- Kapasiteit: 42 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sheppardrylaan 23, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die bekende Sheppard Boutique Guesthouse is in Mpumalanga se hoofstad Mbombela (Nelspruit) geleë, en spog met 'n ongelooflike uitsig oor die Krokodilrivier en Mpumalanga se Laeveld. Die gastehuis se kamers het uitsigte oor die pragtige tuine en swembad.
Daar is 8 klassieke kamers, 9 ruim luukse kamers en 'n pragtige tuin-suite. Al die kamers is elegant gemeubileer in 'n styl tipies aan 'n grasieuse Engelse herehuis en beskik oor 4 ster-geriewe soos lugversorging, yskassies, platskerm-TV's met DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiegeriewe, luukse toiletware en die en suite-badkamers, japonne in die luukse kamers en klein digitale kluise.
Al die geriewe wat jy sou verwag is op die perseel, soos 'n privaat sitkamer en swembad, en ons bedien ontbyt op die uitkykdek en ander bederfies wat jou vir seker sal laat terugkeer.
Die gastehuis is 26,3 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af en sentraal geleë naby besienswaardighede. Dit is naby Witrivier, Malalane, Hazyview en Barberton wat dit ideaal maak vir 'n luukse wegbreek en vir sakereise. Dit is net 50 minute se ry van die Krugerwildtuin af vir 'n safari en net 5 minute van Mbombela (Nelspruit) se middestad af.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Sheppardrylaan 23, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Sheppard Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 42 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sheppardrylaan 23, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom