Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slypsteen Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 88 resensies vir Slypsteen Guest Farm
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Cindy B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B
Gesin met tieners

Fantasties.

Skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Steaks en tuisgemaakte knoffelbrood by die winkeltjie is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, pragtige plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette N

Baie rustig, voel na aan die natuur.

Baie lekker, rustig. Vriendelike diens. Baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josias K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias K
Gesin met klein kinders

Aan te beveel.

Ons het lekker gebly en die swembad was 'n lieflike bederf tydens die warm weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste en sal weer daar bespreek.

Chalet 4 se aircon het deur die nag opgehou werk, anders was dit 'n pragtige plek en asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina N
Enkelreisiger

Sielsrus.

Ongelooflike uitsig, pragtige woonstelle. Die swembad was 'n ongelooflike verrassing. Heerlik afgekoel en ontspan. Die kapel was 'n plek vir stilword. Dankie vir 'n heerlike oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnitz P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnitz P
Gesin met klein kinders

Heerlik, pragtig.

Baie lekker gebly. Hulle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S

Baie rustig met die mooiste uitsig.

Die ontbyt is heerlik. Ons is baie gasvry ontvang en kon heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Gesin met tieners

Clean and comfortable.

Perched on a rocky outcrop overlooking vineyards and water canals that channel irrigation from the Orange River. Beautiful views. An oasis from the unrelenting heat and parched landscape. Easy access from the Main Road. 90km outside of Upington.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie V
Gesin met klein kinders

Dit was awesome.

Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, ons waardeer die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anize G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs oornag, maar dit was heerlik en die plek is pragtig.

Baie mooi area. Dit was verskriklik warm, maar met ons aankoms was die lugversorger reeds aan en die kamer was lieflik koel. Sonsondergang oor die drywe lande is so mooi soos 'n sprokie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelé B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelé B
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel, recharged!

Hierdie plek is vir seker 'n hidden gem! Die uitsig is asemrowend en die verblyf amazing! Vir seker waarde vir geld! Die swembad is 'n wenner vir al vir gesinne met klein kinders want dit het 'n groot vlak kant en verskaf ure se genot! Gaan word stil en herlaai jou batterye! Die kliëntediens is topklas en die vleis wat die winkeltjie verkoop sal jou vir seker altyd by bly! Ons is met 'n coolbag vleis op pad terug Kaap toe omdat dit net te lekker is om agter te laat! Ek beveel hulle vir seker aan en sien uit na ons volgende kuier!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slypsteen Guest Farm se terugvoer

Hi Marcele, dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier te hê. Vriendelike groete, Carine van Vuuren. Slypsteen Gasteplaas

Slypsteen Guest Farm
Karen J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en baie netjies.

Een nag oorgeslaap op pad Namibië toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miles B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Miles B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate, but nothing special and a few glitches.

Difficult to find when coming from South. Hot water lukewarm and no instructions on how to obtain it from special controls. No privacy to the toilet and shower - timber screen full of gaps.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willy S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful with magnificent views over Orange River and farm lands.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Gesin met klein kinders

Gerieflik as halfweg-stop.

Die huisie is meer as voldoende vir 'n nag se oorbly. Baie eenvoudig maar alles wat mens benodig. Veilig al is daar redelike afgrond, trappe en vashak plek soos verwag van die area, maar kinders kan veilig beweeg met toesig. Stoep het wel 'n wonderlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toekie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toekie S
Gesin met tieners

'n Versteekte juweel!

'n Baie aangename verrassing. Gemaklike chalet, die beste uitsig oor wingerde, mooie alwyne en ons het verskillende voëlspesies sommer vanaf die stoep geidentifiseer! Gaan beslis weer Slypsteen besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M
Gesin met tieners

Oornag op pad Namibia toe.

Pragtige plaas met uitsig oor Oranje rivier vallei. Goed uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evan S
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Netjiese oorblyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Senobia E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senobia E
Saam met vriende

Het dit baie geniet op Slypsteen Guest Farm. Pragtige plek!

Veilig en pragtige omgewing. Kamers was baie netjies. Ons kom beslis weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie M

Lekker gebly, uitsig baie mooi.

Handdoeke nie genoeg vir al die gaste wat bespreek was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met vriende

Swembad was 'n welkome lafenis en die uitsig oor plaas is mooi.

Vinnige en vriendelike diens deur personeel, plek was netjies en skoon en gemaklik geleë op ons roete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lank terug was dit seker goed.

Die plek is skoon en netjies, 'n lekker bed en lugverkoeling, maar kort baie "TLC" en opgradering van sekere goed. Ongelukkig is die opsigter nie gefokus op kliëntediens nie, ons yskas was nie eens aangesit voor ons daar gekom het nie en ons wag nou nog vir toiletpapier (gelukkig het ons ons eie gehad).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan T
Saam met vriende

Pragtig geleë.

Die versameling huisies, op 'n rotsrif, kyk uit oor die winderde en landerye van die Oranjerivier. Chalet 1, waarin ons tuis was, is maar rof en nie goed beplan nie - bv. daar is 4 beddens in die boonste vertrek, maar toegang tot die enkelbadkamer is slegs uit die hoofslaapkamer. Dis ook baie stowwerig, amper onvermydelik weens die boumateriaal van rowwe klip en grasdakke. Die plek is ook nogal duur, gegewe die toerusting en afwerking. Maar die ligging is eersteklas, en die bestuurder, wat op die perseel bly, was baie inskiklik om ons spesiale versoeke te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda S
Gesin met tieners

Onverbeterlike uitsig.

Heerlike oornaggeriewe. Een badkamer is wel bietjie knap vir 5 volwassenes. Pragtige uitsig oor die landerye, balanseerdam en kanaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Die kothuis het alles wat nodig is met 'n pragtige uitsig oor die Oranjeriviervallei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie L
Gesin met klein kinders

Goeie ligging en die swembad is 'n wenner vir kinders!

Stil en rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anandi W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandi W
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike wegbreek na die jaar en al sy uitdagings.

Kombuis kan net meer toegerus wees, bv. oondpanne, eierspane, ens. Ongelooflike mooi uitsigte om elke hoek en draai. Heerlike swembad en verblyf was net 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ferdie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oud en afgeleef.

Die plek was seker 'n baie goeie plek jare terug. Eerstens was ons die verkeerde kontakbesonderhede verskaf vir wanneer ons arriveer. Die meubels en toerusting is oud en afgeleef en die stoof het net 2 plate gehad wat werk. Die braairooster was so vuil dat ons besluit het om nie te braai. Dit was net ons en nog 'n paartjie in 'n ander eenheid en tog was ons versoek om later eers te vertrek afgekeur omdat hulle so vol is en die personeel nie betyds alles sal kan gereed kry vir die volgende gaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A J M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
A J M
Saam met vriende

Was weg vir 'n wegbreek.

Julle sit met 'n juweel van 'n plek en sou graag weer wou kom maar huis 1 se air-con lek liters water per dag en val op gordyn en drup dan op die vloer. Die stort lek nog meer. Die buite-asdrom was vol met ons aankoms en kon dus nêrens met ons kombuisasdrom se goed heen nie. Huis se buitelig werk nie. Die ligte in die pad na swembad werk nie of word nie aangesit nie. Moes in stik donkerte loop. Daar is geen skaduplek by die huis nie. Ons moes vra vir 'n rooster en ons eenheid was nie afgestof op yskas ens nie. Dis die klein goedjies wat na gekyk moet word om slypsteen te kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saranie H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saranie H
Gesin met tieners

Mooiste uitsig, heerlike lugversorging en tuisgebakte koekies en beskuit.

Aangename verrassing om so 'n mooi oornagplek te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Caroline N

Dit was 'n belewenis, so na aan die natuur, skoon lug en pragtige skoon kamers, sal dit aanbeveel.

Die groep onderwysers was aangenaam verras met die plekkie en die ligging, wou nog langer bly, die ontvangs was gul en verblyf was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldo M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aldo M
Gesin met tieners

Uitstekende ligging en uitsig.

Vriendelike gasvryheid, uitstekende ligging en uitsig vanaf ons chalet, baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Second Time at Slypsteen

Beauty,Serenity and Kalahari Desolation! Almost spiritual! A place for solitude and reflection!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig.

Puik vir mense wat sonder honde reis. Afgronde en loft trappe is nie dierevriendelik nie. Hou honde maar op leiband vir veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweeltjie in die Noord-Kaap tussen Upington en Groblershoop.

Brenda se vriendelike ontvangs by hierdie pragtige klein oord op 'n koppie waar mens 360 grade uitsig het op die uitgestrekte Noord-Kaap met die Gariep en honderde hektaar wingerde is 'n belewenis. Die groot swembad op die hoogste punt laat mens voel of jy in die wolke swem. Die rondawels/chalets is uitstekend toegerus vir 'n vakansie - of dit vir een dag is of 'n maand, mens voel tuis soos by die huis. 'n Móét stop in die Noord-Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sadia B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese oornaghuisie.

Dit was ons 2de besoek aan Slypsteen in groot houtchalet. Alhoewel die verblyf goed geleë is kort dit aandag en het dit agteruit gegaan die afgelope jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views

Absolutely beautiful location. I fell in love with the views. We stayed in the cheaper, secluded unit which was perfect for us. The unit is set further up on the hill, making it super private and allowing for the best views over the wine lands and gorgeous sunsets. It is extremely rustic and you are surrounded by nature: there are lizards in the room which do a fairly good job of controlling the bugs! If you do not like camping and being in the wild, this is not the place for you, but if you’re looking for a beautiful and peaceful location that feels far away from civilisation, this is it! There is a charming little chapel on the premises, and lots of dining area space, but the space is only utilised for functions. Don’t bank on enjoying a swim: The swimming pool was a swamp - looks like it would be a winner when clean though. Would improve the signage on the dirt road, and would also like some information about check in and out, as there was no one to meet us and no signs or information of what to do on arrival or check out. Someone did arrive a few minutes after we did to give us a key and offer to fetch us bags of ice. Turns out the ice was necessary because unfortunately the fridge in the unit had not been switched on, for a few days it seemed, according to the smell. Air con worked like a dream and we slept well. Overall, we will definitely return for the beautiful landscapes! Really affordable too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Baie netjies en skoon. Was te kort daar om te oordeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz K
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Ons het in die huisie gewoon wat 6 kan slaap, met 'n pragtige uitsig oor die wynlande, gerieflik en netjies, sal dit definitief vir oornagreisigers aanbeveel, daar is egter kleiner eenhede wat nie uitsig het nie. Ons is baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hugo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Sonder lugversorging sal mens swaarkry. Die lugversorging het goed gewerk. Jammer dat die swembad nog nie reg was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradise in the Kalahari.

I could have stayed forever, views views and more views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met vriende

As oornagverblyf het Slypsteen ten volle aan ons behoefte voldoen.

Slypsteen Gasteplaas is die ideale verblyf met 'n plaasatmosfeer vir reisigers wat deur die Kalahari reis. Ons was baie vriendelik ontvang en die eienares het seker gemaak dat daar aan ons behoeftes voorsien is. Die huisies was skoon en netjies en het aan ons verwagtinge voldoen. Dit was lekker om in die aand buite te kon sit en na die sterrehemel te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nadia B

Mooi uitsig, maar die bestuur sal meer aandag moet gee aan netheid.

Mooi uitsig. Net jammer bestuur gee nie genoeg aandag aan netheid nie. Huis is binne baie vol stof en jy deel jou huisie met muise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fouché J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fouché J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, rustig en ontspannend.

Die chalets is goed geleë, goed toegerus en bied 'n lekker ontspannende oornagstop. Mens sou net verwag dat die yskas aangesit word voor aankoms met 'n ysbakkie of twee in! Dit veral in die dor warm deel van ons land.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slypsteen Guest Farm se terugvoer

Thank you for your input. We will address this accordingly.
Kind regards,
Brenda Lombard

Slypsteen Guest Farm
Jessica F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jessica F
Gesin met klein kinders

Rats in the room.

Shortage of cutlery, not even a complementary tea and coffee station on arrival. Braai was dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew T
Gesin met tieners

Very comfortable for a 1 night stay.

Very well run self-cater accommodation. Clean and comfortable with a lovely view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gemaklik vir 1 nag se verblyf.

Baie goed bestuurde akkommodasie. Skoon en gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanmari J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanmari J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne

Dis baie netjies en rustig. Vriendelik ontvang deur Brenda. Sal definitief weer gaan en vir almal vertel. Rus vir mens se siel. Natuur is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marí G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marí G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kliëntediens is baie swak, die chalet en omgewing baie verwaarloos, swembad baie vuil.

Die ontvangs was swak en ons het ys bestel bv. en nooit ontvang nie. Die instandhouding van geboue en perseel is verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chalet 1 is nie waarde vir geld geld.

Chalet 1 se foto buite bedrieglik. Chalet is baie nader aan ander chalets. Chalet het baie stof. Die lugversorger was nie aan met aankoms nie en kon nie plek afkoel. So ook die yskas. Geen etes was aangebied nie. Het deur die Kaap getoer en sal nie weer die moeite te doen om deur hierdie omgewing te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes, G.j. V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes, G.j. V
Enkelreisiger

Plek is vuil. Waterdruk in stort is baie swak.

Geitjie mis lê oral in kaste en in eetgerei. Moes bord eers was voor ek dit kon gebruik. Daar was kolle op beddegoed. Plek was vol stof. Stort water loop baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en goed toegeruste plek om te oornag.

Na 'n lang en warm dag in die motor was dit heerlik on te kan afkoel in die swembad, en daarna op ons stoep te sit met n glasie, en die pragtige uitsig (en die stilte!) te geniet. Die eienaars verdien volpunte oor hul bewaring van die natuur op die koppie waar die kothuise sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sadia B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig!

Hierdie verblyf is alles wat jy nodig het na 'n lang reis terug van Namibia. Baie goed geleë en heerlik rustig tussen die druiwe en die pragtige uitsig op die dam en kanaal en die rivier in die verte. Baie netjiese, goed toegeruste verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherie K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay for a one night stay.

Friendly staff, the unit was clean, but exceptionally hot, to the point of being unbearable, the air-con was only put on when we arrived and it was 40 degrees outside, the air-con struggled to cool the room down because of the intense heat, I would recommend to the owners to put a door up between the kitchen area and the bedroom to help cool the room down quicker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Minette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to sleep over.

Good place for a 1 night stay. Just a pity the air con did not cool down the whole room, you only felt the cool air if you were lying on the bed right below it. Otherwise neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het na 'n lang warm dag op die pad.

Sg. "rustic' maar toegerus met alles wat nodig is. Pragtige uitsigte oor wingerde en rivier. Goeie waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene A
Gesin met klein kinders

Fantasmagories.

Baie netjies. Vriendelik. Skoon en beveel vir enige iemand aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Su Zette S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Su Zette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, quiet and nice place to relax.

Enjoyed stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rassie E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rassie E
Gesin met tieners

Good.

Only aircon in one room. Gravel road not very good for sedan vehicles, especially ones with low clearance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oornagverblyf, gerieflik, skoon en pragtige ligging. Beveel Slypsteen definitief aan!

Ons, insluitend ons 3 golden retrievers, is hartlik verwelkom by Slypsteen. Na die lang pad, was daar ook 'n swembad - met 'n 'view' - wat ons nie verwag het nie! Ons het heerlik gebraai en 'n ongelooflike sonsondergang beleef terwyl ons uit kon kyk oor die pragtige wingerde, en rustig geslaap. Baie dankie vir jul goeie geriewe, wonderlike diens en dat julle ons furry kids ook verwelkom het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize P
Gesin met tieners

Baie rustige wegbreek.

Somer is baie warmer tussen die klippe en die wind kan onplesierig wees vir braai by swembad. Andersins baie lekker rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig en rustig.

Het twee nagte oornag en dit baie geniet. Diens was goed en personeel vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is redelik, maar ontvangs, onderhoud en netheid het baie aandag nodig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnes M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes M
Gesin met tieners

Very nice.

We slept over one night on our way to Augrabies Falls. We really enjoyed it. Nice, cosy place with a terrace and a wonderful view. Perfect for our family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, baie gerieflik, rustige atmosfeer en mooi uitsig met uitstekende kos.

Gemaklike ligging teen hoofweg tussen Groblershoop en Upington. Chalet was gerieflik, skoon en met alle geriewe toegerus. Mooi en rustige uitsig oor die plaas vanaf die bodek en Oranjerivier 'n kort entjie te voet vanaf die chalets. Aandete daar is 'n moet. Was baie aangenaam, keurig voorberei, en veels te veel vir een ete. Skaapboud, pastei, patatgereg, 2 slaaie, pampoenpastei, nagereg ens. Hulle bedien ook die ete in jou chalet. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dons K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dons K
Saam met vriende

Heerlike, netjiese verblyf, en vriendelike diens.

Ons is vriendelik ontvang en tegemoetgekom om ons verblyf nog meer aangenaam en gerieflik te maak. En so goedkoop! Ek beveel Slypsteen aan by elke reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle L
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Baie netjies en skoon. Die uitsig is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Sommer dadelik tuis gevoel. Tot vars rosies in ons kamer! Alles netjies en skoon. Kan Slypsteen definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo. O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo. O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs, hulpvaardig en uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Heerlike stilte en mooi netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli Venter V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanli Venter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies.

Gerieflik genoeg, maar kan regtig doen met ordentlike skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valda B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n wonderlike plek.

Baie netjies, vriendelik en tegemoetkomend, alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda K
Saam met vriende

Baie mooi uitsig.

Alles was skoon en netjies. Mooi ingerig. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm vriendelike ontvangs met 'n lieflike uitsig oor die boorde.

Pragtige gasteplaas. Pragtige charlets. Pragtige uitsig oor die boorde. Aandete en ontbyt was heerlik. Sou graag 'n versoek insit dat gaste 'n menu gegee word met 'n keuse van aandete en ontbyt oor naweke. Ons sal beslis weer daar oornag

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - Hoogs aanbeveel.

Die omgewing, die chalet, die 'braaipakkie' was ongelooflik. Dit was glad nie 'n braaipakkie nie. Dit was a braaipák met nagereg. Smaakvol! Die hoeveelheid vleis en die smaakvolle bykosse was uitmuntend. Dieselfde kan gesê word van die ontbyt. Net ongelooflike waarde vir geld. Ons sal definitief weer hier oorslaap as die geleentheid daar sou wees. Baie dankie. Het swaar daar weggery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met vriende

Very beautiful.

Very beautiful location with clean and practical chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Lekker gebly. Pragtig! Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Gesin met tieners

Pragtig uitsigte!

Gerieflik ingerig en al die vensters van chalet 1 het mooi uitsigte. Kyk asb. na stortkop wat los kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n gemaklike en heerlike ervaring.

Ons het die verblyf baie geniet. Die aandete was besonders heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B
Gesin met klein kinders

'n Ware juweel. So lekker gebly, net te kort.

Pragtige eenhede. Word wakker met die mooiste sonsopkoms. Sal Slypsteen hoog aanbeveel vir die wat deur die Groblershoop-area reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige omgewing en netjiese eenhede het ons verblyf uiters heerlik gemaak.

Het geen klagtes oor Slypsteen Guest Farm nie. Ons eenheid was silwerskoon en baie gemaklik. Vir enige iemand wat hou van 'n rustige omgewing met 'n pragtige nagruim is hierdie plek perfek om by oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri H
Saam met vriende

Fantasties.

Werklik waarde vir geld, fantastiese verblyf, skoon, netjies, veilig, mooiste uitsig, woorde kan nie beskryf nie, sal met sekerheid weer aanbeveel aan mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henty W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henty W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Aangenaam om daar te bly. Als netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlon A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike fantastiese plek daardie.

Die plek is baie pragtige omgewing geleë en dit is een maal asemrowend. Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2168, Vollgraaffsig, 8850, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabeb40604921606a8d7a3b31d52e248710167a1cd17996d8ab19a05800228645282ae467dc54db087f2dcf86a0d9b158b142?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 Lot 2168 Vollgraaffsig 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.715325483508 21.828726232052
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem