LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Castle 2 | LekkeSlaap
+14

Sea Castle 2

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-rylaan 54, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Castle 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim, oopplan-woonstel in Paternoster. Dié eenheid is sowat 300 m vanaf die hoofstrand, restaurante en winkels.

Die solderwoonstel het 'n privaat ingang en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, asook 'n oop en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n aparte stort. Die oopplan-kamer het ook 'n sitarea.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n oondjie, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en al die nodige eetgerei en breekware. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die straat.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Castle 2 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 12 resensies vir Sea Castle 2
Netheid
4.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • St Augustine-rylaan 54, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Castle 2 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-rylaan 54, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbEHghYRg188xvLANpemCqe12htqFPTYq78qRix6HKXaNLzA4WV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 54 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.809754508656 17.889672682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!