Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sekelbos Guesthouse

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosstraat 1, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R960 R864 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisigers. Die gastehuis het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë soos die N1, die N14 na Krugersdorp en die Ben Schoemanhoofweg via roetes soos Ruimtelaan, Ou Johannesburgweg, en Jeanlaan. Ons is ideaal geleë aangesien ons net 45 km van OR Tambo Internasionale Lughawe en 36 km van Lanseria Lughawe af geleë is.

Sekelbos Guesthouse is in 'n welige groen tuin met 'n kristalhelder swembad en buite-kuierarea geleë. Die gastehuis beskik oor 5 unieke en suite-kamers. Elke eenheid het sy eie ingang, en het 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv word standaard in elke kamer aangebied.

Die gastehuis is sentraal geleë binne 45 km vanaf alle besienswaardighede en geriewe in Centurion en die omliggende Gauteng, soos die Supersport Krieketstadion en Loftus Versfeld Stadion. Hierdie stadions is Suid-Afrikaanse bakens wat op 'n gereelde basis internasionale krieket- en rugbywedstryde aanbied. Centurion Winkelsentrum en Centurion Boulevard met 'n wye verskeidenheid winkels en restaurante is ook lekker naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Sekelbos Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Sekelbosstraat 1, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Sekelbos Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
R960 R864
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R960 R864
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosstraat 1, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89ceab3766310acbd92a82800b06f316ba0f8765b5582670b082ea9a1179d3049fb49aadf9b8192110865fdea757a4de4950?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1 Sekelbos Street Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.847724437594 28.150802850723