Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Villa Mia 8

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir St Lucia Villa Mia 8
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Belinda H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Belinda H
Saam met vriende

Bitter teleurgesteld.

Glad nie. Moet my nie verkeerd verstaan nie, vir die bedrag wat ons betaal het verwag ons glad nie 5-ster verblyf nie. Daar moet ten minste net 'n basiese standaard wees vir enige gasteverblyf. Die plek kort 'n ernstige opknap. Alles is oud en afgeleef. Om net 'n paar voorbeelde te noem, die stortmatjie is een stuk afgeskeur en verbleik en uitgetrap. Die kombuisgereedskap is oud en stukkend, die mikrogolf is erg geroes op die bodem binne en 'n gevaar om te gebruik, die buite plastiektafel is so swart gemuf en stukkend. Die leefarea is so beknop, dan stoor hul 'n tweede groot, Speed Queen-tipe, top loader ook nog daar. Rêrig!? Daar is reeds 'n wasmasjien in die badkamer. Dan praat ek nie eers van die grillerige vuil stoofplate, muurskakelaars, ens. nie. Die blou storthanddoeke kan ook maar vervang word. Die dubbelbed was vir my baie sag, dis persoonlik, ander mense mag dit dalk so verkies. Ek moet sê hulle was baie tegemoetkomend dat ons vroeër kon inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moeahabo P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moeahabo P
Gesin met klein kinders

My stay was very very nice and the owners kept on checking on my way there to see if I am alright.

We are very pleased to have been hosted by St. Lucia Villa Mia 8. The caretakers were very friendly and they waited for us until 10 pm. and the owners also kept on checking on us if everything is okay. A stay is well deserved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Villa Mia 8 se terugvoer

Thank you for your review. It was only a pleasure waiting for your late check-in. Thanks for being great guests.

St Lucia Villa Mia 8
Kitty K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty K
Gesin met klein kinders

Was lekker behalwe wanneer die krag af is.

Ons het dit baie waardeer as dit loadshedding was dat ons voor die tyd ingelig is en dat die generator aangeskakel word dat mens tenminste kan sien. Net jammer van die storm wat daar was en die krag vir 2 dae af was. Mens kan dan geen ketel, mikrogolf ens. gebruik al is die generator aan. In toekoms sal ons net graag wil weet as daar so baie trappe is om te klim met die bespreking. (pensioenarisse kan nie meer so baie trappe klim nie en het nie geweet dat eenheid onder op grond so baie trappe moet klim nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Villa Mia 8 se terugvoer

Hi Kitty. Dankie vir jou mooi resensie. Daar is n skakelaar bokant stoof wat julle ligte koppel aan no 6 se sonkrag, Tsebe moes julle gewys het maar Ek verstaan daar was amper n tornado daardeur...seker vergeet

St Lucia Villa Mia 8
Chris L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Netjiese en skoon plekkie. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Villa Mia 8 se terugvoer

Baie dankie. Julle was ook fantasiese gaste. Hoop ons sien julle weer.

St Lucia Villa Mia 8
Marius F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius F
Gesin met tieners

Het in nr 6 gebly.

Met ons aankoms het ons in nr 6 gebly daar was ander mense in nr 8.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Villa Mia 8 se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ja ons het julle geskuif na no 6 a.g.v Eskom staking.

St Lucia Villa Mia 8
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 51, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe64e9eee0f0c01735f3ee83a6e3868bc5e450c635991b720913bc6859b14b9291dcf8ea5f3757b1fa4087caca73e9b81434?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 51 McKenzie Street Saint Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.374670087197 32.412164323541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem