by St Lucia Villa Mia 6 | LekkeSlaap
+31

St Lucia Villa Mia 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir St Lucia Villa Mia 6
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Charmaine P - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P
Gesin met tieners

Dit was heeltemal lekker gewees.

Alles wat net soos dit geadverteer was.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Julle was wonderlike gaste en ons hoop ons sien julle weer.

St Lucia Villa Mia 6
Carina S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S
Gesin met tieners

Baie oulike woonstel baie netjies, veilig met alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie. Ek beveel Villa Mia 6 enige tyd aan en sal beslis weer daar kom bly.

Baie gerieflik, netjies en veilig met 'n lekker swembad en braaigeriewe.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Hi Carina, baie dankie vir die mooi resensie. Julle was self fantastiese gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang as gaste.

St Lucia Villa Mia 6
Shaun O - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun O
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het.

Het baie lekker gebly. Loopafstand van die meeste eetplekke en winkels.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Julle was absoluut die perfekte gaste en is enige tyd welkom terug!

St Lucia Villa Mia 6
Vennesa S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vennesa S
Gesin met tieners

Fantasties.

Eerste keer in St Lucia vir my man en kinders. Het dit rerig so baie geniet wou net nie terugkom huistoe nie. Woonstel baie lekker geleë naby alles en voor swembad. Baie skoon en netjies en die dame wat skoonmaak is defnitief 'n groot pluspunt. Dan Gerhard en Liese fantastiese gashere help graag waar hul kan om als gemaklik vir hul gaste te maak. Ons gaan definitief weer Villa Mia 6 boek, dis verseker.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was awesome gaste en is altyd welkom terug!

St Lucia Villa Mia 6
Claudi-ann N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudi-ann N

Great waarde vir geld.

Ons het so lekker gebly! Die kliëntediens vanaf ons gashere, Liese en Gerard was wonderlik. Ons was vooraf gebel en ingelig oor al die ekstras, soos sonpanele, windkrag, WiFi en skoonmaakdienste. So ook na ons die perseel verlaat het, het ons oproep ontvang om uit te vra oor die verblyf. Die eenheid is lekker sentraal, loopafstand vanaf winkels en restaurante. Groot swembad, lugverkoeling en vol toegerus met alles wat jy sou nodig kry. 10 uit 10.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, dit maak alles die moeite werd. Julle was awesome gaste ook gewees en ons sien uit daarna om julle weer te kan huisves.

St Lucia Villa Mia 6
Bianka B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianka B
Gesin met klein kinders

Wonderlik, rustig, lekker, gerieflik.

Een van die lekkerste vakansies ooit. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ek sal Villia Mia 6 vir enige iemand aanbeel, julle sal glad nie spyt wees nie. Die woonstel het alles wat jy nodig het, dit is veilig en beslis waarde vir jou geld. Baie dankie dit was wonderlik!

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Ai, dit maak mens se hart lekker warm om so n resensie te kry. Julle was awesome gaste en altyd welkom

St Lucia Villa Mia 6
Lindie D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D
Gesin met klein kinders

Rustig en onvergeetlik.

Sal definitief weer by die plekkie bly, naby alles.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Julle was fantasiese gaste en is ALTYD welkom terug!!

St Lucia Villa Mia 6
Sinenhlanhla Z - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinenhlanhla Z

It was so great.

I did enjoy every minute of being there.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

You were great guests and are welcome back anytime.

St Lucia Villa Mia 6
Ronel B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, safe and clean.

This accommodation is serviced everyday, with a fully equipped kitchen and braai facility. Close to all the town and other sightseeing locations. It is safe and secure, a bit loud as you are in the middle of town, and the street/accommodation sign's light shines straight into your bedroom. It is also equipped with solar power so no loadshedding for you. I will definitely stay there again.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Thank you for the review. You are always welcome back. Awesome guests!!!

St Lucia Villa Mia 6
Ivan E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan E
Gesin met klein kinders

Gerieflik. Na aan winkels.

Hou van power inverter. Het nie eens geweet van load shedding nie.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Julle was fantastiese gaste en is altyd welkom.

St Lucia Villa Mia 6
Gerda V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Die swembad op jou voorstoep,is voorwaar ’n pluspunt.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Baie dankie.
Julle was fantasties gaste ook.
Altyd welkom.

St Lucia Villa Mia 6
Cobus B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Die woonstel is naby die restaurante en winkels. Die swembad voor die woonstel is baie skoon en lekker warm.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle daar te he.

St Lucia Villa Mia 6
Gloria S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gloria S
Gesin met klein kinders

Good location.

AC/DC inverter didn't power up when power outage on 2 days of our stay. Also disappointed that no towels and toilet paper was provided. Site doesn't specify no towels. Had to drive to Mtubatuba for towels.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Sorry for my late reply. Based on your review I fixed the inverter problem by adding a wind generator to the solar system. During your stay the power was out for up to 15 hours a day due to Eskom erecting new power lines. The inverter system could not handle that even with 2 x 200aph batteries. Regarding towels, we will supply towels again after covid-19. We are trying to limit contamination. All bedding are washed with a special chemical also to assist in spreading the virus and this chemical will shorten the life of the bedding but keep you safe. It was a pleasure hosting you.

St Lucia Villa Mia 6
Marko K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marko K
Gesin met klein kinders

Nice and tranquil.

The unit definitely needs a stand alone shower and the bedroom with bunkbeds needs more ventilation. And please specify that the unit is a non-smoking unit. It had a very unpleasant cigarette smoke smell during our stay.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Dankie vir jou insette, dit word waardeer. Dit is 'No Smoking" maar daar is maar gaste wat hulle nie daaraan steur nie.

St Lucia Villa Mia 6
Marilè N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilè N
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspannend!

Die woonstel is netjies, skoon en het alles wat jy nodig het. Ons was op die swembad se voorstoep en naby die restaurante. Dankie vir die lekkeslaap!

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd weer welkom, julle was fantastiese gaste!

St Lucia Villa Mia 6
Werner V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Die woonstel met sy inhoud was netjies en baie skoon. Die kombuis is toegerus met alles wat nodig is. Die stoep met braaigeriewe is oorkant die swembad. Goed geleë en naby alles. Lekker gebly, baie dankie.

St Lucia Villa Mia 6 se terugvoer

Baie dankie Werner, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.

St Lucia Villa Mia 6
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van McKenzie-straat en Katonkelstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA360dfd610373a1a8ff5404de0dc6c10c34e3b5e9d64795890233876f0c7d3d6ceb186f6d0f5b4be9a392de3bc491b517280c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, nou Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Corner of McKenzie Street and Katonkel Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.374756861722 32.412481606007
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem