LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shades of Nature | LekkeSlaap
+23

Shades of Nature

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-laan 3817, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Shades of Nature bied selfsorgverblyf in 'n rustige oord in die ongerepte bosse van Marlothpark, 'n wildreservaat en 'n vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n bekende oornagstop vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis. Gaste kan ook heel moontlik 4 van die Groot 5 raaksien.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en kookgerei toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n slaapbank. Die huis lei na 'n privaat stoep met 'n etenstafel, plonspoel en 'n braai-area. Die eenheid het veilige parkeerplek en WiFi.

Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Shades of Nature sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Shades of Nature
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bird-laan 3817, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Shades of Nature het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-laan 3817, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2edf53b072ca3d4e73f75f0bd35698c8988a59066d85fca0e310e74226c7f91be692b5a6872cd8f92591a151da9149bda00f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 6) 16 5 1 5 3817 Bird Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.34821 31.79633
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!