Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedge Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-straat 25, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sedge Cottage is 'n pragtige selfsorg-vakansiekothuis op The Island, 'n reservaat in die kusdorpie Sedgefield.

Die kothuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die kothuis bied dus slaapplek aan tot 5 gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, gasplaat, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Die leefarea het dubbeldeure na 'n onderdakstoep en 'n klein ommuurde tuintjie. Verder het die kothuis 'n TV met die volle DStv-pakket, onbeperkte WiFi, braaigeriewe buite en 'n motorafdak.

Ons is stapafstand vanaf die strandmeer en 20 minute se stap vanaf die bekende Wild Oats Plaasmark. Die ligging bied maklike toegang tot plaaslike winkels, restaurante en strande. Sedge Cottage is die ideale bestemming vir diegene wat die Tuinroete wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Sedge Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Sedge Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 97

Jaar gelys 14

Ligging

  • De La Rey-straat 25, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sedge Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-straat 25, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQPLoXVqOO4OmD3ncDjww5gH5OGHlLDObuqT4CM6kHGNf3I7BFS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 39 5 1 5 25 De La Rey Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.017428107721 22.78132026529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem