Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep @ 74

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 51

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 48 resensies vir Sleep @ 74
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dirk P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en privaat.

Baie vriendelik ontvang, mooi skoon en netjies, lekker privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie Jo-Ann. Pragtige plekkie.

Woonstel baie goed ingerig en netjies. Die mandjie met die lekker eetgoed was uitdagend, maar het dit weer gestaan. Sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M
Enkelreisiger

Skoon, netjies en gerieflik.

Enkel slaapplek was nodig en die verblyf by Sleep @ 74 was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jozua Johannes J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig.

Baie lekker geoornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for what we needed.

Good, clean, comfortable and very convenient for us travelling through Beaufort West. Very peaceful situation, we slept very well, hot showers on tap. We would definitely book this again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker knus plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Velencia J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Velencia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, warm, netheid en baie gerieflik.

Ons vervoer was veilig naby ons, wat my grootste bekommernis was. Die plekkie was baie rustig en warm. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John Henry S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende plekkie met die nodige fasiliteite. Gasvrou baie gasvry en is aangenaam ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Enkelreisiger

Fabulous stay over for the night.

Had a good night's rest, it's private and has all you need. Ower was so welcoming and friendly. Will definitely stay over here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker snoesig geslaap, als so mooi skoon en netjies.

'n Klein matjie langs die beddens word aanbeveel, vloer is koud in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zylia V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zylia V
Besigheidsreis

Ek dink dit was ontspannend en met alles wat jy nodig het. Ek het besonders lekker warm geslaap.

Fantasitiese gasvrou en weet wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farhana A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Farhana A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Great stopover. Thanks for the tea coffee rusk and milk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Heerlik oorgeslaap, gerieflik en netjies, met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venetia F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweeltjie.

Rustige en stil area. Pragtig vir 'n oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is skoon en netjies.

Soos ek sê, die plek is skoon en netjies, veilige onderdak parkering, privaat ingang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige vetblyftyd gehad.

Verblyf is netjies en gerieflik. Naby alles wat jy nodig het. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies, en alles wat jy nodig het plekkie.

Dit is goed ingerig vir een nag se oorslaap vir 2 persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Die plekkie was perfek vir wat ons nodig gehad het. Ons kon warm stort en lekker slaap. Ons het selfs elkeen 'n cappuccino-sakkie gekry. Dit was 'n lekker bederf. Baie dankie vir 'n heerlike nagrus by Sleep @ 74.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheree S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheree S

Netjies en presies soos op foto's.

Baie convenient vir 'n paartjie, dit was net perfect. Dankie weereens vir 'n wonderlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en baie sentraal geleë.

Alhoewel ons met loadshedding daar arriveer het was die oornagfasiliteit voortreflik. Ons was baie tevrede in alle opsigte. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe and comfortable stay; one of the best night's rest I have had in an accommodation establishment.

We received a warm welcome and felt right at home. The area around the room is very private and the facilities are top notch. Sleep @ 74 is a gem waiting to be discovered and I hope this review leads to many more bookings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit is 'n baie lekker rustige plekkie wat julle het ons het dit geniet om oor te slaap by julle, jy kan rerig net afpak en rustig verkeer na 'n lang dag op die pad. Ons twee honde kinders kon ook daar oorslaap en dit is 'n groot plus punt vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money. Safe undercover parking. Nice location.

Good value for money. Room was clean and well decorated. Added bonus was an under cover private braai area, with a bench and table and chairs to relax on. We also enjoyed being able to sit outside at a metal table and chairs under the trees in the garden to cool off and relax after a day on the road. Will definitely stop there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Heerlike oornagverblyf. Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidré J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidré J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad Kaap toe

Was baie goed ontvang. Vreeslike vriendelike gasvrou wat seker maak dat alles reg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

Het oorgeslaap Desember 2021. Uiters netjies, skoon en waarde vir geld. Joanne se gasvryheid is uit die boonste rakke. Erge erge reën gehad maar heerlik onder afdak gebraai sonder enige probleme. Ons hond was ook saam en sy was net so welkom soos ons. Motor was veilig onder dak agter veiligheidshek. Plek is super skoon en netjies. Sal beslis weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Baie lekker geslaap.

Skoon, netjies, mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en net genoeg.

Ons was warm verwelkom en baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best guesthouse ever, we definitely advice guests to sleep over.

Neat, huge, carport, patio, braai, private, quiet, aircon and Jo-Anne is a friendly, helpful person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cosy, comfy and cost effective stay with everything you need.

Very comfortable open plan room stay, with nice space outside as well. Very neat and clean. Aircon and good secure parking. Cost effective and friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gesellig en goed toegerus.

Dit was goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker en gemaklik gebly. Ons was mal oor die private parkering en braaiplek. Ongelukkig is die bed oud en moet vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenford G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenford G
Enkelreisiger

Vriendelike diens, gerieflike kamer en badkamer, veilige, stil omgewing.

Ek sal graag weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Novena F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Novena F
Enkelreisiger

Baie veilig, vriendelike mense en hulle het my gehelp in 'n krisis. Baie dankbaar.

Omgee mense en het opgevolg of ek okay is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sjaka S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sjaka S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jo-anne was baie vriendelik en hul het ons en ons hond met oop harte ontvang.

Die internet is baie swak, ek sou dit van die advertensie verwyder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandra V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjiese plekkie.

Dit het alles wat jy nodig het. Klein maar gerieflik. Pynlik netjies. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Vriendelike diens, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dyllan C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dyllan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good value for 1 night.

Struggled to find the place initially, had to wait for our hostess for a short while. However Jo-Anne was very good, showed us everything and explained everything. Free Wi-Fi is offered as well. Perfect place for an overnight stay on your travels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

Perfekte stop vir die aand se rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mereze P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mereze P
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy deur Beaufort-Wes reis en jy soek 'n heerlike, rustige en private plekkie om te oornag, probeer gerus Sleep@74.

Heerlik en rustig en mooi. Jy kan met gemak bespreek. Die gasvrou laat jou onmiddellik tuis voel sonder om indringerig te wees. Heerlike lugreëling op hierdie 40 grade dag. Wat heerlik is is die feit dat hier net die een eenheid is en dis troeteldiervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie van uitstaande gehalte teen 'n uiters billike tarief

Uiters netjies, goed toegerus en baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sane L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sane L

Baie lekker, sal weer hier oorbly.

Lekker oornagplek. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Hartlike vriendelike ontvangs deur gasvrou. Verblyf netjies, skoon en toeganklik. Veilige parkering. Sal beslis weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trude M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trude M
Enkelreisiger

Most suitable overnight for my staffie and I relocating from Johannesburg to Cape Town.

Jo-Anne was amazing. My main concern relocating to Cape Town over a 4 day trip, was suitable accommodation for my staffie. Jo-Anne gave us the whole front garden where my dog could run free and was allowed to sleep inside. Jo-Anne's professional approach and neat, clean, human and dog friendly accommodation is to be recommended. So often there is no outside space and the dog has to be on a lead all the time when outside - how does a dog cope having to do its business while on a lead? Thank you so much, Jo-Anne. Keep it going - you'll do great!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste is verblyf vir my en my staffy tydens my verhuising van Johannesburg na Kaapstad.

Jo-Anne was ongelooflik. My grootste bekommernis om oor 4 dae na Kaapstad te verhuis, was geskikte akkommodasie vir my staffy. Jo-Anne het ons die hele voortuin gegee waar my hond vry kon hardloop en toegelaat is om binne te slaap. Die professionele benadering van Jo-Anne en netjiese, skoon, menslike en hondevriendelike akkommodasie word aanbeveel. Daar is so dikwels geen ruimte buite nie en die hond moet voortdurend aan 'n leiband wees - hoe moet 'n hond dit hou om sy besigheid te doen terwyl hy aan 'n leiband is? Baie dankie, Jo-Anne. Hou so aan - jy sal wonderlik dinge doen!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendie G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendie G
Enkelreisiger

Joanne het my welkom laat voel en selfs gehelp om vir my in kontak te sit met 'n pizza-afleweringsdiens.

Plekkie is klein maar skoon, netjies en gerieflik. Honde iewers naby het net heelwat geblaf, maar mens moet maar seker verlief neem daarmee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Verblyf was lekker. Kan die bed vervang met 'n nuwe een en die yskas wat raas kan dalk met 'n bar fridge vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bossie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bossie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou, aangename verblyf en baie rustig.

Woonstel ideaal vir 'n oornagrusplek in 'n baie stil omgewing. Baie akkommoderende gasvrou wat jou onmiddellik laat tuis voel. Sal uit haar pad gaan om jou as reisiger tevrede te stel. Baie dankie, Jo-Anne!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Die verblyf is baie netjies en smaakvol. Beddegoed en handdoeke pragtig maar al wat ons bietjie gepla het was die yskas wat deur die nag aan- en afskakel. Andersins ideaal vir slegs oornagverblyf. Vriendelike ontvangs gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 74, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA519043ab14a503491e1d75cbf703677fc27f98b298ecab6e7e34aad05a6f2cc96220a05120cf301236df82e03cd422cffca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
48 5 1 5 74 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.351921 22.599764
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem