Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedge Bungalow

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Sedge Bungalow
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rosemarie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie L
Saam met vriende

Would definitely stay there again without a doubt.

Very comfortable. A lovely, very well-fenced area for the dogs to run in. Dishwasher and washing machine made life very easy, and a lovely fan-controlled oven. The gas stove was good when the load was on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K
Saam met vriende

Roomy house with all amenities including a braai, porch and garden.

Good choice of local restaurants, coffee, boutique and charity shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Saam met vriende

Ons kuiertjie by Sedgefield Bungalow was fantasmagories. Dit is netjies en skoon en ligging was uitstekend. Dit is alreeds my tweede keer dat ek daar gaan vakansie hou het. Dit is waarde vir geld.

Ek beplan reeds om weer daar te gaan vakansie hou. Dit sal binnekort wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anriette N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriette N
Gesin met klein kinders

Baie lekker huis, baie vriendelike verwelkom en alles netjies en skoon.

Die huis is baie lekker ruim. Lekker braaiplek. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Simone T
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Cathy is baie vriedelik. Het baie lekker gekuier. Huis het als wat jy nodig het. Skottelgoedwasser en wasmasjien was baie welkom. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Saam met vriende

Lieflike omgewing om te kon kuier weg van die stad se lawaai. Privaat omheining maak die kuier baie interessant. Rustige atmosfeer met ruim braaigerief vir kuier.

Ons was verras met ons aankoms, ontvangs was goed. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Baie gerieflik en skoon. Ligging is ideaal.

Die huis was baie netjies en goed toegerus. Die ligging is lekker sentraal en alhoewel dit naby aan die hoofroetes is, was dit glad nie raserig nie. Baie gerieflike huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Very nice stay, close to attractions.

The house was everything we needed, more than enough space, clean and homey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven C
Gesin met tieners

Baie lekker en gerieflik.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die plek is so goed ingerig en gemaklik. Baie veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alec S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alec S

Goed geleë, veilig, gerieflik, ruim, netjies en waarde vir geld.

Ons was 'n groep van 6 volwassenes met 2 klein kinders. Die weer was sleg, baie gereën, maar die binnebraai het ons deurgans "cosy" gehou. Het figuurlik en letterlik nie op mekaar se tone getrap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Uitstaande diens en verblyf.

Alle reëlings het vlot en op tyd verloop. Die akkommodasie was eersteklas. Die enigste probleem was dat die gasbottel vir die stoof leeg was, en daar is geen spaar bottel nie. Nie goed om uit te vind as jy begin ontbyt maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K
Saam met vriende

Netjies en gasvrou baie vriendelik.

Ruim, netjiese verblyf. Baie goeie waarde vir geld. Gasvrou vriendelik en bereid om die ekstra myl te gaan. Skoon beddegoed en lieflike beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S
Gesin met klein kinders

Beautiful, well equipped place. Perfect if you bring the kids.

Very warm welcome. Perfect house and a very beautiful garden. Only one problem, there were no outside lights as we wanted to dine outside because we had such lovely weather but couldn't though. Otherwise our stay was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ishaboo G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ishaboo G
Gesin met tieners

Rustige plek en pragtige tuin.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia P
Gesin met klein kinders

Die beste verblyfplek so ver.

Ons het dit baie geniet. My klein dogter sê dis haar droomhuis. Cathy was fantasties. Het ons baie laat tuis voel. Ons sal die huis weer huur. Baie dankie vir julle behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swallow-rylaan 15, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkNzJkZDNlLWIyZWYtNDMzMi04OWE4LTYxOWVlMTMwMzg1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 15 Swallow Drive Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.017393513331 22.805753052235