Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-the-Sea Overnight Room

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Trio Towers, Diasstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

See-the-Sea Overnight Room is in die veilige Trio Towers-woonstelblok in Diaz-strand, Mosselbaai geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na ‘n gerieflike kamer stapafstand van die strand af.

Dié gastekamer is in di eienaar se woonstel en het ‘n balkon en ‘n privaat badkamer. Die kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, bad, wasbak en toilet. Die kamer het ook ‘n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit. ‘n Gratis skoonmaakdiens kan vooraf gereël word.

Die balkon het stoepmeubels en ‘n sambreel en bied ‘n see- en berg-uitsig.

Die kompleks bied ‘n gemeenskaplike swembad en ‘n braai-area met sitplek. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Daar is kleedkamers by die swembad wat vooraf met die gasheer gereël kan word.

Dis net 500 m vanaf Diaz-strand en 4,3 km vanaf Hartenbos. Maaltye is nie ingesluit nie, maar daar is restaurante in die omgewing. Dis ook naby Diaz Museum en Pinnacle Point.

Slaapplek

’n Bespreking by See-the-Sea Overnight Room sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir See-the-Sea Overnight Room
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Beach E Boulevard, Trio Towers, Diasstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink See-the-Sea Overnight Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Trio Towers, Diasstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxnysVbbp55pQXSA5eOc9AoKgQgBNvASsYQrLR5pJEKhqvM9Ntk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Beach E Boulevard, Trio Towers Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159625358482 22.10775911808