Somerslus Guest House
37 resensies
Gastehuis
Beskrywing
Die dubbeleenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n privaat ingang, patio en veilige onderdakparkeerplek. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n werkstasie. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Kamer, ontbyt, koffie- en teemaakgeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Irislaan 12, Irene, Pretoria, 0062, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom