Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleepover Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaradyn-laan 12, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sleepover Lodge bied gehalte-verblyf in Pellisier, Bloemfontein. Die lodge is ideaal geleë vir sakereisigers, gesinne of gaste wat oornagverblyf benodig. Dis maklik bereikbaar vanaf die Windmill-kasino en die N1, en daar is verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede in die omgewing.

Daar is 10 kamers, elk en suite, en 10 kamers het ook lugversorging. Elke kamer het 'n TV met Openview, 'n kluisie, koffie-en teemaakgeriewe. Die VIP-kamer het 'n spa-bad, buitestort en toegang tot 'n privaat tuin.

Gaste kan soggens 'n heerlike plaasontbyt in die eetkamer geniet. Ander maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Daar is konferensiegeriewe vir 50 afgevaardigdes. Spyseniering, 'n gelisensieerde kroeg, asook braaigeriewe is beskikbaar vir funksies of konferensies.

Daar is ook veilige parkeerplek agter 'n toegangsbeheerde hek.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Sleepover Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 6

Ligging

  • Klaradyn-laan 12, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Sleepover Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaradyn-laan 12, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAHzVRWTSWNuGUBjkim8DLEoLK9Aox9UA3OmiGXLNo0evC2vfar?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 12 Klaradyn Avenue Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -29.16701 26.17802
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem