Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seehuisie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Isobel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir Seehuisie
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Adriaan Basson B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Adriaan Basson B
Saam met vriende

Lekker gekuier, maar daar is "beter" akkommodasie oorkant seehuisie.

Dit was 'n wanvoorstelling van die ligging, maw, nie op die strand nie?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Geagte Adriaan,

Ek wil graag uitlig dat daar nêrens genoem word dat die huis 'op die strand' is nie. Daar word wel genoem, in die kwotasie wat aan u gestuur word ten tye van u navraag, dat dit loopafstand van die strand is d.m.v. 'n privaat paadjie wat plus/minus 50m van die see af is.

Seehuisie
Rhamiz H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhamiz H
Gesin met klein kinders

We had a good stay.

We had a freak incident with the next door house, where the barge board broke off and fell on our vehicle and caused some damage to the bonnet. The owner of our unit made contact with us and is in the process of finding an amicable solution. Other than that we had a good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand G
Saam met vriende

Dis 'n perfekte huis by die see.

Die ligging van die huis is perfek, dit is baie veilig in die park en mens is net 30m van die see. Als was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauricia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauricia B
Gesin met tieners

Waarde vir geld. Skoon en netjies.

Fantastiese woonplek met goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

'n Heerlike vakansie!

Ons het heerlik gebly. Seehuisie is pragtig en regtig volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Gesin met klein kinders

So peaceful and calm. Best place to relax.

We love the accommodation. Would love to stay longer next time. Unfortunately Eskom hit us with Stage 6 load shedding during our stay, but that didn't spoil the fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca H
Saam met vriende

Ontspannende naweek.

Ons het baie lekker gebly. Enigste probleem was die stort wat op dam, en lek en herstelwerk benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Ons is bly dat jul lekker gebly het. Ons gee dadelik aandag die stort.

Seehuisie
Yolanda H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda H
Gesin met klein kinders

Pragtige houthuisie, loopafstand van die see, mooi meubels.

Baie gemaklik gekuier, alles was goed toegerus vir gaste. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Ons is baie bly dat jul lekker by Seehuisie gekuier het. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.

Seehuisie
Jennie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

What an awesome place to stay. The unit was clean and safe with everything we might need. The owner even arranged more gas as we had run out with the increased loadshedding. The beaches are safe and clean and we had a great visit. We will be back soon. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

We aim to make your stay an enjoyable and relaxing one. Glad we could assist and that you had a wonderful time. Looking forward to seeing you again.

Seehuisie
Noelene D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene D
Gesin met tieners

Wonderlike huisie by die see.

Huis het alles wat jy nodig het. Strand is skoon en jy kan baie lekker, ver stap. Stil en rustig, baie walvisse gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Ons is verheug dat jul die tyd by Seehuisie geniet het. Sien uit om jul weer te sien.

Seehuisie
Alet J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet J
Saam met vriende

Hier kan jy lekker braai en die uitsig geniet!

Seehuisie is lekker uitgelê met 'n leefarea en hoofslaapkamer bo. Die ingeboude braai was lieflik en ons het 4 walvisse gesien. Ons was bietjie teleurgesteld dat die DSTV nie geaktiveer was nie, en daar was geen WiFi nie. Die sein is baie sleg daar en ons het 2 mense gekontak, maar hulle was nie behulpsaam nie. Nie een het teruggekom na ons toe oor die WiFi nie. Ons het ook raad gevra oor die pad, maar het eers die volgende dag 'n boodskap gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Beste Alet,

Aanvaar asseblief hiermee ons innige verskoning vir die feit dat ons diens tydens jul kuier by Seehuisie nie op standaard was nie. Ons sal seker maak dat julle volgende kuier alles en nog meer is as wat jul verwag.

Groete,
Seehuisie

Seehuisie
Helen J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen J
Gesin met tieners

Dit was 'n baie rustige, lekker naweek.

My gesin het dit baie geniet, en die weer was heerlik. Het darem nie gereën nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Ons is bly dat julle n heerlike gesin wegbreek geniet het. Kom gerus weer!

Seehuisie
(jc)stiaan E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
(jc)stiaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable stay.

Lovely clean accommodation close to the beach. Enjoyed the bath! Even though it's a partial view of the sea, it is still a lovely view. The house is in a complex so just be aware that the two parking spaces available were difficult to park as road is narrow especially if you are driving a large vehicle or towing a trailer. Other than that, a lovely place for a family holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annaret V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annaret V
Gesin met tieners

Vars, skoon, modern. Reg op die strand.

Goeie linne en handdoeke. Skottelgoedwasser en wasmasjien. Kombuis goed toegerus. DStv en Wifi vir die tieners. Kan waarlik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thaslene E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thaslene E
Gesin met klein kinders

It was good.

Very relaxing enjoyed the calmness and fresh air.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Onbeskryflik op 'n goeie manier!

Tania het ons tuis laat voel nog voor ons die huis binnegegaan het. En wow! Was dit nie pragtig binne nie! Daar is soveel moeite ingesit. Tot met leesboekies vir ons 3-jarige en 1-jarige. Die Engelse gesegde vir die naweek beskryf ons ondervinding: home away from home. My seuntjie en my ma het die walvisse die meeste geniet, en dit van ons stoep af. Dis was net asemrowend mooi, veral om jou eerste koppie koffie op die stoep te drink en na die see en walvisse te kyk. Baie baie dankie Tania!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Comine O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Comine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs kil en les oor parkering ontvang.

Parkeerspasie beperk - nie vir dubbelkajuit-bakkie. Steil, smal trappe na bo vir opdra van koelerbokse ens. Risiko vir bejaardes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice E
Gesin met tieners

Baie gerieflik, sal definitief weer gebruik maak van Seehuisie.

Baie veilig vir my kids en selfs vir ons. Ons het dit baie geniet daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roystan J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Roystan J
Saam met vriende

Rustig.

Witsand, Seehuisie is perfek as jy moet wegkom van die geraas van die wêreld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isgaaq G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isgaaq G

Good stay and very relaxing time.

Very good quality and affordable place to stay in Witsand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise T
Gesin met klein kinders

Heerlike familie, gesinsnaweek by die see met nuwe ervarings van die lieflike see-lewe.

Seehuisie bied alles wat mens nodig het. Dis gerieflik met 'n motorhuis en 'n afdak. Ongeag dat dit naby ander huisies is was dit stil. Groot bederf om so naby die see te wees. Vir klein kindertjies is dit 'n fees. Ons sal graag weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truda L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Truda L
Saam met vriende

Absoluut ideale plek!

Veilige area, naby see geleë, gemalik ingerig met alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Truda. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en sien uit om jul weer by Seehuisie te verwelkom.
Vriendelike groete

Seehuisie
Alinda D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda D
Gesin met klein kinders

Witsand-wegbreek.

Ons het baie lekker gekuier. Die huisie was baie mooi skoon en netjies. Ons het wel gesukkel om ons 1 jarige weg van die trappe te hou, dalk nie ideaal vir gesin met 'n baba. Die braaiplek in die leefarea maak alles lekker cozy en gesellig voel. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Alinda. Alhoewel dit in ons beskrywing genoem word dat dele van die huis slegs bereikbaar is via trappe, beoog ons om dit meer prominent in die beskrywing aan te toon en ook om 'n veiligheidshekkie aan die bopunt van die trappe aan te bring. Ons sien uit om jul weer by Seehuisie te verwlkom. Vriendelike groete

Seehuisie
Steven U - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven U
Gesin met klein kinders

Lekke rustige en vriendelike atmosfeer.

Seehuisie is goed geleë sodat jy elke dag by die see kan wees. Dit is baie veilig vir kinders om in die area te speel en die huis is meer as geskik vir 6 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer Steven. Ons sien uit om jul weer by Seehuisie te verwelkom. Groete

Seehuisie
Amanda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Pragtige netjiese opset met alles wat jy nodig het. Vreeslik lekker gekuier, sal beslis weer kom.

Jou huis weg van die huis, vreeslik lekker gekuier by Seehuisie al het die president die strande toegemaak was dit nogsteeds lekker op Witsand. Sal beslis hierdie plekkie aan familie en vriende aanraai. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Beste Amanda,

Ons is só bly dat julle die vakansie by Seehuisie geniet het. Ons sien uit om julle gou weer te sien en hopelik is dit volgende keer op die strand.
Groete

Seehuisie
Yolandie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie D
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker wegbreeknaweek.

Pragtige seehuisie met als wat jy nodig het. Loopafstand van strand en kan die see vanaf leefarea sien. Besonders mooi. Ons het die naweek so baie geniet, wens ons kon die heel week bly. Ons sal vir seker weer kom kuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Beste Yolandie
Ons is bly dat julle die wegbreek geniet het. Hoop om jul gou weer te sien.
Seehuisie groete

Seehuisie
Desmond R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond R

Wonderlik, ontspannend en gemaklik luuks.

Die kuslyn asemrowend pragtig. Rustig, 'n ware wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Ons is bly julle het jul wegbreek geniet Adele, en sien uit om jul weer by Seehuisie te verwelkom. Vriendelike groete

Seehuisie
Louise B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Gesin met klein kinders

Bitter baie lekker.

Pragtige huis, alles is daar. Skoon en netjies. Loopafstand van die see af. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Baie dankie Louise. Ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te ontvang.

Seehuisie
Mark G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G
Gesin met tieners

Dit was 'n onvergeetlike naweek.

Elkeen van ons het dit baie geniet. Daar was beslis iets om te doen vir elkeen van ons. My vrou en dogter kon lekker kuier, in stilte rus en skulpies optel. Ek en my seuns kon lekker visvang en lekker stap. Ons wou nog die plek bietjie meer verken, maar die tyd was te min. Die naweek was te kort. Ons gaan beslis weer. Dankie aan al die gawe mense, Tania en Isobel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Beste Mark,

Ons is baie bly dat julle dit geniet het by Seehuisie en sien en uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete

Seehuisie
Marie F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F
Gesin met tieners

Was baie rustig en ontspannend.

Ontvangs was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Huis het alles wat jy nodig het.

Huis is goed geleë, baie naby see. Uitsig van balkon is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R
Gesin met klein kinders

Ons gesin se nuwe go-to plekkie!

Ons het Seehuisie sommer twee keer in twee maande besoek, want ons het tog te lekker gebly! Die aandag tot detail, die netheid en die gesellige atmosfeer maak dit die ideale plekkie vir 'n gesin om heerlik te ontspan. Alles wat ons nodig gehad het, is voorsien, ons kon heerlik kos maak in die kombuis, en net drafstap af see toe. Ideaal vir 'n nag, of 'n week of 'n maand, maak nie saak. Seehuisie is ons gesin se huis weg van die huis af!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Middag Adri. Baie dankie!
Kom kuier sommer gou weer.
Seariver groete,
Henk

Seehuisie
Keenan M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely weekend at Seehuisie.

My fiance and I really enjoyed our stay. The environment was clean and peaceful and Seehuisie had everything you could think of and more. The beaches are close and within walking distance. Would definitely visit again and stay much longer. Thank you Tanya for your warm and friendly welcome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bardine O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir die siel!

Ons het hier gebly vir 3 aande as deel van ons wittebrood. Nie die beste weer gehad nie, maar dit was heerlik om net op die bank te kon lê en boeklees terwyl jy die see kan sien. In die aande heerlik knus by die binnebraai gesit. Die huisie was pragtig, netjies en skoon en toegerus met alles wat jy nodig het! Na 'n besige tyd het ons siele regtig bietjie rus hier gekry. Ons sal baie graag eendag weer wil kom kuier by die Seehuisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Altyd lekker om te hoor. Kom kuier asb weer.
Seariver groete,
Henk

Seehuisie
Adri R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R
Gesin met klein kinders

Presies wat ons gesin nodig gehad het, in elke opsig!

Seehuisie was alles wat ons kon voor gehoop het en meer! Die ligging was ideaal, die geriewe puik ingerig en die huisie was silwerskoon en netjies. Alles wat ons nodig kon hê was voorsien, ons het so lekker gebly ons was hartseer om huis toe te gaan. Die afwerkings is luuks, maar prakties, met 'n pragtige see-uitsig op die stoep. Die kombuis en binnebraai is net reg, alles ingerig om verblyf vir enige tydperk te akkommodeer. Die see is 'n klipgooi weg, ideale strand met skulpies en getypoel vir klein kinders. Die buitestort het baie handig te pas gekom vir sandlyfies en voete. Ons gasvrou Tania was baie behulpsaam en het seker gemaak ons het al die besonderhede wat ons nodig het. Ons kom beslis binnekort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Middag Adri. Baie bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit na julle volgende besoek!.

Seariver groete
Henk.

Seehuisie
Retha L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha L
Gesin met tieners

Die huis het alles wat mens nodig het, skoon, netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly, dit is goed ingerig. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Beste Retha

Ons is baie bly julle het lekker gebly. Kom kuier gerus weer.

Seehuisie groete
Henk

Seehuisie
Henk H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons sal weer gebruik maak van Seehuisie. Was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Beste Henk,

Ons is bly julle het lekker gekuier! Kom gerus weer.

Seehuisie-groete,
Henk

Seehuisie
Yolandi J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi J
Gesin met klein kinders

Ons het vreeslik lekker gerus by die Seehuisie.

Baie dankie vir 'n ongelooflike vakansie. Die seehuisie was perfek met 'n stunning see view wanneer jy binne ontspan en 2 min se loop na die strand. Nogmals dankie vir 'n wonderlike vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Beste Yolandi,

Dit is lekker om te hoor dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer!

Seariver-groete,
Henk

Seehuisie
Marinus V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice house, but fairly expensive. No WiFi available. Supplies were limited (e.g. coffee, towels, toilet paper).

Nice house, but fairly expensive in comparison with other apartments. No WiFi available. Supplies were limited (e.g. coffee, towels, toilet paper). Sea view is available from the terrace but the house is on the second row towards the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend sal dit enigetyd aanbeveel.

Pragtige plek! Goed toegerus met die nodige. Net die parkering - straatjie baie nou wat die parkering bemoeilik veral as jy 'n groterige voertuig bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier. Groete, Henk.

Seehuisie
Niel D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, goed toegeruste huisie.

Ons het heerlik gekuier in die goed toegeruste en netjiese huisie en kan dit werklik aanbeveel. Ons kon ook gereeld walvisse dophou vanuit die woonkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janine E
Saam met vriende

Baie oulike plekkie!

Ons het baie lekker gebly. Die huisie was netjies en gemaklik ingerig. Sou wel voorstel dat daar 'n houtbord aangeskaf word (as daar een was kon ons dit nie kry nie). Die breekware wat ons gebruik het, moes ons eers was aangesien dit vuil en streperig was. Daar was ook geen sout in die skottelgoedmasjien nie so die het ongelukkig nie skoon gewas nie. 'n Mens bring gewoonlik nie spaar vuilgoedsakke saam nie so dalk moet die eienaars een of 2 ekstra los.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons neem dit dadelik op met die skoonmaakdienste.
Groete,
Henk

Seehuisie
Luan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Luan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed uitgerus.

Parkering in Duinepark is altyd ‘n probleem. Bure parkeer jou elke dag vas as jy by seehuisie stop. Verder baie lekker in die huis gebly. Baie dankie vir netjiese huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Dankie Luan. Ons is besig om nog 'n parkering vir Seehuisie by te kry. Baie bly julle het lekker gebly. Groete. Henk

Seehuisie
Junita W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita W
Saam met vriende

Dit was die beste naweek ooit en alles was perfek. Sal enige tyd weer van seehuisie gebruik maak.

Als was perfek, veral die uitsig. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Sal definitief weer gebruik maak van Seehuisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Dit was so lekker om julle te huisves. Kom kuier gerus weer. Seeriver groete.

Seehuisie
Gustav G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker rustige naweek. Perfekte huise vir wegbreek van die besige stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Dit was baie lekker om julle by ons te hê. Kom kuier gerus weer. Seehuisie-groete

Seehuisie
Mergo L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mergo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Uiterlike belewenis en pragtige sea view, sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Kom kuier asb weer. Groete. Henk

Seehuisie
Ryno E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno E
Gesin met tieners

Uitstekende akkommodasie wat aan al jou behoeftes voldoen.

Ons het 'n wonderlike tydjie by Seehuisie gehad. Dit is werklik baie netjies en gerieflik en het alles wat nodig is ten einde jou verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak. Die ligging is perfek en ek kan Seehuisie ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Middag Ryno.

Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Seehuisie groete.
Henk

Seehuisie
Elmar M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustige en ontspanne.

Lekker gesellige plekkie met 'n heerlike binnebraai. Gemaklike banke en kombuisie alles op die boonste vloer. Goeie kommunikasie van begin tot einde. Daar was iemand om ons te verwelkom en daar is later ingeloer om seker te maak alles is reg. Maklik en vinnige toegang tot strand. Vat gerus die visstok saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Seehuise groete
Henk

Seehuisie
Wynand V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V
Gesin met tieners

Baie lekker uitgerus.

Ons was aangenaam verras met die verblyf. Alles was tot ons beskikking en skoon en netjies. Die regte plek om te bly as jy wil afskakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise M
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike see-ervaring.

Dit was 'n heerlike vakansie. Seehuisie is baie goed toegerus. Al wat jy hoef te neem, is kos en klere. Ons het dit baie geniet. Die binnebraai is 'n groot bonus en baie gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N
Saam met vriende

Baie lekker rustige, veilige verblyf met mooi afwerking binne.

My man, ek, ons 2 volwasse seuns en 'n vriend het hier gebly. DIt is uitstekend ingerig, mooi interieur en goeie linne. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Baie bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer. Seehuisie groete, Henk

Seehuisie
Robyn W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Baie dankie Tania en Henk. Dit was heerlik. Ons het die kuier geniet. Die uitsig is hemels en die area is rustig. Ek sal Seehuisie aan almal aanraai. Volgende keer sal ons langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

So bly julle het lekker gekuier! Kom gerus weer.

Groete
Henk

Seehuisie
Quentin V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin V
Gesin met klein kinders

Koop sommer die huis.

Baie vriendelik verwelkom, was uiters skoon en het als wat jy nodig het. Uitsig is perfek. Ons as gesin het almal heeldag op boonste verdieping gekuier, braai was perfek, kombuis, badkamers, ag net als was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Ai, dit is lekker om te hoor dat julle so lekker gekuier het. Kom gerus weer! Seehuisie groete.

Seehuisie
Nelene M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelene M
Gesin met tieners

Heerlik!

Dit was so lekker! Net te kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Dit is lekker om te hoor. Kom kuier asseblief weer, en natuurlik langer.
Groete Henk.

Seehuisie
Yvonne B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne B
Gesin met klein kinders

Heerlik! Lekker rustig en Seehuisie is 'n "Home away from home"!

Ons het so lekker gebly! Seehuisie is goed toegerus en die kinders het dit so geniet om enige tyd af see toe te loop! Veilig en rustig. Volgende keer vang ons daai groot vis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

So bly julle het lekker gekuier. Ek hou duim vas vir daai groot vis. Hulle is daar! Groete. Henk

Seehuisie
Zelda H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H
Gesin met klein kinders

Was heerlik. Tania was baie aangenaam en behulpsaam.

Was heerlik. Pragtige huis. Mooi skoon en pragtige uitsig. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Ek is baie bly julle het heerlik gekuier. Kom gerus weer. Groete Henk.

Seehuisie
Joy V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joy V
Saam met vriende

Baie gesellig en alles wat nodig is, naby see.

Ons het baie lekker gekuier en als was netjies en gerieflik. Ons sou net graag Sondagoggend bietjie langer wou kuier, maar hulle moes skoonmaak vir die volgende groep wat die middag ingekom het. Die trappe is ook bietjie steil as jy ouer mense het wat daarmee sukkel. Die uitsig is ook pragtig van bo af. Tania het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Baie bly julle het lekker gekuier.
Henk

Seehuisie
Des P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Ons het Witsand en veral Duinepark al vele kere besoek. Dit was ons eerste verblyf in Seehuisie en net soos met al die ander plekke (gereël deur LekkeSlaap) was die verblyf rustig, sielsverkwikkend en sommer net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Goeiedag Des.

Ek is so bly julle het lekker gekuier!

Groete
Seehuisie

Seehuisie
Marius B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle en gepaste dekor en geriewe vir 'n seehuisie - alles wat mens nodig het.

Baie lekker huisie - lekker badkamers en leefarea. Stylvol gemeubileer - met regte seehuis dekor. Niks van "ouma se Afrikana erfgoed" word uitgestal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer by Seehuisie.
Witsand groete,
Henk

Seehuisie
Mark B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Saam met vriende

Uitstekende, gerieflike, snoesige, en baie netjiese huisie met alles wat jy graag wil hê.

Hierdie plekkie langs die see is so lekker dat ons dit net vir ons self wil hê, en dit graag geheim wou hou. Absoluut heerlik gekuier, so snoesig en gerieflik, kan nie meer vra nie. Prentjiemooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste dit ook geniet. Baie bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer! Seehuisie groete. Henk

Seehuisie
Margaret F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret F
Gesin met klein kinders

Dit was 'n ongelooflike rustige naweek!

Seehuisie is 'n pragtige huisie om die draai van die see. Elke oggend word jy wakker met die see in die agtergrond, vir wat uit die stad kom regtig 'n Eden van rustigheid en vrede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuisie se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer. Seehuisie.

Seehuisie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 989, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1edef04f06c933da28cbeada13539bd37913cc6613b6cd392e050d2e65afbde6966236153446a31cc4b6fbc78445ac646d94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 62 5 1 5 Tuna Street 989 Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392462819237 20.861774003388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem