Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 53 resensies vir Stokkiesdraai
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Pieter S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met vriende

Hartenbos is lekker!

Baie lekker gebly, dankie vir baie skoon en netjiese plekkie met alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Ons verblyf by Stokkiesdraai was baie aangenaam en sal graag in die toekoms weer daar wil kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Lekker oop plan baie goeie leef area en kinders is welkom.

Baie lekker gebly. Lekker atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Was baie naby aan alles, die mense is baie vriendelik. Dalk oorweeg vir nog 'n wasgoed esel vir wanneer dit reën en nuwe mop. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie O
Gesin met klein kinders

Ligging is sentraal maar met verkeer is laat slaap min.

Prys is baie laag en ek sal meer betaal sodat die eienaar beter onderhoud kan doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wicus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Het regtig baie lekker gebly en dis 'n baie oulike plekkie. Die twee hoofpaaie wat daar verby gaan was effens steurend, maar het dit gewoond geraak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W
Gesin met tieners

Dit was fantasties gewees.

Stokkiesdraai is fantasties. Ek sal dit definitief vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Barend F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Geen TV. Buitebraai-toerusting geroes. Glase, koppies ens. nie pasmaats.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda R
Gesin met tieners

Bietjie te ver van swembaddens, net daar geslaap.

Netjies en gerieflik, maar geen WiFi en TV, en moes eie krag koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leagon A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leagon A
Saam met vriende

Dit was baie gerieflik.

Dit was gerieflik, net meer beddegoed moet veskaf word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was stil en rustig, ons kon goed rus.

Die kompleks was in 'n rustige area, geen steurnisse. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met vriende

Baie skoon en netjies. Beddens slaap lekker, volledige toegerus met alles wat nodig is.

Die TV werk glad nie en alhoewel dit vir ons glad nie 'n probleem was nie kan dit dalk vir ander wees. Anthony het wel verduidelik wat die probleem is. Ons beveel aan dat julle dit net aandui in die advertensie totdat dit reggestel is. Al opboudende kritiek is dalk om 'n seephouer in stort op te laat sit, alles moet nou op vloer staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques C
Gesin met klein kinders

Rustig en veilig.

Geen TV, selfs om movies te kyk nie, geen wifi nie en klein kokkerotte in kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nerine B
Gesin met tieners

Teleurgesteld.

Ons het die eerste aand ontdek dat die woonstel kokkerotte het. Ons het die eienaar in kennis gestel. Ons het al ons goed opgepak en die eienaar het gepoog om die probleem op te los deur te kom gif spuit. Dit het egter nie gewerk nie. Ons het die res van ons tyd 'n stryd gehad. Die bure het bevestig dat hulle ook geweldig sukkel daarmee. Daar sal waarskynlik 'n plaagbeheerder ingeroep moet word. Die woonstel is verder nie sleg nie, maar die probleem het egter alles oorskadu. Daar is ook nie 'n DStv-pakket soos geadverteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kimberlee Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberlee Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis regtag 'n plekkie wat ek enige persoon sal aanbied om te gaan oornag.

Goed, rustig en veilig. Sal dit vir enige een aanbied om van gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie,
ons is trots op ons toekomstige aftree plek en werk hard om dit gerieflik en mooi te hou vir elke gas wat dit intussen gebruik.

Stokkiesdraai
Meronies M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meronies M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Ons het ons kuier vreeslik baie geniet. Veral om op die stoep te sit en braai in die stilte van omgewing is lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie, ons is bly ons plekkie kon die regte atmosfeer skep.

Stokkiesdraai
Mary E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary E
Gesin met tieners

Very relaxed environment, neat, everything we needed. Hosts very friendly, felt at home.

Everything was nice and neat. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chippie J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chippie J
Saam met vriende

Baie rustig.

Die naam was verwarrend met stokkiesdraai se ingang met Innikol. Dstv het nie gewerk nie. Groot stortkop se waterdrukking is baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Na ons nie self die probleem kon regstel nie was ek by DSTV se kantoore. Ongelukkig het hulle vir my gese dat DSTV besluit het om sekere smart TV's nie verder te ondersteun nie. So dit los dit vir ons in 'n panarie, waarvoor ons 'n oplossing moet kry.
So ver as die waterdruk gaan, moes dit 'n munisipale probleem gewees het en nie uniek aan die woonstel nie. Ons lees op sosiale media dat ander mense ook die selfde ondervinding gekla het.

Stokkiesdraai
Petrus S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great.

Eenheid was skoon en alles was gerieflik daar. Sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en goed geleë.

Die eenheid is in goeie kondisie en eienaar baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayleigh K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh K
Gesin met klein kinders

Lovely place and neatly set out.

I have no complaints, it was just the unfriendly neighbours and the looks and comments made to our 2-year-old, other than that, our expectations were exceeded.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Hi Kayyleigh,

Thank you for your review.

Thank you for bringing the neighbours unfriendly attitude to our attention, unfortunately we not know any of our neighbours as those are weekend guests.

None the less we will try to keep our eye open with regards to this.

Anthony and Joan

Stokkiesdraai
Paul P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die akkommodasie was netjies en gerieflik met veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie Paul,

Plessier, dankie vir die pluimpie, dit was lekker om julle te ontmoet.

Anthony en Joan

Stokkiesdraai
Andre E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker ontspan en lekker slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elden S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elden S
Besigheidsreis

I was there on business, so basically just slept there, but the location was very central.

Very nice place, Anthoney, the owner was very accommodating to my arrival and departure times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abuhurairah A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Abuhurairah A
Besigheidsreis

Uncomfortable.

The next door flat had construction going with a hammer drill during the days. The bedding is outdated and torn. They charge a laundry fee for using the towels as I only got refunded R350 from my R500 breakage fee as there is no stipulated amount for it. I won't ever use this place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinobia B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinobia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier by Stokkiesdraai was heerlik gewees.

Ons het die Vrydag ingeklok. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak. Daar is als wat jy nodig het vir 'n vakansie of net 'n naweek wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K
Gesin met tieners

Goed toegeruste eenheid met alles wat jy nodig het asook WiFi en DSTV.

Ons het die stoep en braaiplek terdeë geniet. Heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie , ons waardeer U waardige terugvoering. Maak mooi.

Stokkiesdraai
Lorraine V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Enkelreisiger

Dit was baie aangenaam.

Die plek is goed toegerus. Het regtig lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer, alles wat ons doen kom uit ons harte.

Stokkiesdraai
Rusheda M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rusheda M
Gesin met klein kinders

Dit was regtig 'n lieflike tyd.

Die plek self was pragtig en netjies. Dankie Anthony en vrou dat ons julle plekkie kon leen vir tyd weg saam ons kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie Jaco. Ons warrdeer julle terugvoering.

Stokkiesdraai
Kim N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie Kim, na 'n moelikke 2 jaar is dit siels lonend om sulke terugvoering te kry

Stokkiesdraai
Nico B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie eienaars en bure.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is netjies en skoon. Anthony baie dankie vir die ekstra dag wat ons kon bly nadat my vrou siek geword het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie Niko, ons is so bly alles was soos julle verwag het, hoop julle vakansie was net so lekker

Stokkiesdraai
Elizabeth J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth J
Gesin met tieners

Was 'n wonderlike wegbreek wat voel jy is by jou eie huis.

Stokkiesdraai is regtig 'n plekkie wat voel of jy by jou eie huis is maar op vakansie is. Alles is daar wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie Elizabeth, lekker om sulke terugvoering te ontvang, spoor ons aan om die standaard te hou

Stokkiesdraai
Betsie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Betsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly, maar daar was 'n paar verrassings!

Eerstens het die advertensie op die webtuiste nie die feit genoem dat jy self moet krag koop vir die woonstel nie. Die ander verrassing was dat ons gepenaliseer is toe ons die krag gaan koop het, want die munisipale rekening is agter. Die ander is goed wat net aandag nodig het soos die stort en toilet wat lek. Die TV het ongelukkig ook nie gewerk nie as gevolg van donderweer wat die skottel beskadig het. Verder was ons baie beïndruk met die netheid van die plek en die eienaars was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Dankie Betsie, ons probeer baie hard, die twee jaar het ons finansieel hard geslaan, dit is vir daardie reede dat ons 'n aantal gratis eenhede gegee het, ons werk hard om die agterstand in te haal, die gaste na julle is bewyse van hoe hard ons probeer.

Stokkiesdraai
Annelize L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize L
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gekuier by Stokkiesdraai.

Dit was baie gerieflik en gemaklik. Ons het alles gehad wat ons nodig het. Dit is lekker sentraal geleë naby die winkels, strand ens. Baie dankie aan Anthony en sy vrou, ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie Annelize, my vrou glimlag baie breed vir die wonderlikke terugvoering

Stokkiesdraai
Danelle V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Danelle V
Gesin met tieners

Glad nie die geld en die moeite werd nie.

Panne, oond en woonstel was glad nie skoon en netjies nie. Vir R26k moes ek nog eie krag koop. Kort nuwe bedegoed en kussings. Na die tyd is ek gekontak om te sê ek het 'n kussing en kussingsloop gesteel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier. Veilig en plek het alles wat jy nodig het.

Heerlik gekuier en gebly by Stokkiesdraai. Baie sentraal en naby alles. Netjiese plek en het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie Tersia, ons probeer baie hard om Stokkiesdraai soos 'n tuiste, weg van die huis te maak.
Oor die algemeen word al ons gaste vriende, ons waardeer jou terugvoering.
Liefde Joan

Stokkiesdraai
Frederik O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik O
Saam met vriende

Ontspannend, die moeite werd.

Was lekker om weg te kom. Die huisie het alles gebied wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Saam met vriende

Heerlik ontspannend.

Baie gerieflik, met alles wat jy nodig het, stil en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neill M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories beste kort vakansie ooit.

Anthony en sy vrou is ware mense met 'n hart van goud. Ek gaan definitief hulle plek aanbeveel. Rustig goed toegerus, 'n huis weg van huis. Dankie dat julle my en vroulief se tyd in Hartenbos so lekker gemaak het dat ek klaar beplan om terug te gaan om my kinders hierdie stukkie paradys te gaan wys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik en goed toegeruste woonstel. Sal aanbeveel.

Anthony en Joan het ons baie vriendelik en hulpvaardig ontvang in die tyd van verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie F
Gesin met tieners

Hartlike ontvangs na 'n ver pad en als was in plek. Kombuis is goed toegerus.

Die woonstel is goed onderhou en vir 'n vakansie was dit naby genoeg aan die strande. Ook goeie sekuriteit en rustig genoeg. Die plek het alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie! Sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Gesin met tieners

Baie netjies en goed behandel deur Anthony en Joan.

Die atmosfeer by Innikol is rustig, en die ander inwoners is vriendelik, Stokkiesdraai is netjies en skoon met alles wat nodig is vir gemaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie Hendrik, Nicolene, Henrico en Anél, dit is altyd goed om te hoor as ons gaste / (wat dan gewoonlik vriende word) lekker gekuier het en dat hulle tevrede met die verblyf was. Groot drukkie vir julle van Joan en Anthony

Stokkiesdraai
Brenda V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda V
Gesin met klein kinders

Dit het soos huis gevoel.

Baie goeie diens ontvang. Ek sal vir seker teruggaan met 'n groter groep. Hulle gee soveel meer as wat jy verwag. Beautiful, skoon, behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

More Brenda,
Baie dankie vir die pluimpie, ons waardeer dit baie.

Weereens 'n geval waar gaste vriende raak, groot drukkie vir jou, hoop die res van julle reis was sonder teespoed.

Liefde,
Joan en Anthony

Stokkiesdraai
Liesel E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel E
Gesin met tieners

Ek sal beslis weer hier wil bly.

Dis huis weg van jou huis. Die stort moet dalk net geseël word. Die vloer is nat na 'n stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V
Gesin met tieners

Rustig.

Rustig en veilig. Aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Thank you very much. We appreciate the review very much.

Stokkiesdraai
Sandisiwe M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandisiwe M
Gesin met klein kinders

The owners were very friendly, and the place was safe.

We enjoyed our stay, there was warm water. Friendly owners.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die eienaars was baie vriendelik en die plek was veilig.

Ons het ons verblyf baie geniet, daar was warm water. Vriendelike eienaars.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wicus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie gerieflik vir 'n week of langer se verblyf, baie sentraal geleë. Sit net in die beskrywing van jy moet jou eie krag koop, dit is nie 'n lekker surprise as jy daar is en word dan ingelig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reon N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Te veel om op te noem. Heerlike plek, veilige omgewing, goeie bure en naby als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Goeie more Hoppie, Channel en Chanre,
Baie dankie vir die wonderlikke "review" en pluimpies, ons hoop om vir julle weer in die toekoms te sien.

Groete
Joan en Anthony

Stokkiesdraai
Llewellyn A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn A
Gesin met klein kinders

Manjifiek.

Ideale tuiste om hemelse rus te ervaar. Stilte ongeëwenaard. Absolute hemelse ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eastwood L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eastwood L
Gesin met tieners

Lekker ruim, skoon en netjies.

Uiters gerieflike woonstel vir die naweek wat ons in Hartenbos spandeer het. Netjies en skoon. Ook baie lekker sentraal i.t.v. al die aktiwiteite in en rondom Hartenbos/Mosselbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Beste Eastwood,

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer. Ons is baie trots op ons vakansiewoonstel en probeer baie hard om die plek skoon, gerieflik en spesiaal vir elke gas te maak, ongeag of die gas 1 of 10 nagte bly. Sulke pluimpies soos joune maak die “input” die moeite werd.

Ons sien uit na julle volgende kuier.

Groete,
Joan en Anthony

Stokkiesdraai
Pieter V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gewees, plekkie was skoon en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie Pieter,

Ons waardeer jou terugvoering, dit is altyd lekker om 'n pluimpie te ontvang.

Dit was so lekker om julle te ontmoet en die spontane vriendelikheid van die kinders was wonderlik, mens kry dit nie meer in vandag se kinders nie.

Groete,
Joan en Anthony

Stokkiesdraai
Gerhard S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met vriende

Dankie.

Dankie Anthony, jou begrip toe ons onverwags moes omdraai a.g.v die ongeluk in Riversdal sal ons altyd onthou, sien graag weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkiesdraai se terugvoer

Gerhard baie, baie dankie vir jou terugvoering, dit was 'n plesier. Ek is 'n semi-afgetreede toergids en van die aard is ons spesies ingestel om maklik vriende te maak, mense te akkomodeer en gelukkig te maak.
Seëngroete,
Anthony

Stokkiesdraai
Vanaf
R725
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R725
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Innikol, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlnlK9WjT7eom7VdunM6nPPSIvTreOk4s4P5UTCSy47HCh36yJB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 Louis Fourie Road Innikol, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134288024739 22.102764517197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem