Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six Whale Rock Gardens

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 46

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Six Whale Rock Gardens
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Danielle S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location, close enough to the hubbub but far enough away for the quiet.

The place was beautiful, the kitchen was really well kitted out. We had an issue with the WiFi dropping, but messaged the person running the place and he sorted it out very quickly. The one small negative that I have is the geyser/item behind the door was really loud. It didn't affect us at night as we could close the bedroom door, but when you are in the lounge it's quite loud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anje M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grieflik en gemaklik.

Baie naby geleë aan Robberg Natuurreservaat vir staproetes, ons hoof rede vir besoek. Die inverter was baie gerieflik, het nie eens geweet wanneer ons beurtkrag gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wish we could stay longer! Beautiful. Neat and clean.

This was a beautiful and neat apartment. Very safe and quiet. It has an inverter, which is a massive bonus, all appliances, and fully self-catering. I would take my own sharp knife with, as there weren't a lot, but other than that, no complaints. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik rustig.

Die eenheid was baie netjies met alles wat 'n mens nodig het. Goeie linne en 'n lekker stort. Dit is naby die Robberg Natuurreservaat en die omgewing is baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra Y - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra Y
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon. Bietjie ver vanaf die sakekern.

Lekker blyplek. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en rustig.

Six Whale Rock 17 het gebied wat ons verwag het, sal graag weer daar bly. Wil egter voorstel dat daar seep in badkamers geplaas word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soveel meer as wat ons verwag het.

Baie netjiese eenheid wat baie goed toegerus is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese klein vonds! Perfek vir wat ons nodig gehad het vir 'n naweekwegbreek.

Ons het op die laaste nippertjie 'n kans gevat en plek gekry in hierdie klein juweel. Fantastiese geriewe en baie goeie ligging vir ons (woude en natuur en so bietjie strand). Het ook als wat mens nodig het om deur beurtkrag te worstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naledi N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naledi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Coming back soon for longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raywin E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raywin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was very refreshing.

It was very quiet and refreshing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, safe, comfortable.

Nice garden unit for 2 people. Good location. Upmarket appliances.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B

I absolutely enjoyed my 4 day stay. I love how modern yet comfy the place looks and feels.

Modern look and feel. Absolute peace and quiet. The kitchen is an absolute dream! Everything I needed and more. Modern appliances, you name it. Sat on the patio with a warm cup of coffee then braai'd the evening. We took a walk and the scenery is absolutely breathtaking. It is like we were hidden from the outside world. Checked and out with no hassles. Tim responded timeously to all my questions. I would definitely recommend this place and I can't wait to vacay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solomon F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Solomon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker daar gebly en het baie veilig gevoel.

Die eenheid was baie skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het. Die ligging is uitstekend in 'n stil en pragtige sekerheidskompleks. Dit naby die Robberg Natuurreservaat en strande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon, veilig en rustig.

Ons het vreeslik lekker gebly. Dit is skoon en baie modern. Daar is seeppoeier en blokkies vir die skottelgoedwasser. Sal vir seker weer hier kom bly, en mens voel super veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and private.

Beautiful unit, tastefully decorated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zeltha W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeltha W
Gesin met klein kinders

Rustigheid en vrede.

'n Plekkie waar 'n mens in rustigheid en vrede kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was amazing en alles is skoon en netjies.

Baie veilig. Dit was 'n ongelooflik lekker plek en baie veilig en was baie netjies en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis W
Saam met vriende

Awesome.

Please check the TV connection, we had no DStv signal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M
Gesin met klein kinders

Pragtige plek in 'n veilige kompleks.

Ons het die verblyf by Six whale Rock Gardens regtig geniet. Dis 'n pragtige en baie netjiese eenheid wat baie goed toegerus is om te voorsien al die gaste se behoeftes. Die vol DStv en gratis WiFi was 'n aangename bonus. Dié verblyf is beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charniné P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charniné P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om te bly.

Plek is baie netjies en ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leila B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leila B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A must return booking.

This ideal apartment is situated in a safe complex with all the amenities you could possibly dream of. The owners have turned your stay into a hassle free access trip, privacy and comfort. The apartment is on the ground floor with relaxed outside seating and a mobile braai. We spent the evening, braai'ing and chatting away outside till the early hours of the morning. The kitchen was fitted with the latest appliances and there was everything we needed. The bathroom was clean and the shower was welcomed. The room was gorgeously decorated and even had a good blow-dryer for my frizzy hair. We slept so well. Six Whale Rock Gardens is definitely on my list next time around in the Garden Route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noni N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noni N
Saam met vriende

Awesomeness.

Tim and Lara are the best, great place and beautiful. Loved everything about the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Qhamisa P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qhamisa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice environment, perfect for couple and beautiful place.

We had a lovely stay, the environment was breath-taking. The apartment was so beautiful, modern and very neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 106
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 106
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 106
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale Rock Gardens Eenheid 6, White Caps-weg, Plettenbergbaai, 6060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1a1d42a916eddc5016f2dc5dae568876ed8e0e6643b7875e1271f35b140668a843ea83314e2fd98a143744f81f751d1f700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 106 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Unit 6 Whale Rock Gardens White Caps Way 6060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.086911709984 23.362749279762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem