We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Sea La Vie - 12 The Bridge | LekkeSlaap
+25

Sea La Vie - 12 The Bridge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Sea La Vie - 12 The Bridge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shané K - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie mooi en netjies. Beddens was hemels en alles was skoon. Diens om sleutel te ontvang was vriendelik en hulpvaardig. Skoonmaakdames was baie aangenaam en hulpvaardig.

Daar was paar klein probleemgoedjies maar niks ernstig nie. Pyp onder wasbak het gelek in kombuis, ek sien in die boek wat by TV gelê het, het vorige gaste ook daaroor geskryf. Ons het dit onder aandag gebring by die skoonmaakdame (Princess) en sy het dit rapporteer en hulle het n lootgieter uitgestuur en het dit kom regmaak. Die onttrekkingswaaier in die badkamer het nie gewerk nie. Ons het dit rapporteer, ongelukkig kon hulle nie dit dadelik reg maak nie, hulle moet 'n elektrisiën kry om dit reg te maak, maar is nou bewus van dit. Die gastekamer se lig maak nie heeltemal kontak nie, so as mens dit aansit flikker hy die heeltyd. Soos ek sê, dis nie einde van die wêreld -goedjies nie en het ons nie veel gepla nie. Noem dit maar net vir volgende mense wat kom kuier. Ons het die seekoeie baie geniet, die een noem ons nog al die jare Fransie. (Groot een) die ander een het ons Chompie genoem. Nooit die 3de een benoem nie. Dit was vir ons baie nostalgies, my ouers het gereeld St Lucia toe gegaan en The Bridge was nog altyd hul gunsteling. Vir my is dit baie spesiaal gewees. Jare terug was The Bridge 'n karavaanpark en my ouma en oupa het elke jaar daar gekamp vir 3-4 maande onder die groot boom reg voor eenheid 12 by die braaiers. Ons het as klein kinders met Junie-/Julievakansies by hulle kom kuier by die karavaanpark. Hulle het elke jaar selfde plek bespreek wat onder die boom was. Dit het soveel herinneringe teruggebring. Dankie daarvoor.

Jacques S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Gesin met tieners

Relaxed stay close to everything.

Very neat and functional unit, everything working and newly renovated. Can highly recommend no 12.

Wouter C - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed our stay.

It was clean, comfortable and will be back.

Johan V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese vyf ster-verblyf.

Pragtige eenheid. Grondverdieping met maklike toegang tot braai-area en swembad. Eenheid self is baie goed toegerus en baie netjies met lugverkoeling vir die warm dae. Enigste negatiewe punt is die kompleks reëls van die swembad wat net oop is vanaf 06:00 tot 18:00. Baie van die aktiwiteite maak eers 18:00 klaar dan wil jy graag afkoel in die swembad maar jy kan nie.

Mariette T - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette T
Gesin met tieners

Baie geriefluk, en mooi!

Baie mooi plekkie en netjies.

Sandra B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met vriende

Lovely unit, clean, excellent location, it was just great and will to again!

I enjoyed our stay tremendous, friendly people, feel at home, great to see all the kitties and little apes running around in the gardens. Pool was lovely and clean, braai area, very central situated was cleaned every day, friendly staff. It was so great to just park your car and walk around in the village, which have lovely little shops and very very safe!

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Dear Sandra,
Thank you for the five star review, it is a wonderful little high street and I am glad that you enjoyed your time in St Lucia! Please do come and visit again soon, safe travels!
Kind regards 12 The Bridge.

Sea La Vie - 12 The Bridge
Johan C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Gesin met klein kinders

Rustige aangename sentrale verblyf in St Lucia.

Die eenheid was skoon en netjies en die voordeel is dat dit op die grond vlak is en dus goed werk wanneer 'n mens wil braai. Internet toegang sal 'n voordeel wees.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Hi Johan,
Thank you very much for taking the time to review 12 The Bridge, we are glad you had a great stay and are welcome back any time.
We would love to install WIFI and agree with your comments!
Thank you.
Kind regards 12 The Bridge.

Sea La Vie - 12 The Bridge
Hugo D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo D
Gesin met klein kinders

Lekker saam gesin, rustige omgewing, baie veilig.

Sal enige tyd teruggaan.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Dear Hugo,
Thank you for taking the time to review the unit, we are glad that you had a nice stay. Take care and we hope you visit again soon! Kind regards 12 The Bridge.

Sea La Vie - 12 The Bridge
Thembi M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembi M
Gesin met klein kinders

Beautiful!

Love it, beautiful unit and also most importantly clean.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Thank you for your review it is much appreciated, I am glad you had a good stay and we hope to see you back again soon.

Sea La Vie - 12 The Bridge
Debbie S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie S
Gesin met klein kinders

Wonderlik geleë. Naby swembad en braaigeriewe. Naby jetty.

Location location location. Woonstel is geleë naby swembad, braaigeriewe en ingang van kompleks. Ingerig vir familie. Skoon en netjies. Gerieflik. Loopafstand van winkels en restaurante.

Larisha F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig en plesierig.

Ons het baie lekker gebly by The Bridge. Dit is loop afstand van al die winkels en restaurante af en dit is rustig en netjies, goeie kliëntediens gekry ook. Ons sal beslis weer in die toekoms by The Bridge bly.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Dear Larisha, thank you so much for your review, we really appreciate the comments and glad you had a good time! Take care and we hope to see you again soon. Kind regards, Sea La Vie - 12 The Bridge

Sea La Vie - 12 The Bridge
Darryl W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl W
Gesin met tieners

Awesome stay.

Centrally located near shops and restaurants, very comfortable stay.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Dear Darryl,
Thank you so much for taking the time to review Unit 12 The Bridge, we really appreciate it and the comments. We hope to host you again in the future.
Have a blessed Christmas and fantastic New Year.
Kind regards, Sea La Vie - 12 The Bridge

Sea La Vie - 12 The Bridge
Bruce R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce R
Gesin met klein kinders

Sea La Vie has almost everything we needed, at a reasonable rate.

No braai tongs. Only 3 forks.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Hi Bruce,

Thank you for your review, it is much appreciated. I was surprised to hear about the forks and braai tongs and apologise that it was not checked before your arrival. I have informed the unit agent to urgently rectify this problem as there should plenty of utensils available.
I appreciate you bringing to our attention and hope that it did not cause too much inconvenience.

Kind regards,
Sea La Vie - 12 The Bridge

Sea La Vie - 12 The Bridge
Deliana T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deliana T
Gesin met klein kinders

Lekker familiewegbreek.

'n Groot dankie aan Gayle wat op spesiale versoek ons kon ​​akkommodeer. Die eenheid was goed onderhou en skoon met al die basiese goed wat beskikbaar was. Ons het die buitebraai-area baie geniet en is bederf deur 'n seekoei reg by die brug-pier. Danksy die waaiers in die kamers kon ons lekker koel slaap gedurende die warm dae. St. Lucia is beslis een van ons gunstelingplekke om te besoek en sal ons beslis weer sien!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great family breakaway.

A big shout out to Gayle who accommodated us on a special request. The unit was well kept and clean with all the basics available. We enjoyed the outside braai area and were spoiled by a pose from a Hippo right by the Bridge jetty. Thanks to the fans in the rooms, we could sleep comfortable and cool during the hot days. St. Lucia is certainly one of our favourite places to visit and will definitely see us again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ronel K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Het lekker gebly. Plek was netjies en skoon. Seekoei was 'n groot verrassing in die tuin. Sou daarvan gehou het as daar volle DStv was. Tuin is ook 'n lushof.

Doreen S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen S
Gesin met tieners

Heerlike ontspanne atmosfeer, goed onderhoud en sentraal geleë.

Sien sterre.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Dear Doreen,

Thank you for your lovely review and support, I really appreciate it. I am glad you and your family had a good break.

Regards,
Sea La Vie - 12 The Bridge

Sea La Vie - 12 The Bridge
Petro F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro F
Saam met vriende

Aangename verblyf sonder enige probleme.

Baie dankie vir aangename verblyf en reëlings. Sentraal geleë, vriendelike ontvangs, netjies en skoon eenheid.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Hi Petro,

Thank you for taking the time to review Sea La Vie. I appreciate your comments and very glad we met your expectations. We hope you visit again!

Sea La Vie - 12 The Bridge
Sarie T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie T
Saam met vriende

Het dit geniet dankie.

Sien sterre.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Thank you for staying at Sea La Vie, it was a pleasure to host you and I am pleased that you enjoyed your stay. Safe travels and please do come and visit us again!

Sea La Vie - 12 The Bridge
Gabriel V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was uitmuntend, definitief waarde vir geld.

Baie lekker hier gebly en was heel rustig. Natuur natuurlik pragtig.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Thank you for your review, we would love to host you again and am happy that you enjoyed your stay. Go well and happy travelling!

Sea La Vie - 12 The Bridge
Anli S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli S
Gesin met tieners

Rustige netjiese plek.

Baie aangename plek om in tuis te gaan. Aangenaam verras met die skoonmaakdienste van elke dag.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Thank you for taking the time to review Sea La Vie, I appreciate your comments and am happy that you were comfortable in Unit 12.
Take care and visit again soon!

Sea La Vie - 12 The Bridge
Martin L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Gesin met tieners

'n Heerlike tyd, pragtige eenheid naby alle geriewe.

Die eenheid het als wat jy nodig het. Dis pragtig en naby die swembad en braai-area. Stunning eenheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing time, stunning unit close to all amenities.

This unit has everything you need. Is beautiful and close to the pool and braai area. Stunning unit.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Thank you for your review, I am so glad you enjoyed your stay. We would love to host you and your family again soon!

Sea La Vie - 12 The Bridge
Melanie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Saam met vriende

Uitstekend. Gaan beslis terug!

Baie beindruk. Vriendelike mense. Ons het in eenheid nommer 12 gebly en dit was baie netjies en skoon. Die tuin word goed onderhou en die swembad is helder. Sekuriteit is goed. Dis regtig 'n plek om oor te bly. Naby aan al die winkels en restaurante. Ons sal beslis terugkom!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent. For sure going back!

Very impressed. Friendly people. Unit we stayed in No 12 very neat and clean. Well kept garden in resort. Swimming pool sparkling. Security good. It is really a place where you can stay over. Close to all shops and restaurants. We will definitely be back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Thank you so much for staying with us, I am glad you had a good time. We look forward to welcoming you back!

Sea La Vie - 12 The Bridge
Jaco V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met vriende

Still en rustig met al die geriewe

Die plek bied alles aan wat jy sal soek in 'n self sorg eenheid met waaiers in elke vertrek en lugversorging in die voorhuis. The Bridge is sentraal geleë en loopafstand van al die winkels en geriewe. Al wanneer jy die kar benodig is om strand toe te ry. Die agent en eienaar is baie vriendelik en het 'n paar plekke aan beveel vir ons om te besoek. Die dame wat skoon maak was elke oggend daar met 'n breed glimlag. Sal weer daar bly!

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

Dear Jaco,

Thank you for staying at Sea La Vie, taking the time to write a review and being great guests. I am glad that you enjoyed your stay with us in St Lucia. We certainly look forward to hosting you again!

Sea La Vie - 12 The Bridge
Lize V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Gesin met tieners

Eenheid is perfek geleë.

Die eenheid is perfek geleë, skoon en veilig. Ons het dit baie geniet en die beddegoed was netjies, skoon en vars. Die eenheid is nie oorvol nie en gerieflik. Die eienaar, Gayle, is baie behulpsaam en gee baie om. Die bestuur by The Bridge is aangenaam en behulpsaam. Oor die algemeen baie lekker, veilig, skoon en gerieflik.

Sea La Vie - 12 The Bridge se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay in St Lucia and really appreciate your comments. Thank you for taking the time to review Sea La Vie, Unit 12. I am so glad you got to stay with us, thank you for being excellent guests. If there is anything we can change in future, please do not hesitate to advise as we always take suggestions and ideas into consideration.
I hope we can host you again in the future.
Take care.
Gayle

Sea La Vie - 12 The Bridge
Nadia J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia J
Gesin met klein kinders

Ons was tevrede, baie lekker gewees.

Dis 'n vreeslike mooi area. Seekoeie loop daar rond. Rustig en veilig.

Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, Eenheid 12, The Bridge, St Lucia, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62ccaefae48935a001ad1e2121cabbdca2bc9ebfa2a5a44c6c1a4acc748fd30c609cd610c5dcca83508cc262c5aa7ced7fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 22 Mckenzie Street Unit 12, The Bridge 3969 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.372421 32.412231
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem