Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Castle 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 41 resensies vir Sea Castle 1
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bianca B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tropical vintage gem.

Dit is 'n spesiale juweel vir 'n paartjie wat 'n wegbreek wil neem. Jy is by 'n restaurant, wynproewinkel. Die restaurant het 'n baie lekker ontbyt en die uitsig is amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Asemrowende ervaring wat ons weer en weer sal doen.

Fantastiese ervaring. Kontemporêre dekor is baie mooi en so gemaklik. Bed en linne is absoluut fantasties. Ons sal beslis weer gaan. Die plek is prentjiemooi en het so 'n lekker atmosfeer. Ons wil ook net vir die gasvrou baie dankie sê. Sy is 'n voortreflike gasvrou wat die ekstra myl graag loop. Dit is natuurlik 'n perfekte Wittebroodplekkie. Uitstekend. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wicus B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie vir beter vra nie.

Die verblyf is uit die boonste rakke, baie netjies en die wit tema van die dorp is binne ook aangebring wat alles net so veel mooier lyk. Die uitsig van die stoep is vreeslik mooi en jy is op die hoofpad met lekker eetplek reg onder jou. 'n Afdakkie buite sou help om die son so bietjie van ons seer lywe af te hou maar vir die res sal ek die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrich L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet, was net te kort.

Die uitsig was baie mooi van Sea Castle af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garry P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garry P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paternoster at its best.

Stunning sea views over the white walls of the fisherman's cottages. Peaceful and very handy to have a couple of restaurants downstairs too. The location is awesome. Only a beachfront one would have beaten it. The facilities are more that adequate, while the unit is clean and well presented. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivien M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely flat with a wonderful view from the terrace. Fantastic position right in the center of Paternoster.

Steep concrete steps to get up to the flat, so not so good for the elderly or infirm. Apart from that a fantastic stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie En Elna B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie En Elna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met 'n baie mooi uitsig.

'n Oulike plek vanwaar 'n mens die hele dorpie te voet kan verken. Voertuig parkering nie ideaal nie. Na navraag het ons skoon handdoeke na 4 dae ontvang. 'n Diens een keer gedurende die week sou waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Verseker die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Pragtige ruim vertrek, ons was egter nie bewus dat ons die braai/ kuier plek moes deel met die gaste in Seacastle 2 nie. Pragtige uitsig en lekker kuierplek as dit vriende is wat dit saam bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Francois, die braai word nie gedeel met Sea Castle 2 nie, jammer oor dit. Party gaste deel met hulle en kuier lekker saam.

Sea Castle 1
Anton G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plekkie

Vreeslik lekker gekuier by Sea Castle 1. Patio n baie groot bonus . Benguella Blue restaurant letterlik langsaan , n groot voordeel. Sal dit vir almal aanbeveel. Sien uit daarna om weer te kom ontspan

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Baie dankie Anton en ons hoop om jul binnekort weer te sien.
SAW-Team

Sea Castle 1
Corlett J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlett J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall stay.

The stay overall was pleasant. We just feel that for the price we pay, they can include a TV and/or Wi-Fi. The place was infested with ants so something needs to be done about that (even in the bed). I will go back if the above issues are addressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dextar D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dextar D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was baie nice. Net die parkeerarea vir die voertuie sal moet opgeknap word. Jy weet nie of jou motor veilig is buite nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, mooi uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Baie Dankie en ek hoop ons sien jul weer.
SAW-Team.

Sea Castle 1
Marc K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marc K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Room very nice and clean.

An umbrella on the balcony would be highly recommend and some plants to make it more attractive. The bath does not have a hand shower to rinse your hair.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kamer is baie netjies en skoon.

'n Sambreel op die balkon word beslis aanbeveel en 'n paar plante om dit mooier te laat lyk. Die bad het nie 'n handstort om jou hare meer af te spoel nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Thanks for feedback.
Glad you enjoyed your stay.

Sea Castle 1
Glenda M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was fantastic other than needing a fan for the heat. Just location wasn't great if you want peace and quiet.

The accommodation was fantastic. I would suggest a fan there though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janice N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan verblyf aanbeveel, netjies en luuks.

Gasvrou baie behulpsaam, naby eetplekke en stapafstand van strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Baie dankie en ons hoop ons sien jul vinnig.
SAW-Team

Sea Castle 1
Christien C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Alles was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Thank you
Saw-Team

Sea Castle 1
Miguel C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Miguel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very close to the main road.

The unit was beautiful, clean, and everything we needed. I'm not sure if it was because it was Freedom Day but, because the unit is so close to the main road in Paternoster, it was super noisy, all the way up until around 2am. On the up side, its location is central to pretty much all the attractions in Paternoster so you could park and walk most of the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinette L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Baie oulike, netjiese, skoon plekkie. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect trendy, well situated loft apartment.

Beautiful, trendy little loft. Perfect for 2. We loved it. It's all in the detail and Sea Castle ticks all the boxes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Umia K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Umia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Luukse eenheid met alles wat benodig word byderhand. Sonstoep met see-uitsig 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great klein huisie.

Hierdie huisie is presies loopafstand van al die beste restaurante en winkels in die dorp. Geen TV nie, maar jy gaan seker nie Paternoster toe vir TV nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

'n Baie netjiese plek. Sal WiFi voorstel en veilige parkering. Buitelig op stoep sal voordelig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Baie dankie!

Sea Castle 1
Lizelle S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for 2. Great view.

Went away for one night for an anniversary. It was all we needed and it was perfect. Had a nice bath, sat on a massive balcony with front sea views. It also had a restaurant downstairs for cocktails and food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Thank you very much.

Sea Castle 1
Melissa K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tydjie weg!

Ek en my man het ons tydjie by 1 Sea Castle vreeslik geniet! Die woonstel binne is pragtig versier en mooi skoon. Dalk net 'n paar voorstelle van my kant af: 'n rasper in die kombuis, en 'n besem en mop binne-in die eenheid sal goed werk. Verder was dit 'n wonderlike eenheid! Sal beslis weer teruggaan !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Baie Dankie ons is bly jy julle het jul verblyf geniet.

Sea Castle 1
Annerine M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annerine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Dis 'n baie mooi plek, alles wat ons nodig gehad het was daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Baie dankie, ek is bly jul het die verblyf geniet.

Sea Castle 1
Monique H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker!

Baie dankie, ons het so lekker gebly! Plekkie is pragtig en so netjies. Ons sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
SA West Coast Team

Sea Castle 1
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Sea Castle is n stunning plekkie! Het net daai wow effek as jy instap. Het die wonderlikste uitsig vanaf dek oor die strand en dorpie. Die pootjiesbad is 'n treffer. Al wat kortkom is 'n waaier of iets soortgelyk. Nogmaals baie dankie dat julle ons kon akkommodeer vir die tydjie wat ons wou gehad het! Waardeer opreg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Baie dankie ons is bly jul het jul verblyf geniet. Hoop om gou weer te sien.

Sea Castle 1
Suzanne D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en lekker!

Die woonstel is baie mooi en stylvol ingerig! Die oop toilet is wel ongemaklik en 'n handstort in die bad sal baie handig wees. Verder was die kombuis baie goed toegerus en alles was mooi skoon. Heerlike linne beddegoed wat so lekker ruik! Ons het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel vir vriende!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Baie dankie, is bly julle het die verblyf geniet.

Sea Castle 1
Carla K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het hierdie plekkie geskies vir 'n vinnige wegbreek na ons troue en dit was presies wat ons nodig gehad het - die mooiste uitsig, stilte, naby aan alles en so mooi!

Dit was absoluut wonderlik, die beste deel van die hele plekkie is die pootjiesbad en die uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Baie dankie,ons is bly julle het dit geniet.

Groete,
Marie

Sea Castle 1
Daan V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam - pragtige plekkie.

Ons het lekker gebly en die uitsig is pragtig - enigste kritiek die toilet wat deel van die eenheid is met net 'n kort muurtjie - miskien die muur tot teen die dak verleng en 'n deur installeer?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Baie dankie, is bly julle het dit geniet.

Sea Castle 1
Kirsten K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsten K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nica P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning eenheid en goed geleë.

Dit was 'n great plekkie en sal dit gerus voorstel. Ek wil net 'n voorstel of 2 maak vir goedjies wat ek dink dalk sou kan help om dit nog beter te maak. Dit kort die volgende items: Koffiepoeier en suiker (weet daar is 'n espresso-masjien), 'n besem of 'n skoppie, lugverkoeling (waaier of airconditioning). Verder was dit 'n ongelooflike oulike en netjiese plekkie wat baie mooi en modern is. Dis goed geleë en het 'n lekker uistig oor die see en oor die dorpie. Naby aan alles en 'n hele paar eetplekkies is loopafstand. Sal definitief dit voorstel en hopelik weer van dit gebruik maak as ons 2 mense is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 1 se terugvoer

Dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Sea Castle 1
Hannes W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet, veral die uitstekende uitsig oor die baai en strande.

Dit lyk asof dit 'n gesukkel sal wees om my terugbetaalbare breekskadedeposito terug te kry. Ek het al kontak gemaak, maar die onaanvaarbare verskoning van dit is 'n besige tyd was aan my voorgelê. Ek het niks gebreek of weggedra nie. Sal ek Sea Castle aanbeveel? Ek weet nie, as ek nog nie my deposito teruggekry het nie. Ek het my deel van die kontrak nagekom - hulle?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, mooi en smaakvol.

Die eenheid is baie mooi en smaakvol met 'n wonderlike uitsig oor Paternoster. Die dak is egter op plekke ongerieflik laag en ons het ons koppe gestamp teen die dakbalke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Damon S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Damon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing space, amazing views, amazing decor, amazing everything.

We really enjoyed our weekend getaway. From the moment you step foot in Sea Castle you feel relaxed. I would recommend it and would return in a heartbeat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinjin S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinjin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ongelooflik lekker gebly in Sea Castle.

Dit was skoon en mooi en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die kamer het op die eerste oogopslag ons asems weggeslaan. Dit was so skoon en mooi. Die braai-area en kombuisarea was gerieflik en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir die naweek. Ons sal enige tyd weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met vriende

Modern en baie netjies.

Die verblyf was lekker, maar die woonstel het nie 'n waaier nie en dit was baie warm. Die ontvangs was pateties want niemand in die gebou het van die woonstel geweet nie. Ons moes buite sit en wag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Baie goed toegerus. Fantastiese uitsig. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-rylaan 54, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAywh1M7iDgyguxCI7zMZxmSCosi6hxq0VDOamtBQdYQgPchViTZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 54 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.809718439402 17.889171109123