by Sperrgebiet Lodge | LekkeSlaap
+48

Sperrgebiet Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 279 resensies vir Sperrgebiet Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacomien T - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacomien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Mooi uitsig en baie stil. Grondpad bietjie sleg.

Geoff H - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and friendly.

Enjoyed the stay over and good views. Host was friendly and helpful.

Helette M - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helette M
Gesin met klein kinders

Wonderful wonderful wonderful.

Wonderful accommodation with amazing scenery; very friendly host made arrangements for my 3 year old with no hesitation. Peaceful and tranquil.

James C - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik buite Springbok in die semi-woestynarea.

Heerlike houthutte met baie gerief en heerlike braaigeriewe. Aangename gashere.

Willem A - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit aanbeveel!

Baie mooi omgewing, ons honde het ook die plek geniet.

Willie W - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie W
Saam met vriende

Wonderlike, gasvrye diens en goed toegeruste eenhede.

Dit is die perfekte plek om te slaap met goed toegeruste eenhede. Ons was drie gesinne met kinders en een aand was te min om daar te slaap!

Andre V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gerieflik, warm, huislik, in 'n pragtige en rustige omgewing.

Die Sperrgebiet Lodge lê gerieflik naby aan Springbok en die N7 as jy oornagfasiliteite soek. As jy uit die stad kom gaan die pragtige landskap, die stilte en die sterre in die aand jou bybly. Dis eintlik 'n plek waar jy langer wil vertoef. Die woonhede is pragtig, gerieflik, goed toegerus en uitstekende waarde vir geld. Die gasheer Tertius laat jou gou tuis voel. Ek sal beslis weer hier bly. Sperrgebiet verdien meer as 5 sterre!

Gerhard M - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Gesin met klein kinders

Rustig, waarde vir geld.

Eienaars vriendelik en behulpsaam. Mooiste omgewing so tussen die rante en kokerbome. Ligging is goed. Mooiste sonsopkom so oor die kliprante. As jy wil wegbreek uit die stand is dit die ideale plek om te rus. Natuurskoon bied jou 'n rustige atmosfeer. Sal beslis weer daar oornag of selfs 'n langnaweek deurbring.

Amelia S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vind jou siel onder die sterre.

Toppunt van rustigheid tussen die mooiste klippe en onder die mooiste sterre. Wat 'n heerlike rustige, aardse plekkie. Definitief aanbeveelbaar.

Esme B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik onder helder sterre gekuier.

Ons het alles wat ons nodig gehad het hier gekry, die lodge is maklik bereikbaar selfs met sedan motor.

Theunis D - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en uitsig wonderlik.

Alles was uitstekend. Sal net aanbeveel om te noem dat toegangspad nie geskik is vir alle voertuie nie. My voertuig kon dit hanteer.

Hilda B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B
Saam met vriende

Pragtige omgewing, volledig toegerus, vriendelik ontvang, heerlik gekuier.

WiFi en krag tydens beurtkrag was 'n wonderlike voorreg. Ons het heerlik gestap en die omgewing is pragtig. Ons huisies was al te fraai en goed toegerus. Baie dankie.

Ilonka V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So mooi. Vir 'n wegbreek na stilte is dit die moeite werd.

Vir 'n stadsjapie was dit ongelooflik.

Andre V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met vriende

Rustige oornagverblyf.

Huisies prakties uitgelê met alles wat mens soek om lekker te oornag. Ligging net ver genoeg van grootpad om veiligheid te verseker. Pragtige omgewing!

Ronell C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en na aan die natuur.

Verrassend regtig niks en nêrens. Stilte wat sing in jou ore. Heerlike verblyf met alles wat nodig is. En natuurlik die mooiste. Die melkweg so naby jy wil daaraan vat. Sal beslis weer daar wil oorbly en selfs langer.

Andelene S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andelene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Rustigheid en natuurskoon.

Petrus J - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Stunning plek, sal dit aanbeveel.

Barbara S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Enkelreisiger

Uitsig strelend vir die siel.

Heerlike, rustige omgewing waar jy wegkom van die gejaag en tyd gaan stilstaan.

Colin M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Colin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar, sal voorstel dat beddegoed en handdoeke opgegradeer word.

Was heel aanvaarbaar maar moet opgradeer.

Linette V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linette V
Saam met vriende

All was good.

See stars

Kevin N - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The location and scenery is excellent and accommodation is adequate, although an option of firewood would be nice.

The "ady at reception was the rudest person I have ever come across in the hospitality industry.

George N - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties. Stil en natuur agter.

Dis die ideale plek om te wees. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Die plek bied alles waarna jy soek.

Derick B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick B
Gesin met klein kinders

Mooiste plek.

So baie sterre gesien en ongelooflike mooi uitsig.

Christie L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Heerlike verblyf in die stilte van die natuur. Alle geriewe wat nodig is, met 'n swembad vir afkoel. Vriendelike bestuur en net sulke vriendelike, stertswaaiende oppassers.

Leande V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leande V
Gesin met klein kinders

Prentjiemooi!

By Sperrgebiet kan jy net jou tasse afpak en die rustigheid van die natuur ervaar. Die eenheid het alles in wat jy nodig het. Ons is baie tevrede!

Jacques Z - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap, in 'n rustige, stil omgewing.

Beveel dit beslis aan vir mense wat wil wegkom van die stad, na 'n plek waar jy in die aand die sterre in die hemel kan bewonder.

Juan-lee M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-lee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Dit is ;n wonderlike plek om rustig te wees.

Wiaan N - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiaan N
Enkelreisiger

Rustigheid na 'n gejaagde dag.

Kan beslis aanbeveel. Baie rustig met die mooiste uitsig en vriendelike honde.

Garth A - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

What a wonderful place.

Billie V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Billie V
Saam met vriende

Loshande een van die beter plekke.

Pragtige uitsig, rustige kamp-atmosfeer, netjies, skoon. Jammer skadu is skraps teen die woestynson vir 'n ou se voertuig.

Raymond D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Het nie woorde nie, awesome plek, love dit.

Raymond L - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Pragtige omgewing, goed ontvang, goed toegerus, alles werk en vriendelike honde, 1 van hulle het ons nou al 'n paar maal ontmoet.

Martin K - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon chalet in pragtige omgewing.

Sal weer hier kom bly wanneer in Springbok.

Carina D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Plek van rustigheid" - sal ek dit noem.

Wat 'n ongelooflike rustige atmosfeer. Die uitkyk van die swembad af is ongelooflik. Kamers is super skoon en perfek ingerig vir of 'n een nag oorslaap of 'n naweek. Ek het effens gesukkel om die stort se warm water te reguleer, maar 'n mens kan heerlik stort as jy regkom.

Alta C - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ontdekking.

So jammer ons het nie in 2021 se blommeseisoen al van hierdie plek geweet nie. Miskien was dit toe nog nie beskikaar nie, want alles lyk splinternuut. Dis 'n pragtige huisie met alles wat mens nodig het. En lekker naby die parkrun wat op die gholfbaan plaasvind.

Rinette C - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike rustige stilhou na lang pad se ry.

Rustige ontspanne oorslaapplek vir moeë reisigers. Sal Sperrgebiet Lodge verseker aanbeveel.

Gerhard K - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike blyplek uit die gewoel.

Hierdie plekkie was buite die dorp, soos ons dit verkies. Dit is ver genoeg van die N7 om enige geraas te vermy. Die gasheer en vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Gerrie G - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G

Pragtige uitsig.

Oulike huisies met 'n pragtige uitsig. Mooi skoon, en baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Ronel V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Baie gerieflike, goed ingerigte en veilige oornag-/blyplek.

Die huisies is gerieflik, goed toegerus en die omgewing is veilig. Baie vriendelike ontvangs en puik kliëntediens! Beveel dit beslis aan.

Danie F - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig geleë, omring deur natuurskoon.

Ons het lekker gebraai in die oopte. Die twee skaaphonde was baie ordentlik en vriendelik. Die swembad 'n bonus!

Philippa S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely everything we needed. Perfect, pretty and quiet.

We really enjoyed our stay. The bed was comfortable, there is a nicely stocked kitchen and braai. We enjoyed the aircon. The stoep is great and there is a pool. Absolutely everything you need. The view is also amazing and it's quiet at night.

Judy V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V
Gesin met tieners

'n Oornagverblyf moet vir reisigers.

Die rustigheid wat Sperrgebiet Lodge bied is uitstekend. Goeie diens. Akkommodasie/houthuise is goed toegerus en baie netjies.

Du Preez C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Preez C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en pragtig.

Mooi uitsig met alles wat mens nodig het. Heerlike oornagplek tussen Namibië en Kaap. Met 2 honde wat op die stoep waghou, baie goeie maniere!

Gerhard B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie pragtige plekkie. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en laat 'n mens dadelik tuisvoel.

Sal die plek beslis aanbeveel. Waarde vir geld. Sal graag weer daar wil gaan bly.

Chris N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet break.

Booked as a stopover but stayed an extra day to relax. Very clean and quiet. The pool was great in the heat. Would book again.

Henko V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Plek is baie lekker en stil net wat n mens kort. Baie netjies en skoon en ook baie vriendelike mense wat plek besit.

Theo B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Alles van begin tot einde is heerlik. Selfsorg langs die pad het ’n nuwe gesig. Elke kamer is met liefde en sorg gemaak. Die uitsig is asemrowend, ’n hartlike welkom van mens en dier! ’n Regte braaibak, tang en ’n lekker silwerskoon rooster - reg vir die vleisie, slaaitjie en glasie wyn! Ek het die mooiste foto's ooit van die melkweg geneem! Ons ry huis toe met ’n boks plantjies. Ons kom vir seker terug.

Jean M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Die gasvrou was baie vriendelik. Die huisie toegerus met alle noodsaaklikhede en skoon. Rustig en stil in die veld.

Christa T - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa T
Gesin met klein kinders

Rustigheid vir die moeë reisiger.

Op geen ander plekke is die sterre so mooi!

Jackie H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ongelooflike ervaring, baie spesiale plek, so mooi.

Gert J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en 'n goeie rus en iets anders.

Ons het die oornag baie geniet by Sperrgebiet. Mense is vriendelik en plek is mooi skoon en alles werk. Baie dankie vir 'n lekker kuier en die uitsig slaan 'n mens se asem weg.

Jolandé S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker. Rustig, netjies, gasvrye mense en sommer net sielskos.

Die plek om jou gedagtes weer in orde te kry.

Madeleine J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi, vreedsaam.

As jy wil rus in vrede is dit die plek om in Namakhoi te wees.

Kenny D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik akkommodasie

Baie netjies en skoon met 'n lieflike uitsig. Meer bankies in die stort en kamer vir tasse ens. sal waardeer word. Hangplek vir klere in die stort is baie beperk. Te min kragpunte om selfone en flitse te herlaai.

Janke G - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig!

Dit was heerlik.

Tammy H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy H

Outside of town but very in keeping with a very Namaqualand stay.

Arrived late in the evening and headed into town for a delicious dinner at the Springbok Lodge. The place was very clean, had every necessity required, with a lovely warm shower to get warmed up in. Braai facilities, biking, running and just fantastic stargazing on offer. Our stay was too short and we hope to return one day.

Deon B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, veilige atmosfeer.

Verblyf gerieflik en netjies.

Wynand L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L

Wonderlike oornagverblyf.

Die perfekte oornagplekkie op pad na die Weskus. Die houthuisie is goed toegerus en is baie netjies en skoon. Die hoogtepunt was om die vuur aan te steek met die prentjiemooi berge in die agtergrond, en om later onder die helder sterrelig te kon sit. Ons het werklik ons aand daar geniet.

Mieke S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Wens ons kon langer bly. Die honde het so bietjie gepla en was oral onder my voete. Maar het die plek baie geniet.

Zena H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zena H
Gesin met klein kinders

Pragtige plek en gemaklike verblyf.

Was mal oor die landskap en die chalet is baie gemaklik.

Emerina B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emerina B
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Die kinders het die oop ruimtes en die honde baie geniet, en ook die slaapplek by die trappies op. Perfekte plek om sterre te kyk en net te ontspan.

Porchia G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Porchia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en waarde vir jou geld.

Die eienaars is absoluut gasvry. Die akkommodasie is netjies en definitief waarde vir jou geld. Ons sal definitief Sperrgebiet Lodge aanbeveel.

Willem A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem A
Saam met vriende

Heerlik, veilig op die plaas.

Die goed versorgde chalets is volledig toegerus met lugverkoeling en TV, parkering voor die deur en veilig op 'n plaas so 10 km uit die dorp uit. Alles wat nodig is vir selfsorg met 'n braaiplek voor die deur. Vriendelike, persoonlike ontvangs.

Cornelia R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia R
Saam met vriende

Wonderlik om die natuur rondom jou huisie te geniet.

Ons het uitstekende plante en blomme rondom die lodge area gekry.

Johan V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, netjies en gerieflik.

Alles wat nodig is vir oornag of 'n langer kuier.

Ronelle R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Pragtige netjiese plek. Vriendelik ontvang. Bietjie duur. Sal beter besprekings kry as hulle die prys klein bietjie laat sak.

Riana V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig op 'n plaas.

Baie mooi omgewing waar jy rus en vrede kan ervaar.

Yuanling X - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuanling X
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place and good owner.

Just shower drain water goes very slow.

Magdaleen S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste uitsig oor die omgewing! Die huisie is lekker ruim en goed toegerus.

Ons was daar met blommetyd en het die staproete op die plaas baie geniet. Die sonsondergang en sterre in die nag was baie besonders. Ons sal beslis weer daar gaan slaap, dit was baie lekker.

Fay B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Fay B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good position.

Cottage somewhat lacking in attention to essential basic requirements.

Magda K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met vriende

Pragtige plek, lekker gebly.

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon. Alles in wat jy nodig het.

Simon N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon N
Gesin met tieners

Absolutely fabulous.

Tertius has an amazing set up and will go from strength to strength when he finishes his camp grounds.

Lewis S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lewis S

Uitstekende voorkoms en uitsig.

Baie rustig en baie aanvaarbaar. Miskien 'n bietjie duur?

Hennie V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met vriende

Die ervaring in die natuur het die lekker chalet gekomplementeer.

Pragtige sterre. Heerlike stort. Snoesig warm geslaap.

Susan S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met expectations.

Enjoyed walking through flowers on the farm.

Lizette S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik op die platteland. Veilig en vriendelike mense. Skoon eenheid.

Ons eenheid is daagliks skoongemaak. Rustige omgewing in die veld en tussen blomme. Gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Maryna G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende mooi omgewing!

Tertius het ons baie vriendelik ontvang en was baie hulpvaardig. Ons kon so lekker uitrus in die rustige, en pragtige natuur! Sal beslis weer daar oornag.

Zoja N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoja N
Gesin met tieners

Beautiful setting. Cosy huts. Perhaps a little bit less of laundry softener as the bedding smelled too much. Breakfast bowls ate too small.

See stars.

Herman M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier

Skoon en netjies, Kan dit aanbeveel.

Sheila W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila W
Gesin met klein kinders

Absolutely beautiful setting.

Host very friendly, gorgeous dogs. Weather was freezing but we were very warm and comfy in cottages.

Ertjies B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ertjies B

Netjies, skoon, bekostigbaar en goeie diens.

Het kamer met twee enkelbeddens bespreek maar een met dubbelbed gekry, maar hulle het 'n enkelbed ingedra.

Ms J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ms J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie aangename plek en rustig.

Chantal H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Pragtige ligging, stil, mooi uitsig.

Forika M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Forika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

'n Goeie oornagplek. Die eienaars is baie vriendelik.

Alberts B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alberts B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Baie goeie akkomodasie en vriendelike bestuur.

Joanita B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita B
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Wat 'n juweel in Springbok se wêreld. Ons sal beslis weer hier gaan kuier en hopelik 'n klomp vriende kan saamneem! Julle plek is pragtig!

Luke J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic!

What a wonderful stay we had at Sperrgebiet, the hosts were so welcoming and helpful. Wish we stayed for longer. We will definitely recommend a stop here!

Daniel V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Gesin met klein kinders

Belewenis, selfs in die koue!

Ons het oornag by Sperrgebiet Lodge op pad na Upington. My twee dogters, 6 en 9, het die plaas geweldig geniet, wou net explore. Ons kon hulle heeltyd sien vanaf ons stoep en hulle is die vlaktes in, met die vriendelikke plaashonde agterna. Die cabin is perfek met alles wat jy nodig het. Lekker spasie onder en twee beddens bo, nog 'n avontuur vir die kinders. Skoon en baie netjies. Die Van der Merwes sal vir seker weer kom kuier!

Frances B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverwagse verrassing. Heerlike uitspan na lang rit. Lekker bene rek in die veld. Skoon, gerieflik en hoogs aan te beveel.

Na 9 uur op die pad vanuit Namibië, was Springbok 'n gepaste oornagkeuse om betyds vir die aanklokreël iewers af te trek. Marlise is vriendelik, gasvry en 'n vars briesie wat jou dadelik tuis laat voel. Die huisies is storieboek-pragtig en baie gerieflik met ekstra bederfies soos DStv en lugversorging. Na die lang stilsit in die motor, bied Sperrgebiet heerlike wye vlaktes met skouspelagtige klipformasies waar veral kinders heerlik en veilig sal kan kattermaai om van oortollige energie ontslae te raak terwyl die grootmense 'n vleisie braai. Die restaurant was ongelukkig nie funsioneel danksy die Covid maatreëls. Sou graag daar wou inloer vir ontbyt.

Wehan R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wehan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en het wat jy benodig.

Sien sterre.

Arthur R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay en route to Namibia or Kgalagadi.

Very friendly accommodation, just a bit off the beaten track at 3 kilometer on a dirt road.

Deon R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig gewees.

Rustige omgewing en veilig. Lekker om in die veld te stap.

Willem V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie aan die eienaar vir haar gasvryheid.

Ons wooneenheid was skoon en netjies met alles wat nodig is. Pragtige sonsondergange maak vir mooi fotos in ‘n unieke landskap. ‘n Lekker 5 km bergfietsroete op jou voorstoep.

Deon S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tuis en veilig gevoel.

Dis gerieflike wooneenhede in ’n pragtige en veilige omgewing. Ons is vriendelike en hartlik ontvang. Kan dit hoog aanbeveel.

Derick M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Derick M
Enkelreisiger

Verblyf het voldoen aan my vereistes.

Ek wou slegs oornag en dus het die verblyf aan my vereistes voldoen. Die ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig.

Jacques V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Besigheidsreis

Awesome plekkie. Definitief 'n great plek om te bly.

Baie nice plek. Voel of jy buite op die plaas is. Vriendelike mense en mooi, skoon huisies.

Adolfo C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolfo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and solitude.

Very convenient, close to the N7 but far enough to relax, WiFi decent, very good DStv bouquet. Needs a bit of TLC, one of the gas burners was not working, shower head needs to be unclogged. Very nice for long walks, the small resident dog will go with you. Definitely will visit again.

Franz R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en die mooiste sterre.

Ons akkommodasie was baie netjies en skoon. Die landskap/natuurskoon maak die bestemming die moeite as jy deur die Noord-Kaap toer.

Michiel S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel S
Saam met vriende

Skoon, veilige verblyf.

Ontvangs was baie vriendelik. Omgewing is pragtig. Baie naby aan die N7, maar ver genoeg om nie verkeer te hoor nie.

Pieter D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Enkelreisiger

Lekker gebly.

Dit was my eerste keer by Sperrgebiet Lodge en ek was aangenaam verras deur die selfsorgwoonstel. Baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Stil en rustige verblyf. Ek sal weer daar oornag en kan Sperrgebiet Lodge definitief aanbeveel.

Hanri M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri M
Gesin met klein kinders

Baie netjies met alles wat mens nodig het.

Perfek vir oornagstop. Baie beïndruk met die netheid en lieflike skoon chalets.

Chrisna V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike rustige omgewing met die mooiste sterre!

Die gasheer en vrou is die sout van die aarde. 'n Plek om te besoek as jy rustigheid vir jou siel soek weg van die stadsgewoel. Eenhede is privaat en goed ingerig.

Amanda C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig in mooi omgewing.

Het vir een aand oorgeslaap. Het voldoen aan ons verwagtinge en gasvryheid ervaar.

Elna M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring in die natuur!

Goeie waarde vir geld. Goed toegeruste huisies!

Stephan V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Ongelooflike lekker bestemming net buite Springbok. Baie mooi daar en stil.

Ons sal definitief weer daar tuisgaan en dit voorstel vir vriende en familie. Ons het geen probleme om uit te lig nie.

Davianne C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davianne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as tevrede oor alle aspekte van sperrgebiet lodge.

Die snoesige gevoel wat die huisies jou gee is asof jy meteens al jou stres uitblaas.Uitmuntende diens en baie vriendelike gashere! Ek beveel Sperrgebiet lodge vir enige reisiger aan.

Dirk N - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie skoon en netjies, waarde vir geld.

Huisies baie gemaklik, skoon en netjies, alles werk en die stilte, wonderlik.

Suzette C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Fantasties om na die sterre te kyk.

Jeane B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik privaat in die natuur.

Lieflike eenhede, netjies en lekker oop spasies tussen die huise.

Adrienne T - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om tot rust kom.

Sal dit aanbeveel as jy net rustigheid soek. Pragtige plek met vriendelike eienaars. Lekker huislike atmosfeer. Pragtige natuurskoon met die mooiste klipkoppies.

Rentia D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid op sy beste.

Sommer tuis gevoel. Baie vriendelike diens en ’n eg Suid-Afrikaans gevoel.

Denise C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Denise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome view.

Awesome view with stars.

Franciska V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franciska V
Saam met vriende

Pragtige omgewing.

Die huisie is baie netjies en die sterre die nag was besonders. Ons het bietjie met die stort gesukkel, instruksies daaroor sou gaaf wees maar die nag by Sperrgebiet was nogtans wonderlik.

Jean D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Veilig, natuurskoon en vriendelike ontvangs.

Genevieve N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve N
Gesin met klein kinders

Magical place.

We were so thrilled to stay at this a magical place. Kids had a place to swim, went on the most amazing walk through the farm, and the stars and sky at night was out of this world. Accommodation was clean, neat and had everything we needed. We would love to come back and stay longer.

Johanndre L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanndre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek met die mooiste uitsig.

Fantasties, baie mooi plek. Vriendelike diens. Netjiese en skoon plek om te oornag.

Violeta V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violeta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little gem in the heart of Namaqualand.

Beautiful little resort, just a few kilometers from Springbok. The location is excellent, the chalets are clean, spacious and comfortable. The view is magnificent and to go there in spring for the flowers is an absolute must.

Phillip E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil.

Effe duur maar sal weer daar kuier.

Lisa L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L
Gesin met klein kinders

Heerlik soos altyd!

Ons voel so tuis by Sperrgebiet ons wens elke keer ons kan langer bly. Lieflike natuur. Gerieflike huisies. Gasvrye mense. Dankie, Marelise en Tertius! Julle plekkie is 'n wenner!

Dirk M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plek om te reboot en kwaliteit tyd te spandeer, inderdaad ’n stukkie hemel op aarde.

Wat ’n lafenis vir die siel en liggaam. Die stilte was oorverdowend. Ek het nie vir ’n oomblik die digitale of moderne tegnologie gemis nie. Volgende keer bly ek langer, beslis!

Anton O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pagtige natuur, lekker slaap en vriendelike diens.

Ongelooflike ervaring.

Danie F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Enkelreisiger

Beste wegbreek ooit!

Ek het die stilte so geniet! Dit was die beste week van my lewe. Die omgewing is so rustig en veilig, presies wat ek nodig gehad het om uit die stad uit weg te kom. Ek gaan die honde baie mis, hulle was ’n lig in my lewe gewees, oral saam met my gestap!

Michael J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Saam met vriende

Great views.

The road leading to the premises is in a bad condition, but fortunately it is quite short. The staff are friendly. Rooms have welcome air-con. The accommodation is clean and has ample crockery and cutlery. The mountain views are fantastic.

Johan K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker

Die plek sal my weer sien. Dis so mooi in die natuur en skoon. Alles om na uit te sien.

Isabella V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit beslis aanbeveel. Rustig. Mooi.Netjies beslis waarde vir mens se siel xxx

Whaw xx dankie aan Sperrgebiet Lodge vir Netheid en Awesome. Xxx

Jan H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

UItstekend, rus vir jou siel

Ek is so spyt ons het net vir twee aande bespreek, ons huis het uitgekyk oor die berge met Kokerbome in die voorgrond. Dit was ongelooflik rustig, het totaal veilig gevoel en Marilise het ons so tuis laat voel. Sal verseker weer hier gaan kuier en kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Robert W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging

Pragtige ligginge en waarde vir geld, baie geniet

Estelle C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Ons was baie verras oor die pragtige natuurskoon van die plaas. Op die foto's het dit baie kaal gelyk maar toe ons daar kom, was dit omring deur die pragtigste berge en uitsig. Die huisies was pynlik netjies en skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Christel D - Sep 2020
Gemiddeld