LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Steenbokkie Nature Reserve | LekkeSlaap
+123

Steenbokkie Nature Reserve

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 392 resensies vir Steenbokkie Nature Reserve
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Monique H - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Saam met vriende

Was baie rustig het my geniet dankie.

Sal meer gebruik maak van julle plekkie, dit is baie netjies en laat jou meer veilig voel. Baie dankie vir alles.

Willie P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Enkelreisiger

Spectacular view.

Such friendly people and a calm and relaxing atmosphere.

Gareth L - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gareth L
Gesin met tieners

The stars at night are amazing. Quiet and tranquil.

Friendly and very helpful. Well priced in relation to other options in the area. Easy to get to more than just a stop over on the way to the Cape.

Angela O - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela O
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem!

Pleasant host, environment ant facilities. Delightful walk in the veld at sunset. Really pleasant stop.

Tinus R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tinus R

Het oornag in reservaat.

Goeie ontvangs. Kamers is verouderd en kort 'n opknapping. Inligting van reservaat t.o.v. besienswaardighede moet opdateer word. Geen wild oor behalwe Springbokke volgens eienaar. Game drives bestaan dus nie. Onaangename rioolreuk by kamers. Eienaar sê dit is a.g.v. baie reën wat hulle gehad het. Kamers is baie donker en het beperkte beligting. Alle benodighede was beskikbaar vir self-catering. Heerlike skaaptjoppies by winkeltjie gekoop. Steenbokkie is na my mening heeltemal te duur vir wat gebied word vergeleke met waar ons gebly het op ons toer van 3 weke.

Niel E - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik.

Muskiete was net erg. Maar verder geen probleme nie.

Jessica R - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jessica R
Gesin met klein kinders

Nie gekry wat bespreek was nie.

Ons het 'n kothuis bespreek, en was toe in 'n gastekamer gesit omdat die vorige gaste nog nie uitgeklok het nie. Ons het nie vroeg ingeklok nie. Dus het ons glad nie gekry wat ons wou gehad het nie. Die gastekamer se kombuis was apart, dis bietjie onprakties vir ons met 'n klein kind. Die opsigter het ons ook vertel van vloedskade wat hulle nog besig is om te herstel. Daar was 'n onaangename rioolreuk by ons kamer se ingang. Ek neem aan dit was deel van die herstelwerk omdat die oord french drains het. Al diere wat ons gesien het was skape, perde van ver af, hasies in 'n hok en duiwe in 'n hok. Dit was ook nie ideaal om te gaan stap nie omrede die plek oortrek is van groot miere wat byt, maar dit is wel iets wat nie in die eienaar se beheer is nie. Daar was ook geen gratis WiFi soos geadverteer word nie. En die swembad is baie kleiner as wat dit op die foto's lyk.

James J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het in 'n chalet geslaap wat 'n opgradering was van ons bespreking wat lekker was. Die lugversorgers het egter nie goed gewerk nie.

Baie aangename plek om te oornag.

Johan H V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike eenheid. Bed was hol, grootste kritiek.

As ons ry, vereis ek 'n gemaklike bed, skoon lakens en 'n skoon eenheid met 'n lugversorger wat behoorlik werk, veral in die Karoo nadat mens heeldag in die motor was met 'n lugversorger. Die bed was vir my 'n teleurstelling en ek het nie goed geslaap nie.

Linette H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Op pad na Kaap toe is dit 'n lekker oornagplek.

Steenbokkie Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie.
Groete, Roanda

Steenbokkie Nature Reserve
Adele K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Gesin met klein kinders

Gasvry en rustig.

Ons het ongelooflik lekker gerus by Steenbokkie. Diens was fantasties en als was netjies en skoon. Toegang gehad tot als wat ons nodig gehad het. Tops!

Andrew B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and accessible.

The reserve is beautiful, with a good area to walk/run through the veld after a long drive. It's easily accessible, and we enjoyed the peace.

Bianca H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Bianca H

Nothing like the pictures.

Nothing special, overall an okay stay.

Janette V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, in pragtige natuurskoon.

Die sonsondergang is asemrowend en die eenheid was baie ruim.

Bianca K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca K
Gesin met klein kinders

Oulik en stil.

Die plekkie was oulik, maar een aand se verblyf sal voldoende wees vir die reisiger wat besig wil bly. Die foto's van die groot swembad was misleidend, maar die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Mark B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent overnight stop from Gauteng to Cape Town.

Nice, clean and comfortable accommodation where we were able to rest after driving from Gauteng and enjoy the Karoo.

Maletje V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Maletje V
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld deur akkommodasie.

Die webwerf is glad nie 'n refleksie van die regte stand van akkommodasie nie. Die gebou is onnet, instandhouding word nie goed gedoen nie, badkamer krane is vuil en bruin, daar was n aaklige riool-reuk by kamer-ingang, swembad op foto's is nie in werklikheid nie. Twee opslaan swembaddens voorsien. Algeheel swak instandhouding.

Lindie V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Dit was heerlik.

Gasvry. Ons verblyf was heerlik. So pragtig daar.

Derek M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Derek M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Facility needs a lot of repairs and maintenance.

The pond and dam is filthy and the area where the ducks and geese are kept is totally unacceptable. Was quite upsetting to see them swimming in all that muck and filth.

Joe S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, lekker, lekker!

Amazing gasvrou, Roanda, jy maak die plek! Dankie vir jou professionele en vriendelike gasvryheid! Jou ingelegde vye is heerlik! Wenner! Die lugversorger was 'n lafenis en die braaipakkie tops. Ons kom weer - God willing!

Brendin B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Brendin B
Saam met vriende

It was not completely what I expected.

No fridge or WiFi in the room.

Riaan C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik op die plaas gekuier. Baie goed ingerig.

Ontvangs was baie vriendelik, en ons het dadelik tuis gevoel. Die plaas is baie netjies, en verblyf is goed toegerus. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Helene B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Uitmuntend.

Gasvrou so hartlik. Voorheen hier gebly sal definitief weer. Hemel op aarde. Pragtigste sonsondergang en stil.

Petro B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Enkelreisiger

Lekker!

Skoon en netjies en lekker op die plaas!

Patrycja S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrycja S
Saam met vriende

Such a lovely, quiet and tranquil location!

We really enjoyed staying at Steenbokkie Nature Reserve. It is such a great place to stay, especially if you're looking for a stop-over between Johannesburg and Cape Town. We will definitely stay here again!

Riana G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Kinders het al die diere op die plaas baie geniet.

Erma G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erma G
Gesin met klein kinders

Lieflike oornagplekkie veral met klein kinders.

Ons was baie beïndruk met Steenbokkie se geriewe, ten spyte van die kwaai droogte het hulle 'n klein oase geskep. Daar is 'n heerlike speelplekkie vir klein kinders, en hokkie met hasies en selfs 'n pou! Die waterbokke word gevoer en ons kon naby aan hulle kom. Maar die groot hoogtepunt was die lammetjies! Die skape is mak en storm op 'n mens af. Ons het 'n lammetjie gevang en dit was wonderlik vir my kleuter om die dingetjie vas te hou. Die enigste stukkie raad wat ek sou bied is as volg: Beplan om uit te eet óf bring alles saam vir etes, amper soos wanneer mens kamp. Die kombuisie is 'n gedeelde kombuis en baie basies ingerig.

Jo-anne D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet

Beaufort West is a good distance to break a long drive, but usually the sound of trucks on the N1 is annoying. Here you have peace and space to relax, go for a walk or stretch your legs.

Jj S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed.

We visited the Karoo National Park and used Steenbokkie as a sleepover. Our room overlooked lovely gardens with tables set in the garden to enjoy your meals. There is a kitchen setup for guests to use with a mini oven, cutlery etc. This is a private nature reserve with antelopes and farm animals in fenced-off areas next to accommodation. It is situated outside town and thus quiet and peaceful with beautiful sunsets. Staff was friendly and helpful.

Rene T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar vir oorslaap.

Too far from the highway. No parking close to my accommodation.

Andre L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Enkelreisiger

Baie aangename personeel, ek het die oorslaap baie geniet.

Die perseel en personeel is die beste.

Willem V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Gesin met tieners

Baie lekker kuier.

Rustige plaasatmosfeer.

Mariana E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana E

Rustig en stil.

Die plekkie is bietjie oud maar steeds pragtig en skoon.

Dawie O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie O
Gesin met tieners

Baie lekker plek, skoon en netjies.

Daar is ’n paar kwelpunt - die groot lugversorger in die sitarea werk nie en in die oggend het ons nie water gehad nie. Ondanks dit, sal ons beslis weer daar bly!

Herman P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P
Gesin met tieners

Rustig en afgesonder.

Ons het twee keer in die kothuis gebly - tydens ons reis Kaap toe en weer met ons terugkoms. Tydens die eerste verblyf was die kothuis baie skoon en netjies. Ons het hout en Karoo-lam braaipakke by die kantoor gekoop, lekker gebraai en die stilte en afsondering geniet. Tydens ons tweede besoek was die eenheid en stoepie nie heeltemal so skoon soos die eerste keer nie, wat ons toeskryf aan die feit dat dit op die 2de Januarie was. Daar was ook baie muskiete, maar darem 'n muskiet-apparaat in elke slaapkamer. Vir die rustige atmosfeer en die mooiste sonsopkoms wat ons beleef het, sal ons weer daar bly.

Selma G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Selma G
Gesin met tieners

Teleurstellend!

Wat het ons ons voor ingelaat! Ek sal nooit hierdie plek aanbeveel vir enige iemand nie. Ontvangs was hoogs onprofessioneel. Ek het Kothuis 1 bespreek maar met aankoms is ek ingelig dat hulle ons in die Jaghuis gesit het omdat hulle oorvol was. Ek het egter aangedring om te slaap in dit wat ek bespreek het. Wat ‘n skok! Die verblyf lyk glad nie soos die foto’s nie. Stoele op stoep was vol voëlmis, blinds by voordeur was weg, blind in hoofslaapkamer het nie gewerk nie. Lugversorging in kamers het nooit koud gemaak nie al het ons dit heel nag aangelos. Daar was doodgeslaande muskiete orals teen die mure. Dié stortvloer was baie glibberig soos wanneer dit nooit skoon gemaak word nie. Al goeie ding is dat die beddegoed en handdoeke skoon was. Ons kon nie vinnig genoeg daar uit die volgende oggend nie. As daar ander plek beskikbaar was sou ons liewer die geld wat ons betaal het by Steenbokkie verloor het en iewers anders gaan slaap het.

Kobus F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F
Enkelreisiger

Baie gerieflike akkommodasie.

Baie gerieflik en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer besoek.

Novena F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Novena F
Enkelreisiger

Was stil en relaxing.

Rustige atmosfeer in die hartjie van die Karoo. Asemrowende natuurskoon net 'n bietjie uit dorp, maar nie ernstig. Kan 'n elektriese hek dalk dink aan vir mense met gestremdhede en ook iemand om bagasie te help uitlaai vir moeë enkeldames soos myself het ek met suurstofmasjien en bagasie als moes self uitlaai na 'n 7 ure reis was ek gedaan en warm. Dit is maar al. Dankie.

Annelene De Kock D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene De Kock D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, baie dankie.

Gasvry en was heerlik.

Lisa W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa W
Gesin met klein kinders

Pragtige plek om te oornag, wens ons kon nog 'n aand gebly het.

'n Wonderlike groen oase in die middel van die Karoo. My kinders het die groot grasperk en die plaasdiere geniet. Ek beveel dit beslis aan vir enige iemand.

Melanie N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, netjies, skoon en baie diere!

Ons het ongelukkig net 1 aand gebly omdat ons die volgende dag verder moes reis. Ek het die oggend voor ons vertrek vir so 5 km deur die reservaat gaan draf en dit was wonderlik - net bokkies waar jy kyk met die son wat in die verte opgekom het. Wat 'n wonderlike ervaring vir net een aand se oorslaap - ek is seker dit raak net beter hoe langer jy bly.

Mariana E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Sal definitief weer by hulle kom rus.

Gerrie C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas met 'n pragtige sterrekombers.

Ons het lekker gebly in ons ruim kothuis wat al die nodige toebehore (insluitend 'n stofie met 'n oond) en aircons (een in die kamer en een in die leefkamer) gehad het. Ons het ook lekker geswem en kon lekker op ons stoep onder die sterre ontspan.

Carmen M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens, mooi ligging, veilig en netjiese plek.

Baie netjiese en veilige plek met 'n pragtige uitsig op die berge. Ons sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

Berna P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna P

Heerlike oorslaapplek.

Ons kies Steenbokkie as oorslaapplek elke keer. Skoon, rustig en mooi.

Jaco Ronel G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige omgewing weg van stad en pad geraas.

Ons het baie rustig geslaap die een aand wat ons oornag het. Plekkie is skoon en goed toegerus. Eienaars is ook baie vriendelike en behulpsaam. My enigste probleem was swak aanwysings van die groot pad veral in die nag. Ons het bietjie verdwaal en selfoonopvangs is swak so jy kan nie bel vir hulp nie.

Peet J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met gasvrye mense!

‘n Juweel in die Karoo. Vriendelike gasheer en gasvrou, skoon fasiliteite, goed toegeruste winkeltjie, lowergroen tuin en karavaanpark. Sien hoe skape terugkom kraal toe en ervaar die rustige plaaslewe op ‘n Karooplaas! ‘n Moet vir oud en jonk.

Loutjie V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loutjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

Lorna L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna L
Gesin met klein kinders

Goeie oorslaap-stop

Lekker oorgeslaap met kinders en ‘n hond. Baie netjies en lekker plek vir kinders om rond te hardloop.

Lee T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel. Ideale stop om vars asem te skep.

Die rus en vrede oorval mens sommer met die intree. Die ontvangs is vriendelik. Die berge in die agtergrond is asemrowend. Sal beslis weer daar oorstop.

Elmarie A - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie A

Baie rustig en stil.

Ons het vreeslik lekker gebly by Steenbokkie Natuurreservaat. Kon lekker gaan stap.

Sue B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We spent two nights in a self-catering cottage situated a little distance from the main building.

Peaceful and quiet - perfect.

Stephanie L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L
Enkelreisiger

Goed toegeruste kamer en kombuis.

Al wat kort, is 'n spieël by die wasbak in die badkamer.

Andrè V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrè V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaap op ’n plaas in Karoo.

Ons sal Steenbokkie beslis weer besoek, wil graag in die karavaanpark staan. Heerlik om diere te sien en stilte te hoor.

Coen O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorgeslaap.

Baie rustige omgewing en lekker gebly.

Melisandi K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisandi K

Rustig, voldoende.

Ek sal Steenbokkie Nature Reserve aanbeveel as 'n oornag bestemming. Dankie vir goeie diens en netjiese kamer en gronde.

Wouter C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers was skoon en netjies.

Hermien M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien M

Goed geleë.

Die plaas is baie goed geleë vir 'n groot dorp en dis net jammer dat my gewone motor nie die plaaspaaie kon ry. Maar ons het darem die voer van die Njalas gesien. Dit bied ook meer waarde vir geld om die Karoo Nasionale Park te besoek.

Peter S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Enkelreisiger

Quiet, peaceful, good birding, lovely room, and comfortable bed.

I Will return if I need to stop on my route to Cape Town.

Nadia L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L
Gesin met klein kinders

Vriendelike mense met n pragtige plaas

Baie oulike plaas mense. Hulle het ons 2 jarige die baba skaap laat melk voer. Rustige plek met mooi groen gras vir die kinders om op te speel.

George O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek op die plaas uit die dorp op pad Kaap toe.

Rustige veilige plek op die plaas uit die dorp, veilig, skoon en stil. Daar is ook mooi kampgronde en karavaanpark.

Wanda C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing overnight stop between Johannesburg and Cape Town.

Located just outside of the town, Steenbokkie was a peaceful haven. Well-equipped chalets and plenty of space to walk around.

Sonet E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet E
Saam met vriende

Baie vriendelike veilige oorslaap

Heerlike plaas atmosfeer.

Sonet E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet E

Was 'n heerlike rus na dag op die pad.

Pragtige, skoon kamer en tuin is baie mooi. Heerlik in natuur en plaasatmosfeer met alles wat nodig is.

Sunet T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet T
Gesin met klein kinders

Clean, comfortable stay with a wonderful host!

What a lovely stopover from Cape Town to Johannesburg with our dog. We will most definitely be back. A gem! Wish we had more time to enjoy the beauty.

Steyn S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in hierdie goed toegeruste selfsorgeenheid.

Baie netjies skoon eenheid met goeie warm slaapgeriewe. Goed toegeruste kombuis met alles wat ons nodig gehad het. Badkamers was skoon en netjies met uitstekende moderne storte.

Ann H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A true Karoo experience, basic, delightful.

Bed deliciously cosy. Basic hospitality.

Georgette V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik.

Steenbokkie Nature Reserve was 'n aangename verrassing en silwerskoon! Die prinses-kussings was 'n ekstra bonus vir 'n ry-voos lyf. Ek sal Steenbokkie enige tyd aanbeveel, nie net as oornag-tussenpose nie, maar die gemaklike kothuis kan maklik as 'n alternatiewe vakansie-bestemming dien.

Estiaan T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estiaan T

Halfstop tussen CPT en BFN.

'n Ruspunt tussen CPT en BFN, ongelooflike diens, ontsettende blyplek.

Jan G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam gewees.

Die wooneenheid was skoon gewees. Daar was lugverkoeling in die 2 slaapkamers en sitkamer. Die matrasse en beddegoed was absoluut fantasties.

Hester P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek van die gejaag.

Heerlik gekuier stil en weg van die stads geraas. Kan aanbeveel as jy wil recharge.

Cecil S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Cecil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointment.

The photos are totally misleading.

Hettie E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, mooi tuin, vriendelike ontvangs en baie gawe personeel.

Jy moet net jou eie kos saam neem, anders sal jy moet inry Beaufort-Wes toe. Dit is egter ver nie. Ek sou graag 'n klein mikrogolf wou he, om die kos wat jy saambring bietjie warm te maak. Verder is daar wel 'n ketel, koffie, tee en melk. Dit was al ons tweede keer dat ons daar geslaap het. Baie lekker. Ek kan Steenbokkie aanbeveel.

Ingrid D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Gesin met tieners

Convenient, warm reception, lovely stay.

We really enjoy staying at this relaxed family oriented nature reserve.

Rozelle V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek, sal vir enige iemand aanbeveel. Ons sal weer kom!

Heerlike rustige omgewing. Sal vir enige iemand aanbeveel. Sal weer kom!

Henk S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk S
Gesin met klein kinders

Goeie diens.

Daar was by ons huis ingebreek en ons moes 'n paar dae vroeër as bespreek terugkeer. Hoewel hulle vol bespreek was, was Roanda en haar span was baie akkommoderend, sy het vir ons plek in die jagters hut gemaak. Dit is 'n entjie weg, maar die kameelperde, sterre, sonsopkoms en stilte het dit ongelooflik gemaak.

Ian M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very nice.

The owners were awesome and very friendly. There place is very nice and they have a lot of animals. There is also camping and caravan facilities. We had a wonderful stay. Will definitely stay there again.

Annelise D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging. Veilig. Wonderlike diens.

Dis die tweede keer wat ek hier oornag. Nuwe bestuur. Pragtige omgewing. Wonderlike gasvrou. Sal beslis weer daar oornag.

Linda D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Gesin met klein kinders

Dit is 'n rustige manier om jou vakansie mee te begin.

Dis 'n klein stukkie hemel.

Marli L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marli L
Enkelreisiger

Baie nice, maar moet asb. Peaceful Sleep en Doom in kamers sit.

Baie lekker, maar daar is baie mosquitoes.

Danie M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel tuis.

Tweede keer wat ons by hulle oorslaap. Hulle sien my definitief volgende Desember weer.

Anneke F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig. Ons was baie tevrede. Diens was puik.

Dit was absoluut heerlike verblyf. Was rustig en gerieflik. Ons kon nie meer vra vir 1 nag se oornag nie. Kon vleisie en hout koop vir braai. Drinkgoed was beskikbaar. Van bier, wyn, koeldrank tot water. Diens was eersteklas.

Maureen F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

Beautiful well equipped cottage. Beautiful view. Very friendly and helpful host. Will definitely stay there again and recommend to friends and family.

Sreekumar N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sreekumar N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation was excellent and worth it.

Hospitality was fine.

Stefanie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S
Gesin met klein kinders

Wow, baie lekker!

Wat 'n awesome plekkie. Kan nie wag om weer soontoe te gaan nie! Beslis die moeite werd!

Channe P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Channe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is baie netjies en skoon, rustige omgewing.

Ons sal enige tyd weer daar oornag as ons Kaap toe ry. Dit is 'n veilige, skoon en baie rustige omgewing. Die diens was ook baie behulpsaam en baie vriendelike mense.

Anneke N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke N
Gesin met klein kinders

Stil en rustig, mooi omgewing.

Baie dankie ons het heerlik gebly. Die personeel was vriendelik en behulpsaam en die swembad is mooi en groot! Sal beslis weer terugkom!

Nic H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic H
Gesin met klein kinders

Great hospitality.

Lovely farm well suited to kids. The whole team were incredibly friendly and helpful.

Johan L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sien sterre.

Pieter V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met tieners

Baie vriendelike ontvangs, skoon en netjies.

Ideaal vir 'n oorslaap op pad Kaap toe. Baie goeie waarde vir geld!

Marita S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Marita S

Spanningsvolle en teleurstellend.

Behalwe dat die huis waarin ons moes bly ver van die hoofgebou alleen gestaan het, met geen sekuriteit nie, het ons 'n skrikwekkend stoeigeveg met 'n rooi roman gehad en kon ons nie rustig slaap nie. Die bedjies is ook baie hard en het nie bygedra tot 'n goeie nag nie.

Sarel J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel J
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, veilig en goeie diens.

Sal beslis weer daar oornag.

Carma V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid van self!

Die natuur en wildslewe om die verblyf-area is regtig iets om te aanskou.

Jaco G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie was so oulik.

Dit was pragtig uiteengesit.

Jacques E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en behulpsame eienaar.

Ons het baie lekker gebly en sal Steenbokkie definitief aanbeveel.

Annelise V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise V
Gesin met klein kinders

'n Baie genotvolle tyd.

Het ons oornag baie geniet. In die natuur, rustig met diere rondom jou. Sal definitief weer daar oornag.

Hannalie C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie C
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet by julle.

Annie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in die middel van die Karoo!

Uitstekende diens en warm ontvangs. Ruim en skoon 2-slaapkamerhuisie met 2 badkamers! Volledig toegerus met lekker braaiplekkie en stoepie. Sal die plekkie beslis aanbeveel. Baie dankie!

Donavan S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan S
Gesin met tieners

Te kort.

Baie netjies. Vriendelike ontvangs. Pragtige omgewing ten spyte van droogte.

Chris M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs, aangename verblyf.

Vriendelike ontvangs, gasvry, lekker oornagverblyf.

Tommie B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5