Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxon Park Farm Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Saxon Park Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marleen L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and quiet.

Beautiful place. The garden is just a relaxing space. We enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Saam met vriende

Heerlike rus in die Vrystaat tussen die kosmosse.

Ons het nie by die akkommodasie kon bly nie agv n kortsluiting en brand skade maar Lindie en haar man het ons op 'n plaas langs hulle plaas akkommodeer in hul ouers se huis, pragtige plek met mooiste uitsig op die berge en ons het so lekker gekuier en gerus. Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saxon Park Farm Cottages se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Dis gaste soos julle wat alles die moeite werd maak! Kom kuier seblief weer!

Saxon Park Farm Cottages
Noelien B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noelien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Naweek van fiasko.

Ons wou spesifiek wegkom van die gewone geraas, maar dit was ons nie beskore nie. Tydens ons besoek is die koeie en kalwers van mekaar gespeen deur hulle forseerd te skei. Al wat jy van sonop tot sonsondergang en tot in die nag gehoor het, was die beeste wat na mekaar roep. Ons was so ontsteld daaroor dat ons na net 2 dae opgepak en huistoe gegaan het. Dit was uiters teleurstellend, omdat ons baie daarna uitgesien het. Die paaie is ook in 'n verskriklike toestand, jy bid net om aan die einde daarvan te kom. Die plaas is ook 'n ent van die dorpe af, wat in elk geval niks het om te sien nie en ook net verval het. Definitief nie die geld en diesel werd nie. Ons het net hier kom bly omdat 'n ander gastehuis ons bespreking op die laaste minuut opgemors het en Clarens vol was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loubser T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loubser T
Gesin met klein kinders

Ons verwagtinge was oortref.

Tipiese Vrystaatse plaasgevoel met styl en luuksheid daarby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig.

Met ons aankoms was daar 2 bediendes wat ons ontvang het. Hulle het nie vir ons verstaan nie en ons ook nie vir hulle nie. Die eienaar het later homself kom voorstel aan ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike wegbreekplekkie met baie aangename gashere!

Ons het ons verblyf by Saxon Park baie geniet! Dis 'n pragtige plasie met baie mooi tuine en uitsig oor die omgewing. Die eenheid was mooi ingerig met 'n gemaklike bed. Ons het nie nodig gehad om die gemeenskaplike sitkamer/kombuisie met iemand te deel nie, wat baie gerieflik was, aangesien die spasie in die yskas 'n bietjie beperk was vir selfsorg vir meer mense. Daar's 'n fantastiese biblioteek in die leefarea en lekker rusbanke. Ons het nie vooraf besef dat ontbyt saam met die gasgesin om hulle kombuistafel bedien word nie, so dit was 'n bietjie anders as waaraan ons gewoond is, maar dit was baie aangenaam. 'n Besonders lekker ontbyt is bedien met varsgebakte scones, eier en spek en die gashere was baie vriendelik, behulpsaam en aangename geselskap. Goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ron H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Die van Maltitz'e is baie vriendelik. Die verblyf is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saxon Park Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie! Ons hoop julle kom kuier weer by ons.

Saxon Park Farm Cottages
Loureine M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loureine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartelike, vriendelike mense in 'n beeldskone bergagtige gebied met 'n heerlike plaas-atmosfeer.

Dit was beslis 'n onverwagte heerlike bestemming wat praat met die uitgeputte mens. Hier kan jy ontspan en wegbreek van die alledaagse gewoel. Wees verseker dat die stilte vir jou wag sodat hart, siel en gedagtes kan rustig raak. Die vriendelikheid van ons gasvrou en haar man was vir ons heerlik. Gaste word vriende. Die wonderlike uitsig vanaf die berg-piekniek sal jou asem wegslaan. 'n Besliste aanbeveling vir enige iemand wat werklik wil rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saxon Park Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie vir 'n besonderse mooi resensie Loureine. Dit was vir ons net so lekker om julle hier te hê en sien uit na julle volgende kuier.
Ons voel bevoorreg dat julle ons gekies het vir julle spesiale tyd saam.

Saxon Park Farm Cottages
Isabel A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was exceptionally great.

The host was so friendly and helpful, everything was clean and they even had coffee, tea, rusks and milk upon arrival, was so peaceful and clean. Would recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saxon Park Farm Cottages se terugvoer

Thank you very much Isabel. Hope we see you again soon.

Saxon Park Farm Cottages
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saxon Park, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn8CJBjMJJMzVu0IHVDUnKNpbX1jxJ0g3KYSuLyQgWz07MfNDLi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Saxon Park Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7366 27.7624
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem