Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenrus

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Stellenrus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Helena D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie Elsa vir jou gasvryheid en vriendelikheid.

Pragtige, skoon plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topklas en waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar Jacque le Roux en sy rifrughonde wat ewe vriendelik was. Ons is voorsien van braaigeriewe met gratis vuuraanstekers. Met beurtkrag het hul rugsteun batterykrag ingeskop. Die woonstel was uiters netjies. Dit was een van die lekkerste beddens waarop ek nog geslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stellenrus se terugvoer

Baie dankie Gerrit vir die mooi woorde, waardeer dit opreg!

Stellenrus
Martin M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and hospitable people. Comfortable, clean facility. Will use again.

The booking agents immediately got to work and relocated us to Stellenrus after being informed of the disgusting condition of the accommodation we had booked. What a pleasant surprise to be treated the way anyone in the tourism industry should be treating their guests. Stellenrus accommodation and the owners will see me again when travelling through Beaufort West.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik! Als pragtig en smaakvol.

Bste gasvrou, Elsa. Mooiste gastekamer. Sou permanent daar kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid.

Ons was ontvang met vriendelikheid en geakkommodeer ten volle. Alle geriewe was voor gesorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon. Modern en mooi.

Baie netjiese en mooi blyplek. Ek was mal oor die buite-area en ek het vreeslik lekker daar oornag. En dis gerieflik dat dit so naby aan die dorp self en die N1 is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en ruim.

Die lugversorging was 'n bonuspunt gewees en ook skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-ann S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were received by very friendly hostess.

We were received with much enthusiasm, friendly and went out of their way to make us feel welcome. The accommodation was clean and all the necessary made available. I will definitely recommend friends to stay there and I will use them again when travelling again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corita L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Kliëntediens was fantasties en ons het ons tydjie daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delia V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia V
Gesin met klein kinders

Wonderful stay over.

Elsa was very welcoming and friendly and made sure we were settled in nicely. Would definitely stay there again and would recommend it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stellenrus se terugvoer

Baie dankie Delia.
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en laat weet gerus wanneer julle weer hier deur Beaufort Wes ry.

Stellenrus
Ap V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ap V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie lekker, stil amper plaasatmosfeer maar tog in/naby die dorp. Baie gawe mense in beheer!

Ons het die plek maklik gekry. Met ons aankoms is ons hartlik ontvang en verwelkom. Die akkommodasie was baie skoon en netjies en gerieflik. Ons het veilig gevoel en 'n goeie nagrus gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig en koel in die somer.

Baie vriendelik en hulpvaardige gasvrou. Baie skoon plek met lugversorger en alles wat mens benodig. Was 'n heerlike oornagblyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsey N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige plek. Pynlik netjies.

Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Baie netjies en skoon. Elsa is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stellenrus se terugvoer

Baie dankie julle, was so lekker om julle te ontmoet.

Stellenrus
Cisca P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most fabulous stay!

Elsa was so accommodating as we arrived late that night and friendly. We loved the place and will choose this again. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorin-lee E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorin-lee E
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay very much and would live to go back again.

Friendly service, welcome with open arms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stellenrus se terugvoer

Thank you Lorin-Lee, will love to have you again.

Stellenrus
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garbstraat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e2470acbe427a14cfbde31a2d0b8fa854c693281422be0cf4e839c98e63662eab9bb23c87024144b065b0b12573d44d179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 3 Garb Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.338750535346 22.579772351867
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem