LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shearwater 106 | LekkeSlaap
+9

Shearwater 106

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan, Shearwater on Sea 6, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R520 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Shearwater 106 is 'n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Myoli Strand, Sedgefield en dis net 130 m van die strand af.

Die grondverdiepingwoonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort en toilet in die badkamer. 'n Uittrek-slaapbank vir 2 gaste is in die leefarea beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel genuttig word.

Gaste kan in die leefarea ontspan waar daar 'n TV is. Om DStv te kan kyk moet gaste asb. hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n eetarea en braaigeriewe.

Die kompleks het 'n omheinde, gemeenskaplike swembad wat heel jaar gebruik mag word. Parkeerplek is in die omheinde kompleks beskikbaar.

Sedgefield bied talle aktiwiteite wat gaste kan geniet insluitend swem, valskermsweef en verskeie voetslaan- en staproetes. Gaste kan ook die Wilderness Nasionale Park of Goukamma Natuurreservaat besoek vir voëlkyk of visvang en ontspan by die Groenvlei Dam.

Slaapplek

’n Bespreking by Shearwater 106 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Shearwater 106
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Claude Urban-rylaan, Shearwater on Sea 6, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shearwater 106 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R520
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R800 R520
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan, Shearwater on Sea 6, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc50d278704830db56821ca57b4442d958cce1b5fccfccc36d407a159c4655045165313a2e11fd10148b383c100dff81596?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R520  per nag(plek vir 4) 2 5 1 5 Claude Urban Drive Shearwater on Sea 6 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.032985525986 22.802578936835
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!