Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schulteheim Hotel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Taylorstraat 2, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schulteheim Hotel is in Uniondale en dateer uit 1832. Dit is onlangs opgeknap om die gebou tot sy eertydse glorie te herstel. Die gebou is as ’n seunskoshuis in die 1900's gebruik en is toe in 2009 opgeknap en in 2011 geopen as ’n hotel.

Dié hotel het en suite-kamers met koffie- en teemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit ’n ontbytkamer in, waar ’n tradisionele Suid-Afrikaanse ontbyt bedien word. Aandete en middagete kan by die lieflike plaaslike restaurante in die area bespreek word, en gaste is ook meer as welkom om hul eie drankies saam te bring en op on Karoo-stoep of ons art deco-sitkamer te geniet.

Uniondale is die middelpunt tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Dis die perfekte oornagplek vir toeriste op pad na Baviaanskloof en die Prins Alfredpas, Oudtshoorn, Knysna en George. Die omliggende gebied spog met belangrike historiese en kulturele besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 125 resensies vir Schulteheim Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Taylorstraat 2, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schulteheim Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Taylorstraat 2, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c207076f2f2cfe09fdc4a9bc75a49953c462837c3867a8e44f4d5f32dab5fbc132c6b7a2813c8a84167d215b9091271026?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 2 Taylor Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.657046719822 23.127363324166