Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenrus

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garbstraat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stellenrus is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in Beaufort-Wes. Dit is ideaal vir oornagverblyf.

Die eenheid beskik oor ’n slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n aparte badkamer met ’n stort en toilet.

Die kombuis is met ’n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is braaigeriewe onder die bome, sowel as ’n gemeenskaplike swembad wat gedurende die somer beskikbaar is.

Stellenrus is 200 m vanaf die N1/N12 en 1 km vanaf die middedorp waar daar winkels en restaurante is. Gaste kan die Christian Barnard Museum en dorpsmusuem besoek, gaan stap, voetslaan, bergfietsry of 4x4-roetes doen. Daar is ’n groot verskeidenhied argitektuur-style wat gesien kan word in die dorp. Die Karoo Nasionale Park net buite die dorp het ’n groot verskeidenheid inheemse bokke en voëls, en die bedreigde oewerkonyn kan ook daar gesien word.

Slaapplek

’n Bespreking by Stellenrus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Stellenrus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Garbstraat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garbstraat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e2470acbe427a14cfbde31a2d0b8fa854c693281422be0cf4e839c98e63662eab9bb23c87024144b065b0b12573d44d179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 3 Garb Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.338750535346 22.579772351867