Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son-en-See Disa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Son-en-See Disa
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Claudette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette S
Gesin met tieners

Fantastiese ervaring, baie dankie!

Vriendelik ontvang, plekkie was netjies en het veilig gevoel in die omgewing. Sal beslis hierdie plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leannie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leannie M
Gesin met klein kinders

Pynlik netjies, gerieflik en goeie waarde.

Gesin van 4, plus ouma het almal baie gerieflik gebly by Son-en-See Disa. Die eienaar het ons vriendelik ontvang. Kommunikasie vooraf was goed, met verwysings en instruksies vir check-in. Die woonstel was waarlik gerieflik toegerus met alles en meer wat ons benodig het. Alles mooi skoon en van goeie gehalte. Dit is baie goeie waarde vir geld en ons het sommer klaar weer bespreek vir ons volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa J
Gesin met tieners

We had a lovely stay and would definitely recommend it to anyone looking for accommodation in Richards Bay.

We made a suggestion to the host to add shelves and hooks to the bathroom for towels as the space accommodates 6 people but the bathroom has one towel rail. We couldn't use the washing line due to the hours we were in and out of the space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joël N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joël N
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie vriendelik ontvang. Ons het dit vreeslik geniet, baie lekker gekuier, gebraai tot laat. Jammerte ons het net 1 aand daar geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neville J

Home away from home.

Owners are like parents to us. Caring, friendly and very accommodating. Pleasant and comfortable, cosy stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Son-en-See Disa se terugvoer

Dankie en julle is altyd welkom.

Son-en-See Disa
Nerine K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine K
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike en aangename mense. Die plek was netjies en ons het heerlik daar gebly.

Ons het baie lekker gebly. Ons almal het die swembad geniet en die braaigeriewe was gerieflik en by die swembad. Mense was vriendlik, hulpvaardig en baie aangenaam. Blyplek was skoon, netjies en presies wat geadverteer was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Gesin met klein kinders

Netjiese, veilige, lekker blyplek vir 'n vinnige wegbreek.

Baie dankie aan die eienaars wat dit vir ons 'n aangename ervaring gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie H
Besigheidsreis

Baie vriendelik ontvang, stil, skoon en netjies.

Stil omgewing, vriendelik ontvang, veilige parkering, lieflike plekkie, baie nuut, skoon en netjies. Die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en gerieflike eenheid.

Sal definitief weer hier kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Son-en-See Disa se terugvoer

Baie, baie dankie dis ons trots en n eer om gaste soos julle te kry.
Son-en-See Groete

Son-en-See Disa
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Dives 29, Veld En Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacc4bd7b2833cd1a473ab874f773d9bad7f4151a39b2fde9d37c762143453301cdcd34b6ed7036843b544e137716b87f92fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 29 Disa Dives Veld En Vlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -28.73753961269 32.062757029246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem