Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shiloh

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 128, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shiloh beteken "plek van vrede" en is ’n kontemporêre selfsorgkothuis wat deur 'n bekende funksionele kunstenaar ontwerp is. Dit is in die dorpie Rosendal geleë en spog met 'n panoramiese uitsig op die pragtige Witteberge.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed, 'n kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die tweede slaapkamer is op die tussenvloer-verdieping en het 'n koningingrootte-bed met 'n lieflike uitsig. Elektriese komberse word voorsien.

Die oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea is ruim en het 'n hoë plafon. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n opwaskamer met 'n mikrogolfoond, wasmasjien en 'n ketel toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die leefarea spog met groot vensters en deure wat 'n pragtige uitsig bied. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het ook 'n lieflike dek met braaigeriewe en buitemeubels waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is 2 sonstoele in die tuin en parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Shiloh sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Shiloh
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 62

Jaar gelys 3

Ligging

  • De La Harpe-straat 128, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Shiloh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 128, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f245b391974294d6e59843efd94dec2776f1b3d50d1f69edd2fd39db2c58c25e04ca37e46ff2af0d69fa59ae788f54eb816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 128 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.500220429704 27.927434271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem