Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SantoSea

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Ferdi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir SantoSea
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nico D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Was genotvol.

Ek het nog vroegdag nog daar by Willowmore getrek toe bel Ferdi al. Die plek is reg en ek kan maar ingaan as ek daar aankom. Toe weet ek. Met my aankoms vind ons hierdie oulike plek so te sê op die Santos strand. Nie groot nie, maar presies wat ek nodig gehad het. Pynlik netjies en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Dan die ekstras, volledige DSTV, die cazebo, tafel en stoele buite, genoeg handdoeke, die WiFi (nie gebruik nie, maar kon), die gasstofie en ketel, die noodhulp kassie, ekstra batterye vir die remotes, die noodlig vir loadshedding. Alles gemik op die gerief vir die besoeker. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Ferdi het 'n paar keer gebel om te hoor of alles in orde is. Ek beveel hierdie plekkie hoog aan. Sal defnitief my vriende en familie ook vertel. (Ouer garde moet net in gedagte hou dat die stort in die bad is.) Dankie aan die Jonck egpaar. Julle is sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SantoSea se terugvoer

Hello Nico. Ek is baie bly dat julle die paar dae geniet het. Dankie vir al die mooi woorde, dit word opreg waardeer. Ek hoop ons sien mekaar weer en alles wat mooi is vir jou en gesin. Groete.

SantoSea
Eddie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging onverbeterlik, gerieflikheid perfek verby, pragtig!

Ons is vriendelik ontvang, die eenheid was gereed, perfek skoon en ingerig en daar was alles wat 'n mens kon voor vra beskikbaar. Sonder twyfel sal ons weer daar wou oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SantoSea se terugvoer

Hallo Eddie. Baie dankie vir die mooi woorde. Ek hoop ons sien weer. Groete, Ferdie.

SantoSea
Karmen S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en fantastiese ligging.

Die woonstel is toegerus met alles wat nodig is, baie netjies en perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myrtle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle S
Gesin met klein kinders

Fantasties. Naby die see en die plekkie is lekker en netjies ingerig.

Plekkie is netjies en skoon. Slaapkamer is gemaklik en die linne is netjies. Kombuis en leefarea is baie pragtig. Host is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great time, location is great.

The unit needs to have an air-conditioner.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria D
Besigheidsreis

Great views.

Amazing view, quiet place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar baie gerieflik. By die strand. Pragtige uitsig.

Jammer daar is nie veilige parkering nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich L
Gesin met klein kinders

Kuier by SantoSea was baie aangenaam en lekker.

Die eienaar, Ferdi, het spesiaal vir ons die plekkie se ligte gaan aansit voor ons aankoms die aand. Hy het gereeld opgevolg oor hoe ons kuier. SantoSea is baie goed ingerig en beskik oor alles vir 'n kuier/besoek van 2 persone en met bv. 'n klein baba. Die ligging van Santosea is perfek, naby aan die strand, see en dorp. Dankie vir 'n lekker kuier Oom Ferdi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandri M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri M
Saam met vriende

Die perfekte wegbreekverblyf.

Veilig, netjies en die ligging is perfek vir die ideale wegbreekgenot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dt was baie lekker, sal definitief aanbeveel. Uitsig is asemrowend. Sal definitief terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantol V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

SantoSea is 'n baie netjiese woonstel, pragtige uitsig oor die see. Eienaar was baie vriendelik. Baie dankie, sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek om te ontspan en die omgewing te verken.

Is vriendelik ontvang en tuisgemaak in woonstel met al die nodige geriewe om selfsorgverblyf aangenaam te maak. Alles was besonder skoon en netjies en 'n bonus was die uitsig oor die baai van Mosselbaai, met die strand amper voor die deur. Dis sentraal geleë en besienswaardighede binne maklike bereik. Beslis 'n plek om later weer te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SantoSea se terugvoer

Dit was baie aangenaam om die gaste te ontmoet. Ons het lekker gesels en ek kan hulle vir enige persoon aanbeveel. Dankie vir die mooi terugvoer. Groete Ferdie en kom kuier weer.

SantoSea
Deon V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Baie stilte.

Pragtige omgewing en see uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isella N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isella N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, ruim, netjies, pragtige see-uitsig, veilig.

Puik diens wat ons ontvang het. Pragtige ruim, netjies en stylvolle plek. Pragtige se- uitsig en die strand is net oorkant die pad. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Illona F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illona F
Gesin met klein kinders

Fantasties

Die woonstel is baie netjies en skoon, alles wat mens nodig het vir 'n kort wegbreek na die see. Die woonstel is ideaal geleë ons kon net oor die pad stap na die see. Die eienaar se oproep Maandag om seker te maak of ons dit geniet het was vir ons 'n baie mooi gebaar. Ons sal defnitief weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SantoSea se terugvoer

More Illona. Dit was lekker om julle te ontmoet en is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.. Dankie vir die mooi woorde. Groete Ferdie

SantoSea
Rianie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rianie S
Gesin met klein kinders

Goeie ligging.

Ons het dit baie geniet. Eenheid baie klein maar als is daar wat nodig is. Sal voorstel dat jy jou eie haardroër saamvat, die ene in die kamer is baie basies en word vinnig warm. Geen lugversorger nie, slegs dakwaaier in kamer en sitkamer. Gelukkig was dit nie te warm nie so dit was voldoende. Oom Ferdi was baie vriendelik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjies ek goed toegerus.

Als wat vakansieganger wil hê op die beste plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SantoSea se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde en ek is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Ferdie.

SantoSea
Kim D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim D
Besigheidsreis

Dit was so lekker om te relax na ons lang besigheidstrippie!

Sal definitief dit aanbeveel en weer daar wil bly! Oom Fanie was 'n great gasheer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, skoon en baie verwelkomend.

Ons het 'n bottel sjampanje, sjokolade, koffie, tee en alles wat ons nodig gehad het met ons aankoms ontvang. Baie vriendelike ontvangs gekry, alles wat pragtig en baie netjies. Hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lt-col Martin B - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lt-col Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Goed geleë. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

C'est la vie!

Die eienaar het ons persoonlik gekontak om seker te maak dat ons die tydjie daar geniet. Die woonstel is puik, netjies en skoon. Ons het heerlik gebly en wat kan mens meer sê as jy op die drumpel van die strand is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SantoSea se terugvoer

Hey Elizma.
Ek is bly julle het dit geniet.
Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het.
Kom kuier gerus weer.
Groete Ferdie

SantoSea
Ilze D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend toegeruste en netjiese blyplek!

SantoSea woonstel is uiters netjies en baie goed toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig he. Toegang tot die woonstel was eenvoudig en die kommunikasie met die eienaar was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SantoSea se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Kom kuier gerus weer. Groete Ferdie

SantoSea
Lizl V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly en was heerlik om die see te hoor en te sien as jy wakker word elke oggend.

Dit is duidelik dat die eienaars baie moeite doen om jou te laat tuis voel en alles was daar wat mens dalk sou nodig hê. Sal beslis weer daar bly as ons Mosselbaai besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millicent B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier by SantoSea was fantasties gewees.

Ferdie, jy is 'n ster en dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Ons sien jou weer binnekort. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SantoSea se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet, en dat julle Santosea gekies het. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Kom kuier gerus weer Groete Ferdie

SantoSea
Andries G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries G
Besigheidsreis

Santos was really the best unit to stay in.

I can really recommend Santos no 10, for comfort cleanliness and the most of all is the positioning of the unit. If I can recommend, the bath shower is a bit slippery and a hand rail on the wall would be nice. We will definitely use this unit again if we are down in Mossel Bay again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Santos was regtig die beste eenheid om in te bly.

Ek kan Santos no. 10 regtig aanbeveel vir die gemak van die skoonheid en die belangrikste van alles is die posisie van die eenheid. As ek kan aanbeveel, die stort-oor-bad is effens glad en 'n handreling teen die muur sal lekker wees. Ons sal beslis weer van hierdie eenheid gebruik maak as ons weer in Mosselbaai is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SantoSea se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Dankie vir die mooi woorde en opbouende kritiek. Ek is besig om dit reg te stel, het reeds die mat in die bad gesit en die hand rail gekoop. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Ferdie

SantoSea
Annelize C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay.

Close to the beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike blyplek.

Naby die strand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SantoSea se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet.
Ek hoop julle het die rugby geniet, kom kuier gerus weer.
Groete,
Ferdie

SantoSea
Lydia D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en n vriendelike gasheer.

Baie dankie SantoSea vir 'n heerlike naweek. Hierdie plekkie is regtig ideal vir 'n lekker wegbreek. Die plekkie is so cosy met 'n toegeruste kombuis, baie netjies, smaakvol en het alles wat jy nodig het en nog meer. Baie goed geleë. Ek sal beslis weer kom. Weereens dankie. Sal die plekkie vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel pragtig en goed ingerig.

Ferdie het ons baie vriendelik ontvang en was baie gasvry. Hy het die ekstra myl geloop om aan ons persoonlike behoeftes te voorsien. Die woonstel is pragtig en voorsien aan alle behoefte plus nog meer. Kan die woonstel enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SantoSea se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek is bly ek kon help, kom kuier gerus weer. Groete, Ferdie.

SantoSea
Renee B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en die plek is pragtig ingerig en het 'n pragtige uitsig.

Volpunte vir die lekkerste verblyf met pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SantoSea se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete
Ferdie

SantoSea
Dodie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dodie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful experience!

We had a fantastic stay. Beautiful apartment, comfortable and cosy. Hosts friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SantoSea se terugvoer

Dodie en haar man was baie gawe gaste. Dit was lekker om hulle te ontmoet. Ek kan hulle vir enige person aanbeveel. Groete, Ferdie.

SantoSea
Henriëtte M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriëtte M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig! Netjies en skoon. Vriendelike diens.

Goed geleë. Uitstekende diens ontvang van eienaar. Pragtige uitsig. Netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shorn E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shorn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke en kan nie wag om weer daar te bly nie.

Die woonstel is regtig van uitstekende standaard. Netjies en al die geriewe wat mens benodig vir 'n selfsorgwoonstel is beskikbaar. Die ligging maak dit egter meer spesiaal. Baie dankie vir so 'n netjiese en georganiseerde eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munrowstraat, Santosbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATZy3Q7UWO5KKH7C5ang3tW8EgdpKcRG46YUNmUleRVPIYpCHGv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Munrow Street Santos Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.17802642329 22.135994565468
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem