by Somerslus Guest House | LekkeSlaap
+9

Somerslus Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irislaan 12, Irene, Pretoria, 0062, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Somerslus Guest House is in die sekuriteitsdorp Irene geleë, naby Pretoria, Centurion se middedorp, Midrand, Johannesburg en net 25 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf beskik oor 3 luukse en suite-kamers met lugversorging en het slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het ook 'n lessenaar, ondervloerse verhitting, sekere DStv-kanale en WiFi. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n privaat ingang met 'n patio en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Somerslus Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Irislaan 12, Irene, Pretoria, 0062, Gauteng
  • Gaste dink Somerslus Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irislaan 12, Irene, Pretoria, 0062, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6KG7plXM5Fwvt2sup3BLTvcvmNmrcrjQ97HUnbW8eSRZ0OFmuF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280  per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 12 Iris Lane Irene 0062 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -25.86474 28.21963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem