LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sekelbos Guesthouse | LekkeSlaap
+97

Sekelbos Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Sekelbos Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Pierre D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Enkelreisiger

Baie mooi en praktiese verblyf.

Vriendelik en met gemak ontvang. Kamer netjies en prakties met die nodige toebehore. Net inkloktyd ietwat laat, veral as eggenoot sal saamkom, maar kan daarby aanpas.

Sekelbos Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Mnr De Meyer
Baie dankie vir u goeie terugvoer. Weet dat u mening regtig vir ons van groot belang is.
Ons waardeer elke kompliment en anders om sodat ons dit kan regstel en groei.
Dis vir ons belangrik dat ons gaste lekker bly en gemaklik is.
Ons sien baie uit om u iewers in die toekoms dalk die keur saam u gade weer by Sekelbos Gastehuis te ontvang.
Groete en mooi loop
Karensa
Sekelbos Gastehuis

Sekelbos Guesthouse
Jack R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon goed geleë akkommodasie met baie vriendlike mense.

Groot, mooi kamer met lekker stort in 'n gastehuis geleë in 'n stil area. Dit was lekker om vir 4 dae daar te bly.

Lerato R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lerato R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best service and it is nice and private.

I was just not happy with the bathroom odor, it was bad and also the DStv and the aircon was not working. Otherwise everything everything else was perfect.

Sekelbos Guesthouse se terugvoer

Dear Lerato,

So sorry that you are unhappy with the odours, we have never had this complaint before, if you had mentioned it to me we could investigate. We did see to all your requests from early as you booked in at 9 am and only for the day.
I personally came to switch on the air-conditioning at your request as you did not know how it works. I received a notification from DStv that the decoder was definitely on and working, I have checked it myself and it is still working 100%. I would have been happy to assist in switching it on for you as well.

Kind regards,
Sekelbos Guesthouse

Sekelbos Guesthouse
Theunis B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis B
Besigheidsreis

Gasvry en vriendelike diens.

Kan net positief wees oor die vriendelike diens, pragtige plek asook genoeg spasie in kamer sonder om ingekrimp te voel.

Sekelbos Guesthouse se terugvoer

Theunis
Baie, baie dankie vir die mooi verwysing. Sjoe, ons waardeer dit opreg. Jy en elke ander een wat ons ondersteun maak dit vir ons moontlik om aan te hou. Ons is so dankbaar.

Sekelbos Guesthouse
Casper B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B
Gesin met tieners

Baie lekker, stil en rustig.

Ons kan Sekelbos enige tyd aanbeveel, die gastehuis is in 'n baie stil en rustige omgewing geleë.

Sekelbos Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Casper ek waardeer dit so baie. Julle is 'n pragtige familie en is altyd baie welkom.

Groete
Karensa

Sekelbos Guesthouse
Annelie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Besigheidsreis

Fantasties! Sal beslis weer hier oorslaap!

Ons het heerlik by Sekelbos oornag. Karensa het ons vriendelik en professioneel ontvang. Die kamers was netjies, skoon en ruim met pragtige tuine. Die ontbyt was vyfster. Ons het so lekker daar oornag en was traag om te vertrek. Baie dankie Karensa. Ons sal jou beslis weer sien!

Frans T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met gasvrye ontvangs. Het dadelik tuis gevoel.

Ons was 4 persone wat oorgebly het en het dit baie aangenaam gevind. Die ontbyt was 5 ster. Die kamers baie gerieflik. My vrou het 'n knievervanging gehad en sy kon oral beweeg sonder moeite inteendeel ek dink die gastehuis is rolstoel vriendelik. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Sekelbos Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om u weer by ons te onvang. U vriendelikheid en openlikheid dra by tot die gemaklike oorbly by ons.

Sekelbos Guesthouse
Hannes L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes L
Besigheidsreis

Netjies, skoon en goed geleë met vriendelike personeel - goeie waarde vir geld!

Die gastehuis is goed geleë en baie billik. Die kamers is netjies, skoon en ruim met alles wat benodig word. Veilige parkering is 'n bonus en vriendelike diens geniet hoogste prioriteit. Ontbyt was stiptelik met verskeie ontbytopsies om van te kies. Die eienaar was ten alle tye vriendelik en behulpsaam. Sekelbos Gastehuis is beslis aan te beveel vir die sakeman of gesin wat 'n nag of twee verblyf benodig.

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosstraat 1, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAZSRpx4JdMVgQzzKpWNgMLkr7t04gCyV9Vu9dhSC2RyZZqD3dY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 Sekelbos Street Eldoraigne 0157 Gauteng 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -25.847724437594 28.150802850723
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!