddeld
Great place and very nice
Lees meerLeveshni R - Mrt 2018
Gemiddeld
Spectacular, wish we could have stayed longer.
Hans S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Annette V - Mrt 2018
Gemiddeld
Voel soos ons eie huis!
Fc M - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantasties vir vakansie in St. Lucia.
Sandra D - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Mabo M - Feb 2018
Gemiddeld
Beautiful accommodation. Great value.
Gideon B - Feb 2018
Gemiddeld
Bo verwagtinge.
Ilse V - Jan 2018
Gemiddeld
Nuwe, netjiese en skoon eenhede.
Flip V - Jan 2018
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Joanna H - Jan 2018
Gemiddeld
Exceeded expectations.
Ronel B - Jan 2018
Gemiddeld
Vriendelike en akkommoderende bestuur.
Elmarie P - Jan 2018
Gemiddeld
Lekker groot en baie netjies.
Marike S - Jan 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly, was spyt om huis toe te gaan!
Leandi V - Jan 2018
Gemiddeld
Topgehalte verblyf, vriendelike diens, altyd bereid om te help met versoeke.
Nicci E - Jan 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
David V - Jan 2018
Gemiddeld
Skoon ,veilige verblyf met vermaak en see op my deurstoep. Heerlike vakansie gehad, dankie.
Lelanie D - Des 2017
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly in 'n pragtige eenheid. Baie netjies.
Johan Z - Des 2017
Gemiddeld
Baie netjiese akkommodasie. Goed geleë.
Lees meerStone Ridge Luxury Self-Catering Units se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons neem kennis hiervan en sal beslis hierna kyk.
Michelle A - Des 2017
Gemiddeld
Fantasties, fantasties, fantasties!
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Michelle! As 'n nuwe instansie word dit verskirklik waardeer dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom by Stone Ridge.
Marisa R - Des 2017
Gemiddeld
Dit was alles en nog meer.
Lees meerStone Ridge Luxury Self-Catering Units se terugvoer
Baie baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee. Ons waardeer dit verskiklik en hoop om julle weer later die jaar terug te verwelkom!
Sithembile R - Nov 2017
Gemiddeld
Thank you Leandra for making our stay easy.
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units se terugvoer
Thank you for the great feedback and taking the time to review us. It is greatly appreciated! We hope to welcome you back again soon!
Thys L - Nov 2017
Gemiddeld
Baie goed.
Riana B - Okt 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Riana! Konstruktiewe terugvoer word altyd waardeer en ons kyk altyd waar ons kan verbeter.
Ons vra verder onverskoning dat ons jou nie geskakel het na ons geen terugvoer van jou ontvang het na die e-pos met al die inligting aan jou gestuur is nie.
Stephan S - Okt 2017
Gemiddeld
Gemaklik en gerieflik.
Michaela Saehrendt G - Sep 2017
Gemiddeld
Clean, spacious, helpful staff.
Carla J - Sep 2017
Gemiddeld
Wonderlike ervaring.