Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonhos Dreams

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haldon-weg 87, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R756 R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sonhos Dreams bied gerieflike selfsorgverblyf in Universitas, Bloemfontein. Daar is vyf eenhede om van te kies met verskillende uitlegte met kapasiteit vir 21 persone vir verblyf.

Elke eenheid het sy eie ingang, skuifdeur, lugversorging, badkamer en kombuisie.
Die kombuisies het elkeen 'n mikrogolfoond, stoofplaat met 2 plate, yskas, ketel, potte, 'n pan, eetgerei ens. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi in elke eenheid.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining.

Bloemfontein bied aktiwiteite soos wandelroetes, vryval en sterrekyk by die Boyden-sterrewag. Daar is ook verskeie museums, winkels en restaurante om te besoek. Gaste kan die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat en die Hamilton Park besoek. Die verblyf bied maklike toegang tot die N1 en die N8. Sonhos is naby die UOVS-hospitale en skole soos Grey College, Eunice, Universitas Primêre Skool en Primêre Skool Jim Fouché.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Portugees

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Sonhos Dreams
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Haldon-weg 87, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Sonhos Dreams het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R756
R756 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R756
R756 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haldon-weg 87, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2456fd66ce2e5eb29bb31ad96b8c3162a57e28edd5449c39e445d404fbd8ea7b23e1f8ef3ba460ffac8f810176e10e10571?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R756 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 87 Haldon Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.125913096274 26.18273445265