Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonhos Dreams

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Sonhos Dreams
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Charlotte V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V
Gesin met tieners

Sien sterre!

Ek sal Sonhos Dreams definitief aanbeveel vir enige persoon wat 'n rustige, netjiese en veilige oornagplekkie soek. Ons was baie vriendelik ontvang en alles was tot ons beskikking. Dankie dat ons "lekker kon slaap".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Baie, baie dankie, Charlotte!

Sonhos Dreams
Helena S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena S
Gesin met klein kinders

Goeie waarde, sal weer daar bly.

Naby die universiteit, skoon en netjies, gerieflik, lekker swembad en lugreëling vir die hitte, vriendelike diens. Ons was in Bloem vir 'n sport - heeltemal voldoende vir ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Dankie, Helena.
Groete
René

Sonhos Dreams
Christine M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Gesin met tieners

Ons gesin het baie gemaklik tuis gegaan by Sonhos Dreams.

Sonhos Dreams is die perfekte toevlug na 'n warm, besige dag. Baie veilig, in 'n sentrale omgewing met uitstekende kliëntediens. Die eenheid was baie skoon, netjies en gemaklik ingerig. Die beddens was uiters gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Baie dankie, Christine! Waardeer jou resensie so baie. Julle is welkom enige tyd.

Sonhos Dreams
Caroline D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline D
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustig gebly.

Plek was baie mooi, netjies en skoon. Het ons met ope arms verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Baie dankie, Caroline! Julle is welkom.

Sonhos Dreams
Rinda R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rinda R
Gesin met tieners

Skoon en netjiese verblyf.

Met al my verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Dankie, Rinda

Sonhos Dreams
Jaco V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige verblyf naby snelweg.

Vriendelike diens en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Baie dankie, Jaco.

Sonhos Dreams
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel D
Gesin met tieners

Awesome and lovely. Worth the price.

We had a great stay at Sonhos Dreams. The place was beautiful and the host very friendly. The place is ideal for overnight stays and close to shops and everything. Thank you for the hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Thank you, Daniel! You are welcome.

Sonhos Dreams
Leatitia L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia L

Rustige en netjies.

Ons het baie lekker gebly by die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Baie dankie, Leatitia!

Sonhos Dreams
Marcel B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en lekker.

Dit is 'n oulike plek! Die gasheer was so vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet. Dit is maklik om te kry en lekker sentraal met maklike toegang tot winkels en eetplekke. Die aircon was ook die beste in die Bloem somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Baie dankie, Marcel!

Sonhos Dreams
Karen V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was daar vir werk, maar dit het gevoel soos 'n vakansie.

Die plekkie was skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Baie dankie!

Sonhos Dreams
Marilize V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel hulle definitief aan vir enige verblyf.

Baie bekostigbaar, vriendelike mense, baie netjies, alles wat nodig is vir gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Baie, baie dankie, Marilize!

Sonhos Dreams
Prudence V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence V
Saam met vriende

It was perfect for our one night stop over. All we needed was supplied.

Thank you to René for meeting us even though it was late at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Thank you, Prudence. It was a pleasure!

Sonhos Dreams
Thinus V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus V
Gesin met tieners

Goeie oornagplek.

Skoon en netjies. Geen probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Dankie vir u bewoording, alhoewel u gradering n knop in my keel laat.

Sonhos Dreams
Eleta B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eleta B
Gesin met klein kinders

It was a 2-night stay to watch the IPT hockey and the hostess was well prepared for us.

The best part was the electric blankets after coming from the field cold. The main bedroom doesn't have a door, just a heads-up. We can't wait to use the pool in summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Dankie.
Daar is nou 'n deur. Net vandag in gesit.

Sonhos Dreams
Denzilene M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzilene M
Gesin met tieners

Very beautiful place. True value for money.

Just love this place. Very friendly service. My kids also loved the place a lot. We will definitely stay there again. The best part it's centrally located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Thank you so much!

Sonhos Dreams
Zelda J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda J
Gesin met tieners

Netjies skoon en gereiflik.

Kamers is skoon en netjies en het als wat n mens nodig het en maak voorsiening vir loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Baie dankie.

Sonhos Dreams
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Gesin met klein kinders

Enjoyed the museums and Botanical Garden.

Great place! Very kind hostess. Neat and clean, good and central location!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Baie dankie

Sonhos Dreams
Nthabeleng P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabeleng P
Enkelreisiger

Great stay!

I stayed for a week and I had I restful stay! Renè was so helpful and she gave me a daily schedule for loadshedding, so could plan my days accordingly. Thanks for the great service! Will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Thank you, Nthabeleng. It was a pleasure having you stay with us. Looking forward to your next stay.

Sonhos Dreams
Marina B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina B
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Kamer het alles in wat ons nodig gehad het, baie skoon en netjies, swembad was 'n bonus met die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonhos Dreams se terugvoer

Baie dankie.

Sonhos Dreams
Sanet D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D
Gesin met tieners

Baie tevrede. Waarde vir geld. Alle noodsaaklike geriewe is daar.

Alles wat oornag behodig word is daar met billike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R756
R756 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R756
R756 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R756
R756 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haldon-weg 87, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2456fd66ce2e5eb29bb31ad96b8c3162a57e28edd5449c39e445d404fbd8ea7b23e1f8ef3ba460ffac8f810176e10e10571?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R756 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 87 Haldon Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.125913096274 26.18273445265